Kampusopedag op 10 en 11 Mei is oor

Dae
Ure
Minute
Sekondes
Search
Close this search box.

Top 10: Fonties se Afrikaanse musiekspeellys vir Januarie

24 Januarie 2024

Geskryf deur Anien van Niekerk, Fontiepos-joernalis

Die nuwe jaar is hier! Hierdie maand het die Fonties die geleentheid gehad om nostalgies te raak en vir hulle gunsteling-Afrikaanse treffers van 2019 te stem. 2019 was nie net spesiaal omdat Suid-Afrika vir die derde keer die Rugbywêreldbeker huis toe gebring het nie, maar ook omdat die eerstejaars van 2024 daardie jaar as graad aggies hul hoërskoolloopbaan begin het. Hier is julle heerlike terugdrinkgunstelinge van 2019!

  1. Vuur op die water – Elandré
  2. Hou die hemel oop – Riana Nel
  3. Vier seisoene kind – Francois van Coke en Tasché
  4. Boerepompie – Ricus Nel en Snotkop
  5. 17 Shots – Christa Visser
  6. Voel jy die genade – Jo Black
  7. Klein Saterdag – Kurt Darren
  8. Dames – Biggy
  9. Wys jou vleis – JAN JAN JAN
  10. Jy laat dit maklik lyk – Brendan Peyper

Hou gerus jou WhatsApp-groepe dop om vir die volgende toptien te stem.

Alle Fontiepos-artikels is deur studente vir studente geskryf en weerspieël nie noodwendig Akademia se mening of standpunt nie.