Studieaansoeke vir 2025 is reeds oop

Search
Close this search box.

Verjaarsdaggeskenke 101: Wenke vir studente om die ideale geskenk te gee

Verjaarsdaggeskenke 101: Wenke vir studente om die ideale geskenk te gee 31 Augustus 2023 Geskryf deur Kayla Roets, Fontiepos-joernalis Die gee van geskenke is ʼn wonderlike kuns wat ons in staat stel om waardering, liefde en bewondering vir ons geliefdes uit te druk. Hetsy dit nou ʼn spontane verrassing of ʼn weldeurdagte gebaar is – […]

Hartklop van hoop: Omhels Wêreldorgaanskenkingsdag

Hartklop van hoop: Omhels Wêreldorgaanskenkingsdag 31 Augustus 2023 Geskryf deur Kayla Roets, Fontiepos-joernalis In ʼn wêreld wat dikwels vasgevang word in die warrelwind van vinnig lewe en digitale verbindings, is daar ʼn dag wat die kollig op ʼn daad van ware heldhaftigheid laat skyn: Wêreldorgaanskenkingsdag. Dit is die dag wanneer gewone mense superhelde word, nie […]

Balanseer jou werk en studies só as nauurse afstandstudent

Balanseer jou werk en studies só as nauurse afstandstudent 31 Augustus 2023 Geskryf deur Megan Ferreira, Fontiepos-joernalis Almal kry nou en dan ʼn dag waar mens voel dat jy eintlik voor is so agter is jy. Jy kom net by niks uit wat in jou dagboek staan nie. Tog kan mens soms rustigheid in die […]

Beleef hiérdie woorde

Beleef hiérdie woorde 31 Augustus 2023 Geskryf deur Marisha Hermann, Fontiepos-joernalis Dr. Jannet Davel, Akademia se hoof van Personeel en Ontwikkeling, het haar liefde vir lees as student onwikkel. Sy het van Donald Miller se Blue Like Jazz gehou, maar dis die inleiding wat haar aandag behou het. “Ná dit het ek geweet – lees […]

Verbeter jou Instagram-blad só

Verbeter jou Instagram-blad só 31 Augustus 2023 Geskryf deur Marisha Hermann, Fontiepos-joernalis Om ʼn goeie sosialemediateenwoordigheid te hê kan verskeie deure vir jou oopmaak. Jy kan wye netwerke bou, deel word van ʼn aanlyn gemeenskap, of selfs werksgeleenthede kry. Sosiale media moet egter versigtig gebruik word en die geleentheid vir verbetering is altyd daar. Gebruik […]

Skootrekenaar, tablet of harde kopie handboek?

Skootrekenaar, tablet of harde kopie handboek? 31 Augustus 2023 Geskryf deur Anien van Niekerk, Fontiepos-joernalis Om te studeer bly maar ʼn uitdaging. Baie van ons sou dit verkies het om die nuutste episode van ʼn Netflix-reeks te kyk, maar om ʼn blink toekoms te bou is dit nodig om elke nou en dan die handboeke […]

Koffieproe bevorder kennis sowel as geselligheid

Koffieproe bevorder kennis sowel as geselligheid 31 Augustus 2023 Geskryf deur Juné Jordaan, Fontiepos-adjunkredakteur Die reuk van vars koffie vroeg in die oggend of laat in die middag is genoeg om vir enige iemand gelukkig te maak. ʼn Koppie koffie saam met jou beste vriend of een saam met ʼn potensiële liefde is meer as […]

Pienk, pienker, pienkste! Van plastiek tot fliek – dis Barbie-koors!

Pienk, pienker, pienkste! Van plastiek tot fliek – dis Barbie-koors! 31 Augustus 2023 Geskryf deur André Muller, Fontiepos-subredakteur Sedert die speelgoedvervaardiger Mattel in 1959 die eerste Barbie-pop bekendgestel het, het dié modepop ’n ikoon geword met haar groeiende entourage en bykomstighede. Barbie en haar kêrel, Ken, se huis en kar het nou plek gemaak vir […]

Studente koop slim met Varsity Vibe-toep

Studente koop slim met Varsity Vibe-toep 31 Augustus 2023 Geskryf deur Juné Jordaan, Fontiepos-adjunkredakteur Elke kans om bietjie ekstra te spaar of goedkoper te betaal is die moeite werd vir ʼn student. Die lewe is so duur en dis soms moeilik om as student die einde van die maand deur te sien met jou geld […]

Strelitzia se ma-en-dogter-dag: ʼn Dag om te onthou!

Strelitzia se ma-en-dogter-dag: ʼn Dag om te onthou! 31 Augustus 2023 Geskryf deur Megan Ferreira, Fontiepos-joernalis Elkeen van ons het iemand in ons lewens nodig wat ons bystaan in tye van moeilikheid, hartseer, opgewondenheid of selfs net te dien as ʼn skouer om op te huil. Hierdie persoon kan jou moeder of selfs jou tannie […]

Wat is ʼn vrou?

Wat is ʼn vrou? 31 Augustus 2023 Geskryf deur Juné Jordaan, Fontiepos-adjunkredakteur Wat is ʼn vrou? ʼn Ma, ʼn dogter, ʼn ouma, ʼn vriendin of ʼn tannie. ʼn Vrou voorsien die gevoel van ʼn warm varsgebakte brood uit die oond met botter, sy is beeldskoon soos die sonstrale wat in die oggend die bome se […]

Taaldag 2023: Hoe sê ʼn mens “lekker” in ʼn ander taal ?

Taaldag 2023: Hoe sê ʼn mens “lekker” in ʼn ander taal ? 31 Augustus 2023 Geskryf deur Anien van Niekerk, Fontiepos-joernalis 14 Augustus was Afrikaanse Taaldag en ons het die geleentheid gehad om Afrikaans as taal te vier. Taal speel ʼn belangrike rol in beide ons kommunikasievaardighede en ons identiteit. Sonder taal sou dit nie […]

Vinnige feite oor Akademia se nuwe studenteraad

Vinnige feite oor Akademia se nuwe studenteraad 31 Augustus 2023 Geskryf deur Marisha Hermann, Fontiepos-joernalis Die nuutverkose studenteraad is gereed om die jaar aan te pak. Ontmoet jou passievolle studenteraad deur ’n paar vinnige feite oor hulle te lees. SR: Voorsitter – Myrtle Endley Watter kleur is jou tandeborsel en hoekom? My tandeborsel is swart, […]

Fonties se Afrikaanse Top-10-musiekspeellys vir Julie

Fonties se Afrikaanse Top-10-musiekspeellys vir Julie Geskryf deur Anien van Niekerk, Fontiepos-joernalis Ons is al halfpad deur die jaar, en daar is geen beter motivering as ʼn goeie musiekspeellys nie! Hierdie maand het die Fonties weer die geleentheid gehad om vir hulle gunsteling-Afrikaanse treffers te stem, en die resultate is hier: Impulsief – Barto Toer […]

Dink of Sink-debat verskep studente se argumente

Dink of Sink-debat verskep studente se argumente Geskryf deur Kayla Roets, Fontiepos-joernalis Fonties het onlangs deelgeneem aan ʼn opwindende en intellektuele kragmeting by koshuis@Leriba. Danksy baie toewyding en entoesiasme het die langverwagte interne Dink of Sink-kompetisie vir groot opwinding gesorg. Die Akademia-spanne het deelgeneem teen ʼn span van AfriForum Jeug in hierdie interne kompetisie. Akademia-spanne […]