Akademia se Alumni-uitblinker dien deur denke, hart én hande

Akademia se Alumni-uitblinker dien deur denke, hart én hande Gepubliseer op: 7 Julie 2026 Baie mense beskou die verwerwing van ʼn naskoolse kwalifikasie as ʼn vanselfsprekende volgende stap in ʼn tradisioneel voorspelbare lewenspad. Vir Letitia Franck was dit egter iets heel anders: ʼn moedige weer begin, gebou op deursettingsvermoë, selfontdekking en die vaste oortuiging dat […]
Voortgesette leer: ʼn Hoeksteen vir alumni se volhoubare professionele groei

Voortgesette leer: ʼn Hoeksteen vir alumni se volhoubare professionele groei Gepubliseer op: 2 Julie 2026 In ʼn snelveranderende werkswêreld verteenwoordig ʼn naskoolse kwalifikasie nie meer die eindpunt van leer nie, maar eerder ʼn grondslag waarop daar doelgerig voortgebou moet word. Nuwe tegnologieë, veranderende markbehoeftes en toenemende spesialisering vereis van professionele persone om voortdurend hul kennis […]
(Linked)In of uit? Wat jy as jong werkende moet weet

(Linked)In of uit? Wat jy as jong werkende moet weet Gepubliseer op: 2 Julie 2026 Geskryf deur Chané Jonker, beampte: Sosiale media by Akademia. Op 30 Junie is Wêreldsosialemediadag oor verskeie grense en op verskeie platforms gevier. Het jy jouself al ooit, as ʼn aktiewe sosialemediagebruiker, vergewis van die voor- en nadele wat aan sosiale […]
Sáám sterker en toekomsgereed: Só ontsluit Akademia se alumni-gemeenskap verbondswaarde

Sáám sterker en toekomsgereed: Só ontsluit Akademia se alumni-gemeenskap verbondswaarde Gepubliseer op: 1 Julie 2026 Geskryf deur Monica Mynhardt, voorsitter (2024-2026-termyn) van Akademia se alumni-komitee In die moderne wêreld word die ideaal van verbondenheid dikwels as ʼn versperring vir vryheid geskets. Kettings van verbondenheid wat absolute vryheid van en verkenning deur die individu inperk. Binne […]
Roepingsgedrewe Onderwystoekennings: ʼn viering van uitnemendheid én diensbaarheid

Roepingsgedrewe Onderwystoekennings: ʼn viering van uitnemendheid én diensbaarheid Gepubliseer op: 18 Mei 2026 Akademia se Fakulteit Opvoedkunde het tydens vanjaar se kwalifikasieplegtigheid, wat op 7 Mei 2026 in Pretoria plaasgevind het, ʼn besondere mylpaal gevier. Dié fakulteit het sy eerste graduandi in onderskeidelik die BEd (Grondslagfase-onderwys)– en BEd (Intermediêre Fase-onderwys)-program afgelewer. Ter viering hiervan en […]
Akademia-merietebeurse: Matrikulant, bou vandag reeds die grondslag vir jou môre

Akademia-merietebeurse: Matrikulant, bou vandag reeds die grondslag vir jou môre Gepubliseer op: 14 Mei 2026 Vir die matriekklas van 2026 het die bouwerk aan hul naskoolse toekoms reeds in alle erns begin, en bevind dié leerders hulself nou in die pylvak van hul laaste skooljaar. Met studieaansoeke vir Akademia se 2027- akademiese jaar wat op […]
Kwalifikasieplegtigheidsviering 2026: ʼn bergpiekervaring wat spreek tot nuwe perspektief en toekomssukses

Kwalifikasieplegtigheidsviering 2026: ʼn bergpiekervaring wat spreek tot nuwe perspektief en toekomssukses Gepubliseer op: 13 Mei 2026 Geskryf deur prof. Johnnie Hay, dekaan: Fakulteit Opvoedkunde aan Akademia. Terugskouend ná Akademia se jaarlikse kwalifikasieplegtigheid, wat op 7 Mei 2026 in Pretoria plaasgevind het, kom vier gedagtes by my op. Afgestudeerde studente koester hul talente Die gelykenis van […]
Top- presterende Fonties met eerste Solidariteit Praestantia-toekenning vereer

Top- presterende Fonties met eerste Solidariteit Praestantia-toekenning vereer Gepubliseer op: 11 Mei 2026 Geskiedenis is gemaak tydens Akademia se jaarlikse prestigefunksie op 6 Mei 2026 toe die heel eerste Solidariteit Praestantia-toekenning* aan agttien top- presterende Fonties oorhandig is. Praestantia, wat “uitnemendheid” beteken, verteenwoordig ʼn gesogte merieteprogram wat akademiese prestasie en leierskap onder studente erken en […]
Akademia se Alumni-uitblinkerstoekenning: ʼn Getuienis van hoop, diensbaarheid en verbondenheid

Akademia se Alumni-uitblinkerstoekenning: ʼn Getuienis van hoop, diensbaarheid en verbondenheid Gepubliseer op: 8 Mei 2026 Met die aankondiging van Letitia Franck as die tweede ontvanger van Akademia se gesogte Alumni-uitblinkerstoekenning, word die kalklig opnuut geskyn op die instelling se alumni. Meer só hul verhale van hoop, diensbaarheid en gemeenskapsverbondenheid. Dié toekenning is op Woensdag 6 […]
Akademia lê nuwe boustene vir onderwys neer met eerste BEd-graduandi

Akademia lê nuwe boustene vir onderwys neer met eerste BEd-graduandi Gepubliseer op: 7 Mei 2026 Akademia se jaarlikse kwalifikasieplegtigheid is ʼn klassieke én seremoniële viering van prestasie en dien terselfdertyd as ʼn opwindende vooruitwysing na ʼn hoopvolle en vrye toekoms. Vanjaar se plegtigheid het op Donderdag 7 Mei 2026 by die Choose Life-kerk in Pretoria […]
Die keuse van ʼn hoëronderwysinstelling berus op ʼn dinamiese bouproses

Die keuse van ʼn hoëronderwysinstelling berus op ʼn dinamiese bouproses Gepubliseer op: 4 Mei 2026 Geskryf deur Liana van Rooy, registrateur by Akademia. Die bou van ʼn instelling, die vorming van studente en die vestiging van ʼn toekoms vra geduld, visie en verantwoordelikheid. Dit wat blywende waarde het, kan nie haastig of oppervlakkig gebou word […]
Alumni-uitblinkerstoekenning: ʼn Trotse viering van vorming, toewyding en impak

Alumni-uitblinkerstoekenning: ʼn Trotse viering van vorming, toewyding en impak Gepubliseer op: 9 April 2026 Akademia se alumni-gemeenskap verteenwoordig méér as net ʼn dinamiese groep afgestudeerde Fonties*. As goed opgeleide beroepslui, gemeenskapsbouers en draers van hoop lewer hulle daagliks ʼn kragtige getuienis dat hul alma mater se vormingsimpak nie by die blote verwerwing van ʼn kwalifikasie […]
Akademia-studieaansoeke vir 2027 is oop: Lê nou jou eerste toekomsbousteen neer

Akademia-studieaansoeke vir 2027 is oop: Lê nou jou eerste toekomsbousteen neer Gepubliseer op: 1 April 2026 Die toekoms hoef nie ʼn onbekende en selfs gevreesde plek te wees nie. Net só is dit nie iets waaraan daar eers môre gedink moet word nie. Akademia, as onafhanklike hoëronderwysinstelling, huldig die siening dat die toekoms ʼn werklikheid […]
Soveel méér as net bakstene en beton: Bouwerk aan Akademia se nuwe kampus toon sigbare vordering

Soveel méér as net bakstene en beton: Bouwerk aan Akademia se nuwe kampus toon sigbare vordering Gepubliseer op: 27 Maart 2026 Akademia se wêreldklas kampus in die ooste van Pretoria is lank nie meer nét ʼn grootse droom nie. Met die konstruksiefase wat in Januarie 2026 ʼn aanvang geneem het, begin die eerste sigbare tekens […]
Akademia bou internasionale brûe tydens tweede EBW- Internasionale Week

Akademia bou internasionale brûe tydens tweede EBW- Internasionale Week Gepubliseer op: 27 Maart 2026 Akademia se Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) het vanjaar vir die tweede keer Akademia se EBW- Internasionale Week vanaf 23 tot 27 Maart aangebied. Dié inisiatief is daarop gemik om studente se entrepreneuriese probleemoplossingsvaardighede in ʼn internasionale én praktiese konteks te […]