Akademia vereer ʼn pionier in die Natuurwetenskappe

Akademia vereer ʼn pionier in die Natuurwetenskappe Gepubliseer op: 18 Oktober 2021 Geskryf deur prof. Hannes Rautenbach, dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe Die jaarlikse instelling van die WL Grant-gedenklesing, wat op Vrydag 22 Oktober 2021 in die Akademia Ouditorium plaasvind, gee erkenning aan uitnemende wetenskaplike prestasies op Suid-Afrikaanse bodem. Hierdie prestasies dien as motivering vir […]

Internasionale Basedag – Die bestuurder as rentmeester

Internasionale Basedag – Die bestuurder as rentmeester Gepubliseer op: 15 Oktober 2021 Geskryf deur dr. Rachel Maritz, dekaan van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Daar is twee bestuursteorieë wat pertinent handel oor die bestuur van ʼn onderneming. Die oorweldigend dominante teoretiese perspektief in hedendaagse korporatiewe beheer is die sogenaamde agentskapsteorie. In ons moderne onderneming word […]

Ervaar jy ʼn gevoel van uitbranding en voel jy konstant moeg?

Ervaar jy ʼn gevoel van uitbranding en voel jy konstant moeg? Gepubliseer op: 11 Oktober 2021 Geskryf deur Michelle van Niekerk, studenteondersteuningskoördineerder by Akademia Die meeste mense begin om hierdie tyd van die jaar uitgebrand en moeg te voel nadat die jaar sy tol begin eis het. Die rede hiervoor is omdat ons dikwels “met […]

Nuwe Akademia-studenteraad wil jaar van pionierskap vestig

Nuwe Akademia-studenteraad wil jaar van pionierskap vestig Gepubliseer op: 11 Oktober 2021 Op 27 September is die splinternuwe studenteraad (SR) vir 2021/2022 op die Centurion-kampus tydens ʼn spoggeleentheid ingehuldig. Alhoewel daar nog altyd ʼn nauurse SR-teenwoordigheid was, is daar nou vir die eerste keer ʼn volledige voltydse SR op die (nuwe) Centurion-kampus verkies. ʼn Voltydse […]

BCom (Ondernemingsbestuur)-studente by Akademia braai vir ʼn toekoms

BCom (Ondernemingsbestuur)-studente by Akademia braai vir ʼn toekoms Gepubliseer op: 7 Oktober 2021 Akademia se voltydse groep BCom (Ondernemingsbestuur)-studente het saam met hul dosent, Mareli van der Merwe, ʼn Braai vir die toekoms-projek begin ter viering van Erfenisdag wat op 24 September plaasgevind het. Die groep studente het elkeen ʼn “worsbroodjie vir ʼn maatjie” geborg […]

My storie as Akademia-alumnus en finansiële adviseur

My storie as Akademia-alumnus en finansiële adviseur Gepubliseer op: 6 Oktober 2021 Geskryf deur Anchin van Zyl, Akademia-alumnus Die proses om ʼn universiteit te kies kan soms moeilik en onvoorspelbaar wees, maar Akademia het hierdie keuse vir my baie maklik gemaak. Ek het in 2017 my studieloopbaan by die instelling begin as student in BCom […]

Oorweeg ʼn beroep in finansiële beplanning

Oorweeg ʼn beroep in finansiële beplanning Gepubliseer op: 6 Oktober 2021 Geskryf deur Alicia Kamfer, dosent in Finansiële Beplanning Finansiële beplanning is ʼn beroep wat jare lank al stabiel bly ongeag ekonomiese vooruitsigte, ʼn wêreldpandemie en die vierde nywerheidsrewolusie. Finansiële beplanning is ʼn baie veelsydige beroep wat deurlopend voorsiening maak vir regulatoriese vereistes en tegnologiese […]

Akademia stel Fakulteit Opvoedkunde tydens seremonie bekend

Akademia stel Fakulteit Opvoedkunde tydens seremonie bekend Gepubliseer op: 6 Oktober 2021 Akademia, die privaat hoëronderwysinstelling, het vandag op 5 Oktober (ook Wêreldonderwysersdag) die Fakulteit Opvoedkunde amptelik bekendgestel. Die bekendstellingsfunksie is by die AfriForum Teater in Pretoria gehou, en skoolhoofde, onderwysers, akademici, onderwysliggame en Akademia-vriende het die deftige geleentheid bygewoon om saam met die instelling […]

Internasionale Vertalersdag: Verenig in vertaling

Internasionale Vertalersdag: Verenig in vertaling Gepubliseer op: 30 September 2021 Geskryf deur Karien Brits, taalpraktisyn by Akademia Internasionale Vertalersdag word jaarliks op 30 September gevier. Hierdie dag is in 1991 deur die Internasionale Federasie van Vertalers (FIT) ingestel om erkenning aan die vertaalprofessie te gee. Vanjaar se tema is “Verenig in vertaling” omdat Covid-19 ons […]

Ateljeetegnikus by Akademia sluit kontrak om nauurs musiek te maak

Ateljeetegnikus by Akademia sluit kontrak om nauurs musiek te maak Gepubliseer op: 28 September 2021 Jacques Leonard is reeds vanaf 2018 deel van die Akademia-familie as ateljeetegnikus in die afdeling: oudiovisueel. Die rol wat hy by die instelling beklee, behels die opneem van klasse wat studente ná afloop van kontaksessies weer vir hersiening kan luister. […]

Unisa-hofuitspraak skep ruimte vir Afrikaans

Unisa-hofuitspraak skep ruimte vir Afrikaans Gepubliseer op: 23 September 2021 Akademia het positief gereageer op die Konstitusionele Hof se uitspraak op 22 September wat ten gunste is dat Afrikaans steeds deel van die onderrigtaalbeleid van Unisa behoort te wees. Vir Akademia is hierdie uitspraak nog ʼn pen in die grond wat die stryd vir Afrikaanse […]

Is ons erfenis belangrik?

Is ons erfenis belangrik? Gepubliseer op: 23 September 2021 Geskryf deur prof. Danie Goosen, akademiese hoof by Akademia. Waarom heg Akademia soveel waarde aan ons kulturele erfenis? Moet Akademia nie ons kulturele erfenis ter wille van die toekoms vergeet nie? Verhinder dit nie Akademia om met daadkrag die toekoms tegemoet te gaan nie? Verskeie woordvoerders […]

Akademia-student net so tuis in die klaskamer as op die gholfbaan

Akademia-student net so tuis in die klaskamer as op die gholfbaan Gepubliseer op: 15 September 2021 Rykie Combrink is ʼn uitblinker op die gholfbaan waar sy verlede jaar op provinsiale vlak tydens verskeie toernooie die podium bestyg het. Sy is ook ʼn dinamiese eerstejaarstudent in BCom (Finansiële en Bestuursrekeningkunde) by Akademia met groot drome vir […]

Noord-Kaapspan wen prysgeld vir blink sakeplanidee tydens kompetisie

Noord-Kaapspan wen prysgeld vir blink sakeplanidee tydens kompetisie Gepubliseer op: 14 September 2021 Twee boesemvriende het vanaf kleintyd geweet dat hulle graag ʼn besigheid saam wou begin. Min het hulle geweet dat hierdie droom bewaarheid sou word. Wikus Basson en Janco Opperman van Customsites, twee jong entrepreneurs vanaf Kathu in die Noord-Kaap, het tydens die […]

Akademia plant “Vlam van die Vlakte” ter viering van boomplantweek

Akademia plant “Vlam van die Vlakte” ter viering van boomplantweek Gepubliseer op: 10 September 2021 Geskryf deur prof. Hannes Rautenbach, dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe In Suid-Afrika word boomplantweek jaarliks tussen 30 Augustus en 5 September deur die Departement Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling gevier. Daarmee saam staan September ook as Erfenismaand bekend. Teen hierdie […]