*Die Paarl-kampus is voorlopig goedgekeur

STUDIEAANSOEKE is oop

Akademia is ʼn Christelike, klassieke en onafhanklike hoëronderwysinstelling en bied ʼn studietuiste waar denke én hart gevorm word met die oog op ʼn vrye toekoms. Die instelling spog met vyf fakulteite, twee onderrigleermodelle en ʼn bruisende studentelewe vanuit en vir Afrikaanse taal- en kultuurgemeenskappe.

Studieaansoeke vir 2027 is oop vanaf 1 April 2026

Wat kan ek studeer?

Verken ons programme oor vyf fakulteite

Onderrigleermodelle

Onderrigleer-modelle

Voltydse kampusmodel of nauurse afstandsmodel

Kampusse en sentrums

Paarl, Pretoria en sentrums regoor Suid-Afrika

Studentelewe

Sport, kultuur, koshuise en ʼn gemeenskap wat jou tuis laat voel

Betalingsopsies

Kyk hier na die programkostes, verskeie betalingsopsies en merietebeurse vir matrikulante

Toelatingsvereistes

Toelatings-vereistes

Kyk hier na die toelatingsvereistes per program

Sluitingsdatums vir die 2027- akademiese jaar

Alle voorgraadse programme: 29 Januarie 2027

Nagraadse Onderwyssertifikaat (Senior Fase- en Verdere Onderwys en Opleiding-onderwys): 20 November 2026 (voltyds) en 18 Desember 2026 (deeltyds)

BAHons (Media en Kommunikasie): 8 Januarie 2027

BComHons (Ondernemingsbestuur): 8 Januarie 2027

Alle hoër sertifikate en nagraadse diplomas: 29 Januarie 2027

LLM: 29 Januarie 2027

Kredietaansoeke: 8 Januarie 2027

Niegraaddoeleindes: 15 Januarie 2027

Het jy geweet?

Akademia bied merietebeurse vir 2026-matrikulante wat in 2027 hul studiereis begin. Kwalifiseer outomaties op grond van elke onderskeiding (80% of meer) wat in matriek behaal is. B’s en V’s geld.

Het jy hulp nodig met jou studiebesluit of -aansoek?

Maak vandag nog ʼn afspraak vir ʼn konsultasiesessie by enige van die Akademia-sentrums, op die Paarl- of Pretoria-kampus, of via ʼn gerieflike aanlyn platform.

Kontak ons by
0861 222 888
navrae@akademia.ac.za

REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP HOOGTE MET AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE

Direkte inbetaling: Bankbesonderhede

Akademia-skenkingsfonds

Eerste Nasionale Bank

Rekeningnommer: 62857561445

Takkode: 210554

Verwysing: Jou selfoonnommer

Testamentêre bemaking

Voeg die volgende klousule tot jou testament by. (Vervang self die bedrag.)

Ek bemaak ʼn kontantbedrag van R100 000.00 (Eenhonderd Duisend Rand) aan AKADEMIA MSW met registrasienommer: 2005/024616/08 geregistreer by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding as ʼn privaat hoëronderwysinstelling ingevolge die Wet op Hoër Onderwys, 1997 onder registrasienommer: 2011/HE08/005.

Laat jou besonderhede hieronder dan sal ‘n skenkingsfondsbestuurder met jou kontak maak. 


Zander Botha: Skenkingsfondsbestuurder

083 254 0142
skenking@akademia.ac.za

Ek sien uit daarna om jou persoonlik te ontmoet en jou unieke bydrae en nalatenskap te bespreek.