Akademia-debatspan: ʼn krag om mee rekening te hou
Akademia-debatspan: ʼn krag om mee rekening te hou Geskryf deur Kayla Roets, joernalis by die Fontiepos Debat dien as ʼn platform waar individue of spanne hul menings kan uitspreek, bewyse kan lewer en logiese redenasies kan aanvoer om hul standpunte te verdedig. Dit is ʼn gestruktureerde gebeurtenis wat kritiese denke, effektiewe kommunikasie en die kuns […]
Fonties se Top-10- Afrikaanse musiekspeellys
Fonties se Top-10- Afrikaanse musiekspeellys Geskryf deur Anien van Niekerk, joernalis by die Fontiepos Die winter is sterk op pad en die beste manier om die koue te oorkom is om te sing en te dans! Fonties het hierdie maand weereens die geleentheid gehad om ʼn Afrikaanse speellys saam te stel deur vir hul gunsteling- […]
Werkersmaand – Só werk en studeer Akademia-studente
Werkersmaand – Só werk en studeer Akademia-studente Geskryf deur Megan Ferreira, joernalis en fotograaf by die Fontiepos Meimaand is Werkersmaand en daarom wil ons graag studente vier wat werk en studies kombineer! Die nauurse afstandsmodel by Akademia is ideaal vir hierdie studente wat bedags werk maar ook studies aanpak. Hierdie model bied aan studente ʼn […]
Bemarkings- en kommunikasiekomitee ondergaan opwindende veranderinge
Bemarkings- en kommunikasiekomitee ondergaan opwindende veranderinge Geskryf deur Kayla Roets, joernalis by die Fontiepos Akademia-studente se Bemarkings- en Kommunikasiekomitee skud sy vere reg vir ʼn tydperk van verandering in die lig van die uittrede van Cornel Rautenbach. Rautenbach was die studenteraadslid vir Bemarking en Kommunikasie. Hy vertrek om ʼn opwindende nuwe werksgeleentheid aan te pak […]
ʼn Ode aan alle moeders op Moedersdag
ʼn Ode aan alle moeders op Moedersdag Geskryf deur Anien van Niekerk, joernalis by die Fontiepos Wanneer mens jou ouerhuis verlaat, is die moeilikste ding seker om afskeid te neem van jou ma. Letterlik en figuurlik. Letterlik, omdat sy nog vir jou instruksies gee oor hoe om ʼn wasmasjien te gebruik voor jy in die […]
Vyf vinnige feite oor die koshuise vir Akademia-studente
Vyf vinnige feite oor die koshuise vir Akademia-studente Geskryf deur Marisha Hermann, joernalis by die Fontiepos Hiermee vyf vinnige feite oor elk van die drie koshuise vir Akademia-studente. Huis Strelitzia Daar bly tans 79 dames in Huis Strelitzia. Dié koshuis doen omtrent alles in pienk, want Bóchulè, die primaria, hou van pienk. Huis Strelitzia en […]
Huis Strelitzia se inblynaweek: Fonties bly om in te bly!
Huis Strelitzia se inblynaweek: Fonties bly om in te bly! Geskryf deur Anien van Niekerk, joernalis by die Fontiepos Inblynaweke bied aan koshuisstudente die geleentheid om mekaar nie net beter te leer ken nie, maar ook om op ʼn prettige wyse Fontiewees uit te lééf. Die dameskoshuis, Huis Strelitzia, het van 5 tot 7 Mei […]
Akademia-hokkie gaan van krag tot krag
Akademia-hokkie gaan van krag tot krag Geskryf deur Kayla Roets, joernalis by die Fontiepos Vir beide Akademia se mans- en dameshokkiespanne om ʼn bronsmedalje in die onlangse liga te wen, was beslis die hoogtepunt van die seisoen vir die spelers. Die spanne het besonder goed presteer wat beide aanval en verdediging betref, met spelers wat […]
Die Kaplyn: ʼn Aangrypende verhaal van opoffering, liefde en herinnering
Die Kaplyn: ʼn Aangrypende verhaal van opoffering, liefde en herinnering Geskryf deur Kayla Roets, joernalis by die Fontiepos Die kragtige musiekblyspel, Die Kaplyn, is tans by die AfriForum Teater te sien.. Fontiepos se redaksie het dit bygewoon. Dié verhoogstuk neem gehore op ʼn aangrypende reis deur die lewens van die Joubert-gesin tydens die onstuimige tye […]
ʼn Aand van tradisie en feestelikheid: Fonties se eerste Cantus by Leriba!
ʼn Aand van tradisie en feestelikheid: Fonties se eerste Cantus by Leriba! Geskryf deur Kayla Roets, joernalis by die Fontiepos Op 19 April vanjaar het die Kultuur-en-Erfenis-komitee sy eerste Cantus by Leriba aangebied, en dié geleentheid het nie teleurgestel nie. Fonties, Sol-Tech-studente en lede van AfriForum Jeug kyk terug op ʼn aand van tradisie en […]