Kampusopedag op 10 en 11 Mei is oor

Dae
Ure
Minute
Sekondes
Search
Close this search box.

Die Fontiepos-redaksiespan se gunstelingtreffers

28 Februarie 2024

Geskryf deur Anien van Niekerk, Fontiepos-joernalis

Dit is nie aldag dat die Fontiepos-redaksiespan die geleentheid kry om hul gunstelingmusiek met hul mede-Fonties te deel nie, só hierdie trefferlys is baie spesiaal! Ons hoop dat dié speellys, wat getuig van die redaksiespan se uiteenlopende voorkeure, julle voete behoorlik sal laat jeuk.

  • Leani Smith: Spontaan (Riaan Benadé)
  • Jana Swanepoel: Ek is meer werd (John James)
  • Danet van Wijk: Nallies (Riaan van Benadé)
  • Anien van Niekerk: Kyk hoe glinster die maan (Laurika Rauch)
  • Demarco Robinson: Vlam in die wind (Barto)
  • Juné Jordaan: Vlerke (Eloff)
  • Megan Ferreira: Foto’s (Dodo Nyoka)
  • André Muller: Liewe Jinne! (Juanita du Plessis)
  • Frances Dreyer: Toer om die vloer (Brendan Peyper)
  • Kayla Roets: Light Me Up (Ingrid Michaelson)

Alle Fontiepos-artikels is deur studente vir studente geskryf en weerspieël nie noodwendig Akademia se mening of standpunt nie.