*Die Paarl-kampus is voorlopig goedgekeur

Akademia se dinamiese alumni-netwerk verteenwoordig ʼn fundamentele toekomsboublok

Akademia se dinamiese alumni-netwerk verteenwoordig ʼn fundamentele toekomsboublok Gepubliseer op:  24 Maart 2026 Geskryf deur Monica Mynhardt, voorsitter van Akademia se alumni-komitee  Die bou van ʼn toekoms gekenmerk deur die ware, goeie en skone is nie ʼn toevallige proses nie, maar ʼn doelbewuste handeling wat berus op bepaalde fundamentele boustene. Soos Akademia se jaartema, Boustene […]

Jong werkende, laat só die nuwe belastingvoordele vir jou werk

Jong werkende, laat só die nuwe belastingvoordele vir jou werk Gepubliseer op:  23 Maart 2026 Geskryf deur Nikki Kennedy, dosent: Ekonomiese en Finansiële Wetenskappe en ervare belastingspesialis Die nasionale begrotingsrede wat op 25 Februarie 2026 ter tafel gelê is, bring goeie nuus vir belastingbetalers, meer nog vir jong werkendes wat reeds doelgerig vir hul toekoms […]

Nasionale Biblioteekweek: Wanneer kennis herleef, kry die toekoms vlerke

Nasionale Biblioteekweek: Wanneer kennis herleef, kry die toekoms vlerke Gepubliseer op:  16 Maart 2026 Nasionale Biblioteekweek word hierdie jaar van 16 tot 22 Maart gevier met die tema, “Herontdek kennis, en ontsluit die toekoms!”. Hierdie inisiatief is in 2001 deur die Biblioteek- en inligtingsvereniging van Suid-Afrika (LIASA) begin en dit word jaarliks aangebied met die […]

Groot Boeke-projek: Fonties leer nie nét hoe om te bou nie, maar ook hoekom

Groot Boeke-projek: Fonties leer nie nét hoe om te bou nie, maar ook hoekom Gepubliseer op:  4 Maart 2026 Om toekomsgerig te bou is belangrik, nie nét wat jou loopbaan en gemeenskap betref nie, maar óók om diepte te gee aan jou persoonlike vormingsreis. Geen bouwerk kan egter sonder ʼn argiteksplan aangedurf word nie, en […]

Só bou Akademia voort op die vaste grondslag van sy bestaansrede en wese

Só bou Akademia voort op die vaste grondslag van sy bestaansrede en wese Gepubliseer op:  25 Februarie 2026 Geskryf deur Henk Schalekamp, voorsitter van die Akademia-direksie. Wanneer Akademia van sy fundamentele boustene* praat, word daar verwys na die vaste basis wat die grondslag van dié instelling se wese vorm. Om hierdie fundamentele stene in die […]

Moedertaalonderrig: soveel meer as ʼn nostalgiese keuse

Moedertaalonderrig: soveel meer as ʼn nostalgiese keuse Gepubliseer op:  21 Februarie 2026 Geskryf deur prof. Danie du Plessis, dekaan: Fakulteit Geesteswetenskappe by Akademia In een van die eerste gedigte wat in Afrikaans neergepen is, skryf Jan Lion Cachet in 1896 onder meer die volgende: “… ek het onder in myn kis ʼn ware towerstaf … […]

Akademia-alumni: Só ontwikkel jou alma mater vanuit die bronne met boustene na die toekoms

Akademia-alumni: Só ontwikkel jou alma mater vanuit die bronne met boustene na die toekoms Gepubliseer op:  4 Februarie 2026 Geskryf deur Monica Mynhardt, voorsitter van Akademia se alumnikomitee Akademia het die nuwe jaar op ʼn ongelooflike manier begin. Die konstruksiefase vir die nuwe Akademia-kampus op die Mooiplaats-terrein in die ooste van Pretoria het afgeskop ná […]

Dríe maniere om jou studiereis by Akademia te finansier

Dríe maniere om jou studiereis by Akademia te finansier Gepubliseer op:  28 Januarie 2026 Die finansiële werklikheid van stygende lewenskoste tref ʼn mens soms soos ʼn vuishou in die maag, meer nog as jy ʼn studiedroom koester. Moenie bevrees wees nie, daar is hoop! Akademia se finansieringsopsies bied die nodige hulp en gerusstelling om só […]

Data, denke en oordeel: só lyk die nuwe vereistes vir bemarkers in 2026

Data, denke en oordeel: só lyk die nuwe vereistes vir bemarkers in 2026 Gepubliseer op:  27 Januarie 2026 Geskryf deur Salomien Boshoff, vakhoof: Ondernemingsbestuur aan Akademia se Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Die wêreld van bemarking verander vinnig. Dink maar net aan nuwe tegnologieë, kunsmatige intelligensie (KI), groot hoeveelhede data en voortdurend veranderende verbruikersgedrag. Hierdie realiteite […]

Om te bou: Boustene vir ons toekoms

Om te bou: Boustene vir ons toekoms Gepubliseer op:  27 Januarie 2026 Geskryf deur prof. Danie Goosen, uitvoerende hoof: Akademie by Akademia Akademia se jaartema vir 2026, Boustene vir ons toekoms, bring ons by die vraag: Wat beteken dit “om te bou”? Ter wille van ʼn antwoord kan dit help om tussen twee uiteenlopende opvattings […]

Dosent en onderwysstudent: dinamiese medeskeppers van gehalteonderwys

Dosent en onderwysstudent: dinamiese medeskeppers van gehalteonderwys Gepubliseer op:  24 Januarie 2026 Geskryf deur dr. Maretha Steyn, departementshoof: Professionele Studies, en Susan O’ Reilly, departementshoof: Opvoedkundestudies, aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde As Opvoedkunde-dosente bevind ons onsself toenemend in ʼn fundamenteel paradoksale realiteit. Enersyds word daar van ons verwag om onderwysstudente vir bestaande onderwysstelsels binne die […]

Voornemende studente lê toekomsboustene by Akademia-kampusopedae in die Paarl en Pretoria

Voornemende studente lê toekomsboustene by Akademia-kampusopedae in die Paarl en Pretoria Gepubliseer op:  23 Januarie 2026 Studentwees behels soveel méér as net studie. Akademia bied aan studente die geleentheid om gehalteonderrig te ontvang, terwyl hulle aan ʼn bruisende studentelewe deelneem. Voornemende studente en ouers word uitgenooi om eersdaags Fontie-wees te kom ervaar tydens die jaarlikse […]

Akademia-applous vir matriekklas van 2025: Bou nou voort op dié grondslag

Akademia-applous vir matriekklas van 2025: Bou nou voort op dié grondslag Gepubliseer op:  13 Januarie 2026 Die 2025-matriekuitslae is uiteindelik bekend, en die vreugdesvure brand hoog vanaf die Kaap tot in Musina. Vir derduisende skoolverlaters verteenwoordig dié uitslae egter veel meer as net die voltooiing van hul skoolloopbaan; dit dui óók die begin van ʼn […]

Van sooispit tot klipstapel: Só verrys Akademia se wêreldklas kampus uit die stof

Van sooispit tot klipstapel: Só verrys Akademia se wêreldklas kampus uit die stof Gepubliseer op:  28 November 2025 Akademia, die onafhanklike Afrikaanse hoëronderwysinstelling, en die eiendomsbeleggingsmaatskappy, Kanton, het vandag, 28 November 2025, ʼn groot en vasberade tree geneem in die verwesenliking van hul wêreldklas studietuiste in die ooste van Pretoria. ʼn Sooispitseremonie is op die […]