*Die Paarl-kampus is voorlopig goedgekeur

Internasionale Projekbestuurdag 2020: Aanpasbare teenoor pasgemaakte projekte tydens ʼn pandemie

Internasionale Projekbestuurdag 2020: Aanpasbare teenoor pasgemaakte projekte tydens ʼn pandemie Gepubliseer op: 4 November 2020 Geskryf deur Jaun Kriel, programkoördineerder van die Gevorderde Diploma in Projekbestuur by Akademia Binne die snikke, hetsy dood of herlewing, van ʼn globale pandemie staan projekbestuur ferm in die middel van beplanning. Daar is niks soos ʼn krisis om innoverende […]

Dekaan verkies tot raad van SA Akademie vir Wetenskap en Kuns

Dekaan verkies tot raad van SA Akademie vir Wetenskap en Kuns Gepubliseer op: 28 Oktober 2020 Professor Pieter Duvenage, dekaan van die Fakulteit Geesteswetenskappe, is onlangs verkies tot die raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK) vir 2020-2023. Lede van die SAAWK (ongeveer 950) kon persone nomineer in die afdelings natuurwetenskappe en […]

Akademia en die hedendaagse universiteitswese

Akademia en die hedendaagse universiteitswese Gepubliseer op: 28 Oktober 2020 Geskryf deur prof. Danie Goosen, akademiese hoof Om oor Akademia se rol in die hedendaagse universiteitswese na te dink, is dit nodig om ter inleiding kortliks na die hoofoogmerke van die klassieke universiteitswese te verwys. Akademia sluit wat haar oogmerke aanbetref by die sentrale doelstellings […]

Depressie? Daar is hoop

Depressie? Daar is hoop Gepubliseer op: 16 Oktober 2020 Deur Sunel Combrinck Ek lees weer ʼn artikel oor ʼn kind wat sy eie lewe geneem het en wonder hoekom hierdie dinge gebeur. Dan kry ons ʼn oproep dat iemand wat ons ken sy eie lewe geneem het. Een van die groot redes is die ekonomiese […]

Akademia hou beroepsvoorligtingkonferensie vir Graad 11’s en 12’s

Akademia hou beroepsvoorligtingkonferensie vir Graad 11’s en 12’s Gepubliseer op: 13 Oktober 2020 Op skool word jy dikwels oorweldig deur die reusebesluit oor wat jy na skool gaan doen. Leerders skryf psigometriese toetse en hoor van voorgestelde kwalifikasies wat hulle aanleg- en persoonlikheidsprofiele pas. Onsekerheid heers dikwels oor wat hierdie kwalifikasies behels en watter loopbaanroetes […]

Akademia Uitgewery

Akademia Uitgewery Gepubliseer op: 7 Oktober 2020 Deur Theunis van Staden, vryskutjoernalis vir die studentenuusbrief Vir die filosofiestudente behoort dit nie nuus te wees dat Akademia haar eie uitgewery het nie. Boeke soos die Verdediging van Sokrates deur Piet Boshoff en die tweevolume Middeleeuse Filosofie deur Johann Beukes is beslis ʼn aanwins vir enige studenteboekrak. […]

Wêreldklas onderrig, wêreldwyd, in Afrikaans

Wêreldklas onderrig, wêreldwyd, in Afrikaans Gepubliseer op: 6 Oktober 2020 Jou ligging, ongeag waar jy jouself in die wêreld bevind, hoef jou nie daarvan te weerhou om hoëronderwys in Afrikaans te ontvang nie. Gehalte-onderrig in Afrikaans by Akademia is nou moontlik vanaf enige plek in die wêreld! Vanaf 2021 sal Afrikaanssprekendes in die buiteland die […]

Akademia hou weer inligtingsessie by studiesentrums

Akademia hou weer inligtingsessie by studiesentrums Gepubliseer op: 24 September 2020 Kom kry ʼn blik op jou toekoms by Akademia se inligtingsessie oor nauurse studies wat op Saterdag 3 Oktober vanaf 10:00-11:00 by studiesentrums in Bloemfontein, Centurion, George, Somerset-Wes, Vanderbijlpark en Windhoek gehou word. Hierdie sessie is die eerste een sedert die inperkingsregulasies ingestel is […]

Word só vriend van Akademia

Word só vriend van Akademia Gepubliseer op: 14 September 2020 Akademia, dié privaat Afrikaanse hoëronderwysinstelling, verteenwoordig die idee van die klassieke, selfstandige universiteitswese. Selfstandigheid, groei en ontwikkeling kan nie vermag word sonder die volgehoue ondersteuning van ʼn gemeenskap van vriende wat ons hande sterk maak nie. Akademia as instelling is al sedert 2011 ʼn werklikheid […]

Alumnus vertel oor haar studiereis by Akademia

Alumnus vertel oor haar studiereis by Akademia Gepubliseer op: 11 September 2020 Dit is alombekend dat studies vir werkendes nie altyd maklik is nie, veral as jy boonop gesinsverpligtinge het waarby jy moet uitkom. Akademia se nauurse onderrigmodel is so ontwikkel om dit juis moontlik te maak vir werkendes wat graag ʼn gehalte-kwalifikasie in hulle […]

Akademia neem deel aan internasionale simposium

Akademia neem deel aan internasionale simposium Gepubliseer op: 23 Augustus 2020 Prof. Hannes Rautenbach, dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe by Akademia, het op 20 Augustus 2020 ʼn referaat getiteld “Klimaatneigings in suidelike Afrika” by die Kunsmisvereniging van Suidelike Afrika se jaarsimposium gelewer. Die simposium het gefokus op die “2020-visie vir oesproduksie onder toestande van klimaatsverandering”. […]

Akademia hou virtuele kampusopedag

Akademia hou virtuele kampusopedag Gepubliseer op: 20 Augustus 2020 Akademia hou op 29 Augustus vanaf 09:00-11:00 haar heel eerste virtuele kampusopedag. Nes met ʼn tradisionele opedag gaan voornemende studente wegstap met sekerheid oor wat hulle kan verwag van studies by Akademia se nuutingerigte Centurion-kampus. Die opedagprogram is propvol inligting en digitale ontmoetings met dosente en […]

Wêreldgebeurtenis in Afrikaanse filosofie

Wêreldgebeurtenis in Afrikaanse filosofie Gepubliseer op: 7 Augustus 2020 Akademia Uitgewery het reeds die onlangse publikasie van haar eerste oorspronklike werk opgevolg met die uitgee van ʼn monumentale boek oor die Middeleeuse filosofie. Die verskyning van Middeleeuse Filosofie, ʼn reusewerk van oor die 1 600 bladsye in twee volumes, vergestalt die lewenswerk van prof. Johann Beukes, […]

Akademia-student deel spaarwenke vir troues

Akademia-student deel spaarwenke vir troues Gepubliseer op: 30 Julie 2020 Ter viering van Spaarmaand in Julie deel Jo-Mari Fouché, ʼn finalejaarstudent in BCom (Finansiële Beplanning), wenke vir hoe om vir jou troue te spaar. Sy het op 14 Desember 2019 in Groblersdal getrou en ʼn sprokiestroue met verblyf vir 22 mense gehou. Sy deel vyf […]

Afri-tegnies – die moeite werd?

Afri-tegnies – die moeite werd? Gepubliseer op: 29 Julie 2020 Geskryf deur Riana Crafford, dosent in Bedryfsinligtingstelsels aan Akademia en Trots Afrikaans. In ʼn vorige artikel het ek tot dié slotsom gekom: Suid-Afrikaners is vindingryk en kom met interessante nuwe idees vorendag. Dis nog meer waar as dit kom by spitsvondige Afrikaanse nuutskeppings vir eietydse […]