Akademia se vormingsideaal voer ook die opdrag van die kerk uit

Akademia se vormingsideaal voer ook die opdrag van die kerk uit Gepubliseer op: 7 Junie 2023 Geskryf deur Henk Schalekamp, voorsitter van Akademia se direksie Johannes 21:15-18 (2020-vertaling) 15 Toe hulle klaar was met ontbyt, vra Jesus vir Simon Petrus: “Simon, seun van Johannes het jy My baie lief, meer as hulle?” Hy sê vir […]
Akademia-paneelgesprek bespreek vertaling van Plato-werke

Akademia-paneelgesprek bespreek vertaling van Plato-werke Gepubliseer op: 2 Junie 2023 Die Afrikaanse vertaling vanuit Grieks van die boek, Plato se dialoogtrilogie uit die laaste dae van Sokrates, is onlangs deur die Akademia Uitgewery gepubliseer. In refleksie hiervan het Akademia ʼn bekendstellingsfunksie op Vrydag 2 Junie by Leriba in Centurion aangebied. ʼn Latere paneelgesprek het gevolg […]
Opwindende eerste semester vir BComHons-studente by Akademia

Opwindende eerste semester vir BComHons-studente by Akademia Gepubliseer op: 1 Junie 2023 Die BComHons (Ondernemingsbestuur)-kwalifikasie is vanjaar vir die eerste keer by Akademia aangebied met die inname wat uit negentien studente bestaan. ʼn Aanlyn oriënteringsessie het die eerste semester vir die studente op 27 Februarie afgeskop waarna die studente mekaar van aangesig tot aangesig kon […]
Akademia-alumnus maak ʼn daadwerklike bydrae tot die bevordering van vroueregte

Akademia-alumnus maak ʼn daadwerklike bydrae tot die bevordering van vroueregte Gepubliseer op: 5 Junie 2023 Daniélle Hayward, Akademia-alumnus in BCom (Ekonomie en Regte), glo dat om ʼn verskil in die wêreld te sien, jy self ʼn verskilmaker moet wees. Getrou aan dié lewensfilosofie, kyk sy doelbewus anders na die omgewing waarin sy haar bevind, asook […]
Akademia launches NP van Wyk Louw Centre

Akademia launches NP van Wyk Louw Centre The NP van Wyk Louw Centre was launched at a function on Akademia’s Centurion Campus on 25 May 2023. The guests at the opening were addressed by Prof Danie Goosen, Akademia’s academic head, Dr Daniël Maritz, manager of the NP van Wyk Louw Centre and Dr Carel Boshoff, […]
Akademia stel NP van Wyk Louw-sentrum bekend

Akademia stel NP van Wyk Louw-sentrum bekend Gepubliseer op: 25 Mei 2023 Die NP van Wyk Louw-sentrum is op 25 Mei 2023 tydens ʼn funksie by Akademia se Centurion-kampus bekendgestel. Die gaste by die bekendstelling is toegespreek deur prof. Danie Goosen, Akademia se akademiese hoof, dr. Daniël Maritz, bestuurder van die NP van Wyk Louw-sentrum […]
Kragopwekkers en geraas in woonbuurte, só eerbiedig jy burereg

Kragopwekkers en geraas in woonbuurte, só eerbiedig jy burereg Gepubliseer op: 29 Mei 2023 Geskryf deur prof. Reghard Brits, ʼn deeltydse dosent in Sakereg by Akademia. Kragopwekkers is besig om ʼn alledaagse verskynsel in woonbuurte te word. Die redes hiervoor hoef skaars genoem te word. Alhoewel selfstandige kragopwekking ʼn handige manier is om die gevolge […]
Generators and noise in neighbourhoods: How to respect neighbours’ rights

Generators and noise in neighbourhoods: How to respect neighbours’ rights Written by Prof. Reghard Brits, part-time lecturer in Business Law at Akademia. Generators are becoming an everyday phenonemon in neighbourhoods. The reasons for this need barely be mentioned. Although generating power indepently is a useful way to restrict the consequences of loadshedding, this unfortunately goes […]
Slaan só eksamenvrees hok

Slaan só eksamenvrees hok Gepubliseer op: 26 Mei 2023 Geskryf deur dr. Mandie Dubery, ʼn maatskaplike werker verbonde aan Akademia se Studentelewe-afdeling Eksamen en eksamenvrees loop hand aan hand, en studente ervaar dikwels groter druk om gedurende hierdie noodsaaklike assesseringstydperk te presteer. Junie is weereens eksamentyd, ook by Akademia, en indien jy angstig en kwesbaar […]
Afrikadag – Afrikaans is ʼn geleentheid in uitdagend tye

Afrikadag – Afrikaans is ʼn geleentheid in uitdagend tye Gepubliseer op: 24 Mei 2023 Geskryf deur Karien Brits, taalpraktisyn by Akademia Op 25 Mei word Afrikadag gevier. Die tema van die dag is “Geleenthede in Uitdagende Tye”. Sestig jaar gelede is die Organisasie vir Afrika-eenheid in Addis Abeba (Ethiopië) op hierdie datum gestig en dit […]
Akademia-opedag rigtingaanwyser vir talle voornemende Fonties

Akademia-opedag rigtingaanwyser vir talle voornemende Fonties Gepubliseer op: 15 Mei 2023 Die jaarlikse Akademia-kampusopedag is soveel meer as net ʼn inligtingsdag vir skoolverlaters – dit verteenwoordig die begin van ʼn studiereis sonder gelyke! Só sê Lizán Maree, bestuurder: Studentewerwing aan Akademia. Tydens vanjaar se opedag het meer as 1 200 besoekers (ouers, vriende en voornemende studente) […]
Akademia help entrepreneurskap onder skoolleerders kweek

Akademia help entrepreneurskap onder skoolleerders kweek Gepubliseer op: 20 Mei 2023 Akademia vat vanjaar weer hande met AfriForum Sakenetwerk om ʼn platform vir jong entrepreneurs te skep waar hulle ʼn sakeplan kan opstel en hul entrepreneurskapsvaardighede kan kweek. Die Besigheidsbytjies-kompetisie word sedert 2019 aangebied waar deelnemers ʼn besigheidsplan vir ʼn idee van ʼn besigheid of […]
Akademia-simposium bou aan die laerskoolonderwys-legkaart vir die toekoms

Akademia-simposium bou aan die laerskoolonderwys-legkaart vir die toekoms Gepubliseer op: 19 Mei 2023 Akademia se Fakulteit Opvoedkunde het op 17 Mei ʼn simposium met die tema “Die laerskoolonderwys-legkaart: Bou die toekoms saam” by Leriba in Centurion aangebied. By hierdie geleentheid het skoolhoofde en ander kenners hulle kennis en ervaring met laerskoolonderwysers en -onderwysleiers gedeel. Die […]
Akademia-student jaag op 61 haar studiedrome na

Akademia-student jaag op 61 haar studiedrome na Gepubliseer op: 17 Mei 2023 Terwyl die gedagte om ouer te word vir baie mense dalk vreesaanjaend mag wees, meen Akademia-student, Eurita van der Merwe, dat dié lewensfase geensins ʼn verskoning is om nie uitdrukking aan jou drome te gee nie. Op 65 jaar is Van der Merwe […]
Akademia Uitgewery stel pret-aktiwiteitsboek vir kinders bekend

Akademia Uitgewery stel pret-aktiwiteitsboek vir kinders bekend Gepubliseer op: 17 Mei 2023 Die Akademia Uitgewery het op 17 Mei die pret-aktiwiteitsboek vir kinders, Fontieland, bekendgestel. Hierdie boek, wat ideaal is vir leerders in graad 4 tot 7, is tydens die Fakulteit Opvoedkunde se leierskapsimposium by Leriba bekendgestel. As ʼn toekomsgerigte gemeenskapsinstelling strewe Akademia daarna om […]