Search
Close this search box.

Fonties se Afrikaanse Top-10-musiekspeellys vir Julie

Geskryf deur Anien van Niekerk, Fontiepos-joernalis

Ons is al halfpad deur die jaar, en daar is geen beter motivering as ʼn goeie musiekspeellys nie! Hierdie maand het die Fonties weer die geleentheid gehad om vir hulle gunsteling-Afrikaanse treffers te stem, en die resultate is hier:

  1. Impulsief – Barto
  2. Toer Om Die Vloer – Brendan Peyper
  3. Lyntjie – Die Piesangskille
  4. H2Oë – Barto
  5. Stoutgat – Jay
  6. Johnnie Blou – Eloff
  7. Niks Om Oor Huistoe Te Skryf Nie – Die Heuwels Fantasties ft. Demi Lee Moore
  8. Hey Sonneblom – Droomsindroom
  9. Foute – Appel
  10. Koue Kole – Eloff

Hou gerus jou WhatsApp-groepe dop om te stem vir die Top-10-treffers in ons Augustus-uitgawe, en laai hierdie maand se treffers op jou gunstelingstroomdiens af om saam met jou vriende te luister.

 

Alle Fontiepos-artikels is deur studente vir studente geskryf en weerspieël nie noodwendig Akademia se mening of standpunt nie.