Verwys ’n
VOORNEMENDE STUDENT
om aan Akademia te studeer en word
MET R250 BELOON!
Vir elke geregistreerde student wat jy verwys het, kry jy R250 in die sak.
Dus hoe meer jy verwys, hoe groter word jou beloning. Waarvoor wag jy?
VERTEL JOU VRIENDE, FAMILIE EN
KOLLEGAS VAN AKADEMIA.
BEPALINGS EN VOORWAARDES GELD
Die promosie is slegs geldig vir huidige Akademia-studente of -alumni wat voornemende studente verwys
Om vir die verwysingsfooi in aanmerking te kom, moet die verwysing deurgegee word voordat die voornemende student met ʼn aanlyn aansoek begin of dit voltooi het.
Om vir die verwysingsfooi in aanmerking te kom, moet die voornemende student die aansoekproses voltooi, en suksesvol gekeur en geregistreer wees voordat die verwysende student vir die kontantbedrag sal kwalifiseer.
Die verwysende persoon moet die inligting op die aansoekvorm op die bladsy hieronder voltooi om vir die verwysingsfooi te kwalifiseer.
Verwysende studente sal slegs in aanmerking kom vir die R250 indien die verwysde student ten tye van die verwysing nog nie ʼn aansoek geskep het nie. Dus moet die verwysde student se aansoek en registrasie voortspruit uit die verwysing.
Die verwysingspromosie is geldig vanaf 4 April 2022 tot 31 Januarie 2023.
REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP HOOGTE MET AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE
Akademia MSW (Maatskappyregistrasienommer: 2005/024616/08) is by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding as privaat hoëronderwysinstelling geregistreer ingevolge die Wet op Hoër Onderwys, 1997 • Registrasienommer: 2011/HE08/005 | © Kopiereg 2023 – Akademia – Alle Regte Voorbehou
Privaatheidbeleid | Vrywaring | HelpDesk tool provider: HelpDesk | Chat provider: LiveChat