Kampusopedag op 10 en 11 Mei is oor

Dae
Ure
Minute
Sekondes
Search
Close this search box.

Wat ʼn Fontie nodig het vir klasdraf

Wat ʼn Fontie nodig het vir klasdraf 24 Januarie 2024 Geskryf deur Megan Ferreira, Fontiepos-joernalis Jy moet binnekort vir die eerste keer as Fontie klasdraf. Wat moet jy inpak? Wat gaan jy in die klas nodig hê? Het jy te min glimpenne? Indien jy ʼn voltydse Fontie is – hier is ʼn handige lysie van […]

Vinnige en maklike studenteresepte

Vinnige en maklike studenteresepte 24 Januarie 2024 Geskryf deur Megan Ferreira, Fontiepos-joernalis Die feestyd is nou verby en die Fonties het heerlik oor die vakansietyd aan huiskos gesmul. Dit is wel Januwôrrie en ons Fonties se beursies is dolleeg. Sommige van ons is voltydse of deeltydse werknemers, ʼn enkelmamma of -pappa, of selfs ʼn eienaar […]

Spens 101 vir nuwe Fonties

Spens 101 vir nuwe Fonties 24 Januarie 2024 Geskryf deur Juné Jordaan, Fontiepos-adjunkredakteur Wanneer jy by Akademia studeer sal jy sonder twyfel elke dag die Spens gebruik. Op die Spens vind jy jou klas- en eksamenroosters, leeswerk, deurlopende assesserings, studenteaktiwiteite en biblioteekhulpbronne – om net ʼn paar te noem. Daarom is dit belangrik dat jy […]

In die hartjie van Akademia-studente se koshuisverblyf

In die hartjie van Akademia-studente se koshuisverblyf 24 Januarie 2024 Geskryf deur Kayla Roets, Fontiepos-joernalis Koshuislewe is ʼn groot deel van voltydse Fonties se studentelewe. Die studente kan vanjaar met vier kampuskoshuise en twee daghuise spog. Die Fontiepos-span vertel graag bietjie meer oor elkeen: Huis Hennops, geleë in Clubview, Centurion, staan bekend as die heel […]

Hoe om jou eerstejaar te oorleef

Hoe om jou eerstejaar te oorleef 24 Januarie 2024 Geskryf deur Megan Ferreira, Fontiepos-joernalis ʼn Nuwe avontuur is om die draai en jy is gereed om jou nuwe reis met selfvertroue aan te pak. Jou hart loop oor van opgewondenheid of dalk voel jy effens oorweldig in die nuwe omgewing en weet nie waarheen om […]

Jou studiereis begin hier, voltydse Fontie!

Jou studiereis begin hier, voltydse Fontie! 24 Januarie 2024 Geskryf deur Kayla Roets, Fontiepos-joernalis Baie geluk, nuwe Fontie! Jy het die eerstejaarskamp oorleef. Nou wag ʼn opwindende oriënteringstydperk vir jou. Die volgepakte program beloof om jou te help om die oorgang vanaf skolier na volwaardige Fontie te oorbrug. Tydens hierdie tydperk sal alle kwelvrae oor […]

Top 10 – Fonties se Afrikaanse musiekspeellys vir September

Top 10 – Fonties se Afrikaanse musiekspeellys vir September 6 Oktober 2023 Geskryf deur Anien van Niekerk, Fontiepos-joernalis Die lente is hier! Hierdie maand het Fonties weer die geleentheid gehad om vir hulle gunsteling- Afrikaanse treffers te stem. Maak gerus hierdie liedjies deel van julle speellys vir die Rugbywêreldbeker! Inge 2 – Die Piesangskille As […]

ʼn Gedig vir die lente

ʼn Gedig vir die lente 6 Oktober 2023 Geskryf deur Megan Ferreira, Fontiepos-joernalis Dit is heerlike lente, en die winter is verby Die bloeisels is uit en die bye sprei weer hul vlerke Die son skyn helder oor alle landerye en berge en die reuk van rose vlieg deur die vroegoggendlug Die rooi rose en […]

Die top-5-noodsaaklikhede wat elke student moet saamdra

Die top-5-noodsaaklikhede wat elke student moet saamdra 6 Oktober 2023 Geskryf deur Kayla Roets, Fontiepos-joernalis As studente kan ons lewens ʼn warrelwind van klasse, opdragte en sosiale aktiwiteite wees. Te midde van ons bedrywige roetine, is dit maklik om te vergeet hoe belangrik dit is om voorbereid te wees vir onverwagte situasies. Om die wel […]

Ontmoet dr. Juran van den Heever, deeltydse dosent by Akademia

Ontmoet dr. Juran van den Heever, deeltydse dosent by Akademia 6 Oktober 2023 Geskryf deur Anien van Niekerk, Fontieposjoernalis Hierdie maand het ons die geleentheid gehad om een van Akademia se deeltydse dosente beter te leer ken – dr. Juran van den Heever. Hier volg ʼn paar vrae wat ons aan hom gestel het: 1.Wat […]

Hoe om voor te berei vir die eksamens

Hoe om voor te berei vir die eksamens 6 Oktober 2023 Geskryf deur Megan Ferreira, Fontiepos-joernalis Elkeen van ons is uniek, en het ons eie wyse van studeer en om ons tyd te bestuur. Elkeen van ons het ʼn spesifieke manier om ʼn probleem op te los asook ʼn tegniek om die take wat afgehandel […]

Douvoordag op ʼn blou Maandag

Douvoordag op ʼn blou Maandag 6 Oktober 2023 Geskryf deur Marisha Hermann, Fontiepos-joernalis Louisa Visser, studenteraadslid van Verenigings, vertel met groot opwinding oor die nuwe aksie waaraan Fonties kan deelneem: “Trap ʼn toon, drink ʼn boon”. Studente kan een keer ʼn maand bymekaar kom en ʼn vroeë oggenddraffie kom geniet. Visser sê dat Fonties die […]

Akademia se netbalhelde verenig vir oorwinning

Akademia se netbalhelde verenig vir oorwinning 6 Oktober 2023 Geskryf deur Kayla Roets, Fontiepos-joernalis In die wêreld van sport is spanwerk dikwels die bepalende faktor om sukses te behaal. Akademia se netbalspanne staan as ʼn skitterende voorbeeld van wat dit beteken om as ʼn eenheid saam te werk. ʼn Fundamentele beginsel waarvolgens hulle leef, is […]

Die einde van die “hasiemelk”-era

Die einde van die “hasiemelk”-era 6 Oktober 2023 Geskryf deur Anien van Niekerk, Fontiepos-joernalis Gedurende Augustus vanjaar het ʼn nasionale ramp die land getref. Ja, daar word berig dat Nestlé besluit het dat hulle nie meer Nesquik se aarbei- en sjokolademelk gaan vervaardig en verkoop in Suid-Afrika nie. Hierdie nuus herinner my aan die tragedie […]

Twee noodsaaklike voertuigvaardighede vir Fonties

Twee noodsaaklike voertuigvaardighede vir Fonties 6 Oktober 2023 Geskryf deur Kayla Roets, Fontiepos-joernalis Is jy dalk ʼn Fontie wat nie noodwendig alles van motors af weet nie? Hier is twee belangrike vaardighede wat enigeen moet weet. Hoe kry ek my motor se battery weer aan die gang? Om jou motor se battery aan die gang […]