Loopbaan
LENS
Onsekerheid oor die keuse van studierigting, loopbaanmoontlikhede en beroepskeuses is ʼn realiteit vir talle skoliere, studente en werkendes. Met dié Loopbaanlens poog Akademia om hierdie onsekerheid deur middel van verskeie hulpbronne uit die weg te ruim. Loopbaanlens is ʼn eenstopplek vir loopbaanadvies.