Studieaansoeke vir 2025 is reeds oop

Search
Close this search box.

Top 10 – Fonties se Afrikaanse musiekspeellys vir Augustus

31 Augustus 2023

Geskryf deur Anien van Niekerk, Fontiepos-joernalis

Die winter is amper verby en Augustus is hier. Hierdie maand het die Fonties weer die geleentheid gehad om vir hulle gunstelingtreffers in Afrikaanse te stem en die resultate is uiteindelik hier.

  1. Lyntjie – Die Piesangskille
  2. Jonk en Danig – Droomsindroom
  3. Nora Vlok – Appel en Die Heuwels Fantasties
  4. Suikerbos – Appel
  5. H2Oë – Barto
  6. Toer om die vloer – Brendan Peyper
  7. Johnnie Blou – Eloff
  8. Stoutgat – Jay
  9. Hey Sonneblom – Droomsindroom
  10. Foute – Appel

Hou gerus jou whatsapp-groepe dop om te stem vir die top-10-treffers in ons September-uitgawe. Laai hierdie maand se treffers op digitale platforms soos Spotify af om saam met jou vriende die luister die laaste ruk van die winter.

 

Alle Fontiepos-artikels is deur studente vir studente geskryf en weerspieël nie noodwendig Akademia se mening of standpunt nie.