Kampusopedag op 10 en 11 Mei is oor

Dae
Ure
Minute
Sekondes
Search
Close this search box.

Akademia-koor bereik groot sukses in 2023

Akademia-koor bereik groot sukses in 2023 6 Oktober 2023 Geskryf deur Marisha Hermann, Fontiepos-joernalis   Die Akademia-koor het vele hoogtepunte in 2023 bereik. Nie net is die koor genomineer vir ʼn Legato-toekenning nie, maar die koor bring ook binnekort hulle heel eerste enkelsnit uit. Met al hulle optredes regdeur die jaar het die koor met […]

Van leesstof tot breinstof

Van leesstof tot breinstof 6 Oktober 2023 Geskryf deur Marisha Hermann, Fontiepos-joernalis Lees is deel van elke student se alledaagse lewe. Ons het egter ʼn paar Akademia-personeellede gaan vra watter boek op hulle rakke is wat ook op joune moet wees. Prof. Pieter Duvenage, dekaan van die Fakulteit Geesteswetenskappe, stel ʼn boek voor wat hy […]

Fonties se eerste dansklas gee sokkie ʼn nuwe betekenis

Fonties se eerste dansklas gee sokkie ʼn nuwe betekenis 6 Oktober 2023 Geskryf deur Kayla Roets, Fontiepos-joernalis Op 29 Augustus het daar ʼn besonderse geleentheid op die Centurion-kampus plaasgevind. Die Fonties het met dansklasse begin! Op hierdie aand moes almal ook hul helderste en kleurvolste sokkies aantrek en met baie energie opdaag. Die nuutverkose huiskomiteelede […]

Wen groot met Noot vir Noot

Wen groot met Noot vir Noot 6 Oktober 2023 Geskryf deur Megan Ferreira, Fontiepos-joernalis Die afgelope paar maande was daar verskeie Noot vir Noot-aande waarby verskeie nauurse Fonties hulle talente en belangstelling vir musiek op die spel geplaas het. Daar is verskillende vrae gevra oor verskillende sangers, met ʼn snit van daardie spesifieke sanger se […]

Fonties neem deel aan merkwaardige fietsry-uitdaging

Fonties neem deel aan merkwaardige fietsry-uitdaging 6 Oktober 2023 Geskryf deur Kayla Roets, Fontiepos-joernalis Studente van Akademia, lede van AfriForum Jeug en studente van ander instellings, het op 18 Augustus vanaf 20:00 tot 08:00 op die Sol-Tech-kampus bymekaargekom vir ʼn buitengewone kompetisie. Dié geleentheid, bekend as die Cycle Challenge, het deelnemers se spanwerk, uithouvermoë en […]

Hoe om ʼn QR-kode te skep

Hoe om ʼn QR-kode te skep 6 Oktober 2023 Geskryf deur Anien van Niekerk, Fontiepos-joernalis In die moderne, tegnologiesgedrewe wêreld van kitsskakels, is dit belangrik om te weet hoe om ʼn QR-kode te skep. ʼn QR-kode is ʼn gerieflike manier om toegang tot verskeie inligtingsvorme te verkry, dit in ʼn klein spasie te stoor en […]

Internasionale Liefdadigheidsdag: Hoe kan jy ʼn verskil maak?

Internasionale Liefdadigheidsdag: Hoe kan jy ʼn verskil maak? 6 Oktober 2023 Geskryf deur Juné Jordaan, Fontiepos-adjunkredakteur Vanjaar is Internasionale Liefdadigheidsdag op 5 September gevier. Daar was deur die loop van die dag nagedink oor hoe ʼn mens in jou gemeenskap kan terugploeg en werklik ʼn verskil kan maak. Op só ʼn dag moet mens liefdadigheidsinstellings […]

Ons gaan nóú braai!

Ons gaan nóú braai! 6 Oktober 2023 Geskryf deur Juné Jordaan, Fontiepos-adjunkredakteur Met ʼn vleisie op die kole, tamaties wat vir braaibroodjies gesny word, kinders wat giggelend rondhardloop en volwassenes wat gesellig by die vuur sit, word Erfenisdag, oftewel Braaidag, jaarliks gevier. Nasionale Braaidag word jaarliks op 24 September gehou, waar ons almal in eenheid […]

Yelana Benade: ʼn Fontie van vele talente

Yelana Benade: ʼn Fontie van vele talente 6 Oktober 2023 Geskryf deur Marisha Hermann, Fontiepos-joernalis Yelana Benade kan mens nie net betower met haar stem nie, maar beïndruk mense gereeld deur haar styl en ander talente. Sy is ʼn BCom (Ondernemingsbestuur)-eerstejaarstudent aan Akademia en haar besigheid, Bloudraad, het ongeveer drie jaar gelede as ʼn stokperdjie […]

Komplimente vir die Lente

Komplimente vir die Lente 6 Oktober 2023 Geskryf deur Anien van Niekerk, Fontiepos-joernalis Die lang winter het uiteindelik tot ʼn einde gekom en lentebloeisels begin hul opwagting maak. Lente is hier: ʼn Spesiale seisoen wat nuwe hoop, hergeboorte en skoonheid simboliseer. In Suid-Afrika word die koms van die lente jaarliks op 1 September gevier omdat […]

Leer die koshuisouers van die Leriba-koshuise beter ken

Leer die koshuisouers van die Leriba-koshuise beter ken 6 Oktober 2023 Geskryf deur Marisha Hermann, Fontiepos-joernalis Die Dodds-egpaar het albei ʼn spesiale plek vir jongmense in hul harte en met die Hennops-manne is hulle hande altyd vol. By Huis Strelitzia is Karien Brits die koshuisouer wat dit geniet om te sien hoe studente ontwikkel, en […]

Wat is ʼn student?

Wat is ʼn student? 6 Oktober 2023 Geskryf deur Juné Jordaan, Fontiepos-adjunkredakteur ʼn Student is meer as net ʼn Burger King-ete tussendeur klasse, soveel meer as min slaap en baie take. ʼn Student is meer as iemand wat elke dag klasdraf en opsoek is na die balans tussen hul studies en hul studentelewe. Meer as […]

Top 10 – Fonties se Afrikaanse-musiekspeellys vir Augustus

Top 10 – Fonties se Afrikaanse musiekspeellys vir Augustus 31 Augustus 2023 Geskryf deur Anien van Niekerk, Fontiepos-joernalis Die winter is amper verby en Augustus is hier. Hierdie maand het die Fonties weer die geleentheid gehad om vir hulle gunstelingtreffers in Afrikaanse te stem en die resultate is uiteindelik hier. Lyntjie – Die Piesangskille Jonk […]

Studente-wenke vir ʼn goeie nagrus

Studente-wenke vir ʼn goeie nagrus 31 Augustus 2023 Geskryf deur Kayla Roets, Fontiepos-joernalis Om ʼn student te wees kan soms oorweldigend wees, met klasse, opdragte en sosiale verpligtinge wat al jou aandag verg. Te midde van die gewoel, is ʼn goeie nagrus die een ding wat nooit verruil of afgeskeep moet word nie. Niks is […]

Kantanoó-klub: ʼn Dag by Wits-kunsmuseum

Kantanoó-klub: ʼn Dag by Wits-kunsmuseum 31 Augustus 2023 Geskryf deur Kayla Roets, Fontiepos-joernalis Op 28 Julie het ʼn groep van sewe ywerige Fonties die betowerende Wits-kunsmuseum in Johannesburg besoek as deel van die Kantanoó-klub. Anouska Fouché het die ervaring opgesom as “insiggewend en interessant”, ʼn sentiment wat deur die hele groep gedeel is. Jamè Lukas […]