Search
Close this search box.

Akademia vier Internasionale Projekbestuurdag

Akademia vier Internasionale Projekbestuurdag Gepubliseer op: 1 November 2018 “Effektiewe beplanning lei tot doeltreffende projekbestuur” ~ Zhan Goosen Internasionale Projekbestuurdag word gevier ter waardering van die individue wat projekte in gemeenskappe en die werksplek effektief bestuur. Hierdie dag vind jaarliks op die eerste Donderdag in November plaas, wat vanjaar op 1 November val. Zhan Goosen, […]

Studies kan resessie teenwerk

Studies kan resessie teenwerk Gepubliseer op: 30 Oktober 2018 Alhoewel Suid-Afrika in ʼn tegniese resessie verkeer is dit nodig dat langtermynbesluite geneem word wat die ekonomiese skade so klein as moontlik maak. Met die werkloosheidssyfer wat in 2018 oor die 6 miljoen strek is dit belangrik om naskoolse studies te voltooi om ʼn beter kans […]

Amerikaanse professor besoek Akademia

Amerikaanse professor besoek Akademia Gepubliseer op: 30 Oktober 2018 Die Amerikaanse professor, Ross Perkins, van die Departement Opvoedkundige Tegnologie by Boise State-Universiteit, het onlangs ʼn aanbieding aan Akademia se dosente en bestuur voorgelê. Hierdie aanbieding was van groot waarde vir Akademia, omdat dit deel van die instelling se strategie vorm om met buitelandse akademici bande […]

Akademia strewe na uitnemendheid

Akademia strewe na uitnemendheid Gepubliseer op: 4 Oktober 2018 Akademia se strewe na uitnemendheid is duidelik in al die take en verantwoordelikheide wat die instelling aanpak. ʼn Groot deel van die aanbied van gehalte hoër onderwys is om te voldoen aan die vereistes en riglyne wat bepaal word deur regulerende liggame soos die Raad op […]

Volhouer-student ’n inspirasie

Volhouer-student ’n inspirasie Gepubliseer op: 3 Oktober 2018 Akademia bied vanaf die begin van die jaar – met die opening van die instelling se eerste studiesentrum in die Oos-Kaap – die geleentheid aan voornemende studente in Port Elizabeth om te werk terwyl hulle in hul moedertaal studeer. Sanchia van der Merwe, een van die eerste […]

Wiechers se akademiese bydrae herdenk

Wiechers se akademiese bydrae herdenk Gepubliseer op: 12 September 2018 Akademia het met groot hartseer kennis geneem van die afsterwe van emeritus professor Marinus Wiechers. Prof Wiechers was vir jare lid van Akademia se Adviesraad, ʼn forum wat bestaan uit hoëronderwyskundiges – insluitende ʼn hele aantal voormalige rektore van voormalige Afrikaanse universiteite. Prof Wiechers se […]

Akademia betree die geesteswetenskappe

Akademia betree die geesteswetenskappe Gepubliseer op: 3 September 2018 Die Afrikaanse hoëronderwysinstelling Akademia het op Vrydag, 31 Augustus 2018, ʼn eerste kwalifikasie in geesteswetenskappe bekendgestel tydens ʼn eksklusiewe byeenkoms in Centurion. Hierdie kwalifikasie – BSocSci (Politiek, Filosofie en Ekonomie) – sal vanaf 2019 by Akademia se dertien studiesentrums aangebied word. Die toetrede tot ʼn geesteswetenskaplike […]

Akademia-student jaag haar drome na

Akademia-student jaag haar drome na Gepubliseer op: 28 Augustus 2018 Die 29-jarige, Caro Storm – ʼn tweedejaar BCom Bestuursrekeningkunde-student by Akademia – se liefde vir motorsport het onverwags ontstaan toe sy die geleentheid kry om die renmotornavigator vir ʼn renmotorbestuurder te wees. Storm is tans ʼn lid Africa Regional Rally Organization (ARRO) en is gaande […]

Die Akademia-model ideaal vir die werkende student

Die Akademia-model ideaal vir die werkende student Gepubliseer op: 16 Augustus 2018 Dit is alombekend dat om te werk terwyl jy studeer uitdagend mag wees. Die nodige ondersteuningsraamwerk – soos ʼn betroubare en toeganklike hoëronderwysinstelling wat die nodige bystand bied – sal jou reistog na ʼn kwalifikasie vergemaklik. Akademia posisioneer haarself as ʼn akademiese instelling […]

Akademia-studente ontwikkel aanlyn werkportaal

Akademia-studente ontwikkel aanlyn werkportaal Gepubliseer op: 7 Augustus 2018 Studente in die Elitebeursprogram by Akademia het ʼn innoverende aanlynportaal, genaamd Tempstudent, ontwikkel waar medestudente kan registreer om kennisgewings vir deeltydse werksgeleenthede te ontvang. Die portaal word deur die Solidariteit Beweging se verskeie instellings gebruik sodra daar ʼn behoefte vir ekstra hande is om tydelik met […]

Matrieks, belê in jou toekoms hierdie skoolvakansie

Matrieks, belê in jou toekoms hierdie skoolvakansie Gepubliseer op: 22 Junie 2018 Die rekord- en eindjaareksamens kruip al hoe nader vir Graad 12’s. Daarom bied Akademia, in samewerking met trotse borge*, die geleentheid aan Afrikaanssprekende matrieks om hulle vakkennis in wiskunde, tegniese wiskunde en Afrikaans op te skerp ter voorbereiding vir hierdie belangrike eksamens. Winterskool […]

Akademia – nou nog méér toeganklik

Akademia – nou nog méér toeganklik Gepubliseer op: 19 Junie 2018 Akademia se suksesmodel vir die ondersteuning van afstandsonderrigstudente is geleë in die kontak met dosente en medestudente. Om studente te akkommodeer wat buite bereik van die dertien Akademia-studiesentrums is, het dié hoëronderwysinstelling ʼn blokmodel toegevoeg tot die huidige na-uurse onderrigleermodel. Hierdie onderrigmodel is spesiaal […]

Akademia gekies om akademici by internasionale konferensie toe te spreek

Akademia gekies om akademici by internasionale konferensie toe te spreek Gepubliseer op: 19 Junie 2018 Vyf akademici van die privaat hoëronderwysinstelling, Akademia, is genooi om voorleggings by die 43ste Verbetering van Universiteitsonderrig-konferensie aan te bied wat vanaf 27 tot 29 Junie 2018 by die Charles Sturt-Universiteit in Port Macquarie, Australië, plaasvind. Vanjaar se konferensietema is […]

Akademia-dosent lewer beste artikel by internasionale konferensie

Akademia-dosent lewer beste artikel by internasionale konferensie Gepubliseer op: 9 Mei 2018 Zhan Goosen, dosent in Projekbestuur by Akademia, het onlangs by die 20ste Internasionale Konferensie oor Volhoubare en Strategiese Stadsontwerp ʼn toekenning vir die beste artikel verwerf. Hierdie toonaangewende konferensie vorm deel van die Wêreld Akademie van Wetenskap, Ingenieurswese en Tegnologie wat hierdie jaar […]

Akademia onthul nuwe visuele identiteit tydens glansgeleentheid

Akademia onthul nuwe visuele identiteit tydens glansgeleentheid Gepubliseer op: 12 April 2018 Die hoëronderwysinstelling Akademia het op Woensdag, 11 April 2018, haar nuwe visuele identiteit onthul tydens ʼn glansgeleentheid in Centurion. Hierdie nuwe visuele identiteit spruit uit die instelling se vernuwende toekomsplanne. Dié planne sluit onder andere in om meer studente toegang tot gehalte onderrig […]