Op reis met Afrikaans
Op reis met Afrikaans Gepubliseer op: 8 Mei 2022 Op 8 Mei vier ons Afrikaans se 97ste verjaarsdag as ʼn amptelike taal van Suid-Afrika en vanjaar val dit saam met Moedersdag wat op Sondag gevier word. Oor drie jaar is Afrikaans amptelik honderd jaar oud, maar ons moedertaal is eintlik al vir amper vier eeue […]
Enkele gedagtes oor vryheid van spraak
Enkele gedagtes oor vryheid van spraak Gepubliseer op: 3 Mei 2022 Wêreldwyd gons dit oor die begrip ‘vryheid van spraak.’ Op die sosiale media, aan universiteite, in parlemente, in die vergadersale van groot besighede – orals word oor vryheid van spraak geargumenteer. Vryheid van spraak het ʼn brandende kwessie geword. ʼn Onlangse voorbeeld van die […]
Nauurse BCom (Bestuursrekeningkunde)-student vertel oor sy studiereis
Nauurse BCom (Bestuursrekeningkunde)-student vertel oor sy studiereis Gepubliseer op: 3 Mei 2022 Tiaan Herbst is ʼn BCom (Bestuursrekeningkunde)-student by Akademia wat sy passie in die rekeningkunde volg en beoog om later sy CIMA-kwalifikasie te voltooi. Hy vertel dat hy juis besluit het om dié kwalifikasie by Akademia te studeer omdat dit rondom die CIMA-kwalifikasie gebou […]
Bevorder jou loopbaan met nauurse studies by Akademia
Bevorder jou loopbaan met nauurse studies by Akademia Gepubliseer op: 29 April 2022 Daar bestaan talle debatte oor wat die meeste tel vir jou loopbaan – studies of werkservaring. Akademia, bied aan studente die geleentheid om steeds ʼn kwalifikasie te voltooi, terwyl hulle werk of ander belangstellings najaag. Dus hoef jy nie te kies tussen […]
Tien wenke vir ʼn veiliger en gesonder werksplek
Tien wenke vir ʼn veiliger en gesonder werksplek Gepubliseer op: 26 April 2022 Een van die positiewe gevolge van Covid-19 is die bevordering van veiligheid en gesondheid in en om die werksplek dwarsoor die wêreld. Die pandemie het die belangrikheid van samewerking beklemtoon en versterk tussen afdelings soos fasiliteitebestuur, menslike hulpbronne en beroepsgesondheid en veiligheidverteenwoordigers. […]
Akademia help inlig oor die belangrikheid van vakkeuses by aanlyn vakkeuse-aand
Akademia help inlig oor die belangrikheid van vakkeuses by aanlyn vakkeuse-aand Gepubliseer op: 26 April 2022 Vakkeuses in graad 9 hoef nie vreesaanjaend te wees nie. Akademia bied vanjaar weer ʼn vakkeuse-aand op Woensdag 4 Mei vanaf 18:30 tot 20:00 aan om skoliere met die nodige kennis toe te rus oor die belangrikheid van vakkeuses. […]
Terug na die toekoms met onderwysleierskap by Akademia-simposium
Terug na die toekoms met onderwysleierskap by Akademia-simposium Gepubliseer op: 25 April 2022 Die Fakulteit Opvoedkunde het op 13 April 2022 by koshuis@Leriba ʼn onderwysleierskapsimposium aangebied met die tema “Terug na die toekoms”. Kenners op die gebied het die lesse wat hulle uit die verlede geleer het met ander onderwysleiers gedeel. Marthinus Visser, die besturende […]
Goeie Wiskunde- en Natuurwetenskappe-onderrig maak ʼn wennernasie
Goeie Wiskunde- en Natuurwetenskappe-onderrig maak ʼn wennernasie Gepubliseer op: 25 April 2022 Prof. Hannes Rautenbach het in sy hoedanigheid as dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe by Akademia op Donderdag 7 April 2022 saam met ʼn afvaardiging van die Govan Mbeki Wiskunde-ontwikkelingsentrum, ʼn besoek gebring aan die Thabo Mbeki Stigting in Johannesburg. Die Govan Mbeki Wiskunde-ontwikkelingsentrum […]
Akademia stel koshuishandelsmerke bekend en koop die woord “koshuis”
Akademia stel koshuishandelsmerke bekend en koop die woord “koshuis” Gepubliseer op: 25 April 2022 Die woord “koshuis” lê Akademia na aan die hart. Ter viering van drie koshuisname wat bekend gemaak is, het Akademia die woord “koshuis” by die Woordeboek van die Afrikaanse Taal, oftewel WAT, gekoop. Hierdie drie koshuise staan bekend as Huis Valorem, […]
Akademia ken die meeste kwalifikasies nog toe
Akademia ken die meeste kwalifikasies nog toe Gepubliseer op: 21 April 2022 Akademia ken die meeste kwalifikasies nog toe tydens die jaarlikse kwalifikasieplegtigheid wat op 21 en 22 April gehou is. ʼn Totaal van 339 kwalifikasies is in persoon by die Atterbury Teater in Pretoria oorhandig. In totaal word 146 grade, 16 gevorderde diplomas, 14 […]
Om ʼn fontie by Akademia te wees
Om ʼn fontie by Akademia te wees Gepubliseer op: 21 April 2022 Deur Tinus Dodds, toesighouerkoördineerder Akademie is seker die eerste grootste rede hoekom julle almal besluit het om te kom studeer by Akademia. Ons respekteer dit en moet so wees maar onthou ʼn gebalanseerde student is ook ʼn gelukkige student. Ons het al baie […]
Akademia vier ’n dekade van pionierswerk
Akademia vier ’n dekade van pionierswerk Gepubliseer op: 2 Maart 2022 Deur: Leani Smith Op 3 Maart 2022 het Akademia tien jaar van pionierswerk gevier by koshuis@Leriba. Dit was ʼn besonderse hoogtepunt vir die instelling en het groot opwinding onder alle Fonties veroorsaak. Tien jaar gelede op 3 Maart 2012 het Akademia 42 studente verwelkom […]
Meningstuk: Die Kultuurgesprek
Meningstuk: Die Kultuurgesprek Gepubliseer op: 21 April 2022 Deur: Daniel Langner Waar lê die oorsprong van kultuur? Wat is kultuur? Watter invloed het kultuur op ʼn samelewing? Hoe kan kultuur bewaar word? Dit is van die belangrikste vrae wat gevra moet word as die samelewing as sosiologiese sisteem verstaan wil word. Kultuur is die kern […]
Bly breinfiks tydens eksamenvoorbereiding
Bly breinfiks tydens eksamenvoorbereiding Gepubliseer op: 21 April 2022 Deur Elisma van der Watt Studentwees kan baie oorweldigend wees met alles wat jy in een jaar gedoen moet kry. Soos jy teen die tyd bewus is, is studentelewe nie net oor klasse bywoon nie, maar is daar ook koshuisbyeenkomste, studenteaktiwiteite, sportprogramme en natuurlik jou sosiale […]
Akademia-studenteraad skenk skildery aan direksie as gebaar van waardering
Akademia-studenteraad skenk skildery aan direksie as gebaar van waardering Gepubliseer op: 21 April 2022 Akademia se studenteraad (SR) het op 3 Maart 2022 ʼn skildery geskenk aan Akademia se direksie. Die geskenk dien as dankbaarheid vir wat die direksie doen vir al die studente. “Ons geniet dit om saam met die direksie te werk en […]