Kampusopedag op 10 en 11 Mei is oor

Dae
Ure
Minute
Sekondes
Search
Close this search box.

Top 10 – Fonties se Afrikaanse musiekspeellys vir September

6 Oktober 2023

Geskryf deur Anien van Niekerk, Fontiepos-joernalis

Die lente is hier! Hierdie maand het Fonties weer die geleentheid gehad om vir hulle gunsteling- Afrikaanse treffers te stem. Maak gerus hierdie liedjies deel van julle speellys vir die Rugbywêreldbeker!

  1. Inge 2 – Die Piesangskille
  2. As hy weer kom – Bernice West
  3. Toer om die vloer – Brendan Peyper
  4. H2Oë – Barto
  5. Nora Vlok – Appel en die Heuwels Fantasties
  6. Vlam in die wind – Barto
  7. Impulsief – Barto
  8. Toe nou en altyd – Bobby van Jaarsveld
  9. Foute – Appel
  10. Hey Sonneblom – Droomsindroom

Hou gerus jou WhatsApp-groepe dop om vir die volgende top tien te stem!

 

Alle Fontiepos-artikels is deur studente vir studente geskryf en weerspieël nie noodwendig Akademia se mening of standpunt nie.