Is ons erfenis belangrik?

Is ons erfenis belangrik? Gepubliseer op: 23 September 2021 Geskryf deur prof. Danie Goosen, akademiese hoof by Akademia. Waarom heg Akademia soveel waarde aan ons kulturele erfenis? Moet Akademia nie ons kulturele erfenis ter wille van die toekoms vergeet nie? Verhinder dit nie Akademia om met daadkrag die toekoms tegemoet te gaan nie? Verskeie woordvoerders […]

Akademia-student net so tuis in die klaskamer as op die gholfbaan

Akademia-student net so tuis in die klaskamer as op die gholfbaan Gepubliseer op: 15 September 2021 Rykie Combrink is ʼn uitblinker op die gholfbaan waar sy verlede jaar op provinsiale vlak tydens verskeie toernooie die podium bestyg het. Sy is ook ʼn dinamiese eerstejaarstudent in BCom (Finansiële en Bestuursrekeningkunde) by Akademia met groot drome vir […]

Noord-Kaapspan wen prysgeld vir blink sakeplanidee tydens kompetisie

Noord-Kaapspan wen prysgeld vir blink sakeplanidee tydens kompetisie Gepubliseer op: 14 September 2021 Twee boesemvriende het vanaf kleintyd geweet dat hulle graag ʼn besigheid saam wou begin. Min het hulle geweet dat hierdie droom bewaarheid sou word. Wikus Basson en Janco Opperman van Customsites, twee jong entrepreneurs vanaf Kathu in die Noord-Kaap, het tydens die […]

Akademia plant “Vlam van die Vlakte” ter viering van boomplantweek

Akademia plant “Vlam van die Vlakte” ter viering van boomplantweek Gepubliseer op: 10 September 2021 Geskryf deur prof. Hannes Rautenbach, dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe In Suid-Afrika word boomplantweek jaarliks tussen 30 Augustus en 5 September deur die Departement Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling gevier. Daarmee saam staan September ook as Erfenismaand bekend. Teen hierdie […]

Internasionale Geletterdheidsdag – Hoe vernou Akademia die digitale kloof?

Internasionale Geletterdheidsdag – Hoe vernou Akademia die digitale kloof? Gepubliseer op: 8 September 2021 Geletterdheid is vir jou wat hier lees dalk vanselfsprekend, maar 13% van die Suid-Afrikaanse bevolking is nie geletterdheid nie, en daarmee saam is Covid-19 besig om daardie kloof nog groter te maak. Volgens die Verenigde Nasies se Opvoedkundige, Wetenskaplike en Kulturele […]

Nasionale Boekweek – om te lees of te luister

Nasionale Boekweek – om te lees of te luister Gepubliseer op: 1 September 2021 Geskryf deur Lianda Coetzer, bibliotekaris by Akademia se mediasentrum Almal ken die bekende dr. Seuss-aanhaling: “Om te lees neem jou na plekke waar jy nog nooit vantevore was nie”. Maar wat daarvan om na ʼn oudioboek te luister? Ter viering van […]

Sekretaressedag – Hoe bestuur jy jou tyd?

Sekretaressedag – Hoe bestuur jy jou tyd? Gepubliseer op: 1 September 2021 Kantoorpraktisyns is die kern van ʼn instansie en daarom word hulle vandag, op 1 September, tydens Sekretaressedag gevier. Akademia gee dus vandag erkenning aan elke persoonlike assistent, administratiewe beampte, ontvangsdame en Hoër Sertifikaat in Kantooradministrasie-student vir hul harde werk. “Om ʼn kantoorpraktisyn te […]

Afrikaans in die Suid-Afrikaanse onderwyskonteks

Afrikaans in die Suid-Afrikaanse onderwyskonteks Gepubliseer op: 25 Augustus 2021 Geskryf deur prof. Gawie du Toit, dekaan van die Fakulteit Opvoedkunde aan Akademia. Op 14 Augustus is Afrikaanse Taaldag gevier om die ryk geskiedenis van die taal te herdenk. In sy treffende rubriek Afrikaanse digkuns meer as net poësie maak Goosen (2021) die stelling dat […]

Akademia voeg voltydse Intermediêre Fase-onderwys by tot aanbod

Akademia voeg voltydse Intermediêre Fase-onderwys by tot aanbod Gepubliseer op: 25 Augustus 2021 Akademia, die privaat hoëronderwysinstelling, het die opwindende nuus aangekondig dat BEd (Intermediêre Fase-onderwys) vanaf 2022 by die Centurion-kampus voltyds deur topakademici aangebied gaan word. Dié splinternuwe kwalifikasie dien as ʼn positiewe toevoeging tot die instelling se onderwysaanbod nadat die reeds bestaande en […]

Akademia-student en CrossFit Spele-medaljewenner styg uit bo haar diagnose

Akademia-student en CrossFit Spele-medaljewenner styg uit bo haar diagnose Gepubliseer op: 24 Augustus 2021 Letchen du Plessis, ʼn BCom (Ondernemingsbestuur)-student by Akademia, het onlangs ʼn silwer medalje by die CrossFit Spele ontvang wat in Amerika gehou is. Dít nadat CRPS (komplekse regionale pynsindroom) en distonie by haar gediagnoseer is, maar dit het haar nie gekeer […]

Vrouemaand: Studente skep hoop deur ʼn handsak

Vrouemaand: Studente skep hoop deur ʼn handsak Gepubliseer op: 23 Augustus 2021 Akademia-damestudente, in die BCom (Ondernemingsbestuur)- en BCom (Ekonomie en Regte)-program, het onlangs as deel van ʼn kosbare Vrouemaand-projek handsakke ingesamel. Die idee vir die projek het ontstaan toe die CMR (Christelike Maatskaplike Raad) iets spesiaals vir behoeftige vroue vir vanjaar se Vrouemaand wou […]

Akademia-dosent leef ook passie as TV-ster en aanbieder

Akademia-dosent leef ook passie as TV-ster en aanbieder Gepubliseer op: 20 Augustus 2021 Rika Nieuwoudt is ʼn kranige aktrise, stemkunstenaar en radio-aanbieder – dit terwyl sy haar rol beklee as departementshoof van Ekonomiese en Finansiële Wetenskappe by Akademia. Studente sal haar herken as ʼn vriendelike dosent vol selfvertroue, terwyl sy deesdae aan die publiek meer […]

Entrepreneursdag: Akademia-student en entrepreneur deel haar storie

Entrepreneursdag: Akademia-student en entrepreneur deel haar storie Gepubliseer op: 20 Augustus 2021 Anél Smit is ʼn jong dinamiese dame met ʼn kop vir besigheid. Sy is ʼn BCom (Ondernemingsbestuur)-student by Akademia en dien ook op dié instelling se studenteraad. Sy het haar eie besigheid, Kleine Sonneblom, in 2020 op die been gebring waar sy haar […]

Akademia is die trotse eienaars van die woord “studentelewe”

Akademia is die trotse eienaars van die woord “studentelewe” Gepubliseer op: 16 Augustus 2021 Die Afrikaanse hoëronderwysinstelling Akademia het ter viering van Afrikaanse Taaldag op 14 Augustus die woord studentelewe in die Woordeboek vir die Afrikaanse Taal (WAT) gekoop. Die woord studentelewe is die instelling se derde woord wat aangekoop is, nadat universiteit en dekaan […]

Hoekom ek (onder meer) Afrikaans op 14 Augustus gaan vier

Hoekom ek (onder meer) Afrikaans op 14 Augustus gaan vier Gepubliseer op: 12 Augustus 2021 Geskryf deur dr. Annelise de Vries, vakhoof: Tale – Fakulteit Opvoedkunde, Akademia Die aard van taal is ’n omstrede onderwerp. Taalkundiges en filosowe argumenteer al eeue lank oor die vraag wat taal werklik behels. Die taalkundige Randy Allen Harris vertel […]