Die instelling streef daarna om ʼn akademiese tuiste te bied waar denke én hart gevorm word met die oog op ʼn vrye toekoms. Met twee onderrigleermodelle, vyf fakulteite, verskeie programme en ʼn bruisende studentelewe is Akademia jou Afrikaanse studietuiste.
Ons erfenis – sowel ons Christelike geloofsoortuiging as ons unieke kultuur en waardes – is vir ons ’n anker en ’n rigtingwyser.
Dié onderrig en vorming stel studente in staat om internasionaal relevant te wees én ’n betekenisvolle rol in plaaslike gemeenskappe te speel.
Akademia bied twee modelle: ʼn nauurse afstandsmodel en ʼn voltydse kampusmodel.
REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP HOOGTE MET AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE
Tyd, plek en ouderdom hoef nie in die pad van jou studiedroom te staan nie.
WAT KAN EK STUDEER?
Akademia bied ‘n verskeidenheid van studierigtings aan om jou
loopbaan te verseker.
WAAR IS ONS SENTRUMS EN KAMPUSSE GELEË?
Studente het ʼn keuse tussen nauurse studie oor ʼn netwerk van sentrums in Suid-Afrika of voltydse studie by een van die twee kampusse in Centurion.
Jou toekoms is jou kosbaarste besitting, jou waardevolste bate.
Ongeag of jy ’n skoolverlater is en of jy reeds werk en jouself verder wil bekwaam en jou beroepsmoontlikhede vergroot – jou loopbaanreis begin hier.
Akademia MSW (Maatskappyregistrasienommer: 2005/024616/08) is by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding as privaat hoëronderwysinstelling geregistreer ingevolge die Wet op Hoër Onderwys, 1997 • Registrasienommer: 2011/HE08/005 | © Kopiereg 2024 – Akademia – Alle Regte Voorbehou
Privaatheidbeleid | Vrywaring | HelpDesk tool provider: HelpDesk | Chat provider: LiveChat
Akademia-skenkingsfonds
Eerste Nasionale Bank
Rekeningnommer: 62857561445
Takkode: 210554
Verwysing: Jou selfoonnommer
Voeg die volgende klousule tot jou testament by. (Vervang self die bedrag.)
Ek bemaak ʼn kontantbedrag van R100 000.00 (Eenhonderd Duisend Rand) aan AKADEMIA MSW met registrasienommer: 2005/024616/08 geregistreer by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding as ʼn privaat hoëronderwysinstelling ingevolge die Wet op Hoër Onderwys, 1997 onder registrasienommer: 2011/HE08/005.
Laat jou besonderhede hieronder dan sal ‘n skenkingsfondsbestuurder met jou kontak maak.
083 254 0142
skenking@akademia.ac.za
Ek sien uit daarna om jou persoonlik te ontmoet en jou unieke bydrae en nalatenskap te bespreek.