Maak vandag nog ’n afspraak vir ’n konsultasiesessie by enige van die Akademia-sentrums, op die Centurion-
kampus of via ’n gerieflike aanlyn platform.
Voltooi die besprekingsvorm om
ʼn afspraak te maak.
Kies waar jy die studentewerwer wil ontmoet: by ʼn sentrum, op die Centurion-kampus of via ʼn aanlyn platform.
Die studentewerwer sal jou kontak om ʼn geskikte tyd vir die
konsultasiesessie af te spreek.
Studentewerwers is slegs op afspraak by die sentrums beskikbaar.
Doen asb. vooraf jou huiswerk en bring vrae saam sodat die studentewerwer jou van die regte advies en hulp kan voorsien.
Covid-19-regulasies word streng nagekom. Onthou asb. om jou masker ten alle tye te dra. Besoekers word beperk tot drie persone per afspraak.
Alle afsprake sal deur die betrokke studentewerwer bevestig word.
REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP HOOGTE MET AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE
Akademia MSW (Maatskappyregistrasienommer: 2005/024616/08) is by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding as privaat hoëronderwysinstelling geregistreer ingevolge die Wet op Hoër Onderwys, 1997 • Registrasienommer: 2011/HE08/005 | © Kopiereg 2023 – Akademia – Alle Regte Voorbehou
Privaatheidbeleid | Vrywaring | HelpDesk tool provider: HelpDesk | Chat provider: LiveChat