Akademia vier Waterdag en Weerdag
Akademia vier Waterdag en Weerdag Gepubliseer op: 20 Maart 2020 Akademia vier op 22 en 23 Maart onderskeidelik Wêreldwaterdag en Wêreldweerdag. Hierdie spesiale dae in die Natuurwetenskappe word jaarliks gevier om bewustheid te skep rakende die belangrike rol wat water en die klimaat in ons lewens speel. Die temas van beide Wêreldwaterdag en Wêreldweerdag fokus […]
Hoe word die brandstofprys bereken en wat moet jy daaromtrent weet?
Hoe word die brandstofprys bereken en wat moet jy daaromtrent weet? Gepubliseer op: 28 Februarie 2020 Geskryf deur Rika Nieuwoudt, programkoördineerder van BCom (Bestuursrekeningkunde) by Akademia Meeste Suid-Afrikaners bevind hulself op ʼn gereelde basis by ʼn vulstasie om brandstof in hulle motors te gooi. Dit is ʼn gewoonte waarin mens maklik verval, maar wat kos […]
Blootstellingsprogram skep waardevolle ervaring vir studente
Blootstellingsprogram skep waardevolle ervaring vir studente Gepubliseer op: 27 Februarie 2020 Akademia loods vanjaar ʼn Blootstellingsprogam – ʼn projek wat akademiese opvoeding en praktiese toepassing in die werksplek kombineer. Dié program vorm deel van Akademia se opvoedingsideaal om afgeronde studente aan Afrikaanse gemeenskappe te lewer. Hierdie program het ten doel om studente gereed te kry […]
21-jarige dame vlieg met haar drome
21-jarige dame vlieg met haar drome Gepubliseer op: 24 Februarie 2020 Nadine Slump, ʼn Akademia-graduandus wat al van jongs af ʼn liefde vir vlieg het, het groot drome om haar privaatvlieënierslisensie op die Sling II, ʼn Suid-Afrikaanse ligte vliegtuig, te verwerf. Nadat sy hierdie lisensie voltooi het beoog sy om ʼn lisensie-oorskakeling te doen om […]
Internasionale Moedertaaldag “Ons doen dit in Afrikaans”
Internasionale Moedertaaldag “Ons doen dit in Afrikaans” Internasionale Moedertaaldag, ʼn inisiatief deur die Verenigde Nasies, word jaarliks wêreldwyd op 21 Februarie gevier. Klem word veral gelê op die belangrike rol wat veeltaligheid in volhoubare ontwikkeling speel. Die Afrikaanse hoëronderwysinstelling Akademia vier hierdie dag om bewusmaking te skep dat taaldiversiteit grootliks bevorder kan word deur die […]
Match in Africa, Kaapstad 2020 Vertoonvenster van ons tegnologiese uitnemendheid
Match in Africa, Kaapstad 2020 Vertoonvenster van ons tegnologiese uitnemendheid Gepubliseer op: 20 Februarie 2020 Geskryf deur Riana Crafford, ʼn dosent in Bedryfsinligtingstelsels aan Akademia Een van die opmerkings wat ek gedurig by my Bedryfsinligtingstelsel-studente hoor is “Suid-Afrika is mos agter op die tegnologiese gebied”. Alhoewel ek dit my missie gemaak het om studente te […]
Jan Taks gaan GRÓÓT
Jan Taks gaan GRÓÓT Gepubliseer op: 7 Februarie 2020 Geskryf deur Riana Crafford, ʼn dosent in Bedryfsinligtingstelsels aan Akademia Ek lees op BusinessTech* van 3 Februarie dat die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) aangekondig het dat hulle nuwe tegnologie wil implementeer om Suid-Afrikaanse belastingontduikers vas te vat. Hulle gaan blykbaar hulle inligtingtegnologie grootliks opskerp deur te fokus […]
Akademia hou suksesvolle eerste eerstejaarkamp
Akademia hou suksesvolle eerste eerstejaarkamp Gepubliseer op: 28 Januarie 2020 Een en veertig eerstejaarstudente het vanaf 24-26 Januarie van heinde en verre gekom om Akademia se heel eerste eerstejaarkamp by te woon wat by Camp Discovery, buite Pretoria, gehou is. Die doel van die kamp was sodat eerstejaars bymekaar kon kom sodat hulle medestudente kon […]
Studenteverteenwoordigers vir 2020 so reg soos ’n roer
Studenteverteenwoordigers vir 2020 so reg soos ’n roer Gepubliseer op: 27 Januarie 2020 Akademia se studenteverteenwoordigers, die studenteraad (SR) en sentrumkomitee (SK) vir die akademiese jaar is pas aangewys. Dié groep studente is vuur en vlam met planne en idees om hierdie jaar se studentesake en sentrumaangeleenthede tot selfs hoër hoogtes te neem. Eerstejaarstudente sal […]
Statutêre voldoening in Suid-Afrikaanse hoër onderwys
Statutêre voldoening in Suid-Afrikaanse hoër onderwys Gepubliseer op: 22 Januarie 2020 Geskryf deur prof. Gawie du Toit, dekaan van die Fakulteit Opvoedkunde Daar word onderskei tussen ʼn kwalifikasie en ʼn program. ʼn Kwalifikasie is ʼn beplande kombinasie van leeruitkomste met ʼn definitiewe doelstelling, wat aan kwalifiserende studente toegepaste bevoegdhede verskaf wat as basis dien vir […]
Weerdiens betrek Akademia by klimaatnavorsing
Weerdiens betrek Akademia by klimaatnavorsing Gepubliseer op: 21 Januarie 2020 Akademia is nie net trots daarop om onderrig van die hoogste gehalte in Afrikaans aan te bied nie, maar streef ook daarna om haar posisie as ʼn navorsingsinstansie binne die groter Suid-Afrikaanse konteks te versterk. Die doel hiermee is om ʼn wesenlike bydra te lewer […]
2020 die jaar van sonsvernuwing
2020 die jaar van sonsvernuwing Gepubliseer op: 19 Januarie 2020 Geskryf deur prof. Hannes Rautenbach, Dekaan: Fakulteit Natuurwetenskappe by Akademia Die jaar 2020 word nie net gekenmerk deur die aanbreek van ʼn nuwe jaar, of selfs die aanbreek van ʼn nuwe dekade nie, maar ook deur die aanbreek van ʼn nuwe periode in sonsaktiwiteite. Die […]
Akademia-aansoeke vir 2020-studies nog oop
Akademia-aansoeke vir 2020-studies nog oop Gepubliseer op: 8 Januarie 2020 Met die matriekuitslae wat pas bekendgemaak is oorweeg duisende matrieks hulle finale opsies voordat hulle studies aanpak of die werksmag betree. Terwyl talle hoëronderwysinstellings se aansoeke vir studies in 2020 reeds gesluit het, bied Akademia nog die geleentheid aan vanjaar se skoolverlaters om aansoek te […]
Elitebeursstudente sluit af met studietoer in Europa
Elitebeursstudente sluit af met studietoer in Europa Gepubliseer op: 17 Desember 2019 Akademia se uitgesoekte studente wat vanaf 2017 deel van die Elitebeursprogram vorm, het hulle studiereis in BCom (Ondernemingsbestuur) afgesluit met ʼn akademiese toer na Europa. Vyf finalejaarstudente (Marlette Smit, Minette Nel, Nadine Slump, Franco Smith en Yolandi Kruger), tesame met die koördineerder van […]
Afrikaans en hoër onderwys – stééds ʼn opsie
Afrikaans en hoër onderwys – stééds ʼn opsie Gepubliseer op: 21 November 2019 Afrikaans as onderrigtaal was die afgelope tyd weer gereeld in die spervuur. Die eerste vonkies het gekom van die LUR van onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi, met sy reaksie op die Sol-Tech-sooispit. Kort op sy hakke was die minister van Hoër Onderwys […]