Tien hoogtepunte van Akademia se dekade van pionierswerk

Tien hoogtepunte van Akademia se dekade van pionierswerk Gepubliseer op: 8 Desember 2022 Die jaar 2022 het op ʼn hoë noot vir Akademia afgeskop. ʼn Dekade se pionierswerk is deur die loop van die jaar gevier met menigte hoogtepunte en mylpale wat die instelling bekendgemaak het. Die instelling wat op 3 Maart 2012 sy deure […]

Waluś-geval plaas hernude fokus op paroolproses in Suid-Afrika

Waluś-geval plaas hernude fokus op paroolproses in Suid-Afrika Gepubliseer op: 8 Desember 2022 Geskryf deur Natasha Venter, deeltydse dosent in Regsgeleerdheid by Akademia Die onlangse bevel van hoofregter Raymond Zondo op 21 November 2022 dat Janusz Waluś (69) ná byna 30 jaar se gevangenisstraf op parool vrygelaat moet word, het wye oordeel vanuit talle politieke […]

Gehalte onderrig as antwoord op die uittog van onderwysers

Gehalte onderrig as antwoord op die uittog van onderwysers Gepubliseer op: 7 Desember 2022 Geskryf deur dr. Maretha Steyn, Elana Kriel en Susan O’Reilly, programkoördineerders in Opvoedkunde by Akademia. “Onderwys verander nie die wêreld nie. Dit verander die mense wat die wêreld gaan verander.” Hierdie aanhaling van Paulo Freire onderstreep net weer die belangrikheid van […]

Akademia se taalpraktisyn wen ʼn gesogte Kokertoekenning

Akademia se taalpraktisyn wen ʼn gesogte Kokertoekenning Gepubliseer op: 6 Desember 2022 Karien Brits, taalpraktisyn en deeltydse dosent by Akademia, het onlangs ʼn Kokertoekenning by die Afrikaanse Taalraad ontvang in die kategorie, Bevordering van Afrikaans. Die spoggeleentheid het plaasgevind op 25 Oktober by Leriba in Centurion. Die Kommunikasiespan by Akademia het haar genomineer vir hierdie […]

Akademia groet een van sy groot pioniere, Paul Vogel

Akademia groet een van sy groot pioniere, Paul Vogel Gepubliseer op: 6 Desember 2022 Paul Vogel het in 2016 by Akademia begin werk en was die afgelope sewe jaar deel van die instelling se pionierswerk. Sy hand kan direk gesien word in die groei en sukses wat oor die laaste paar jaar bereik is. Hy […]

Akademia rol opwindende aanlyn inisiatief uit vir nauurse afstandstudente

Akademia rol opwindende aanlyn inisiatief uit vir nauurse afstandstudente Gepubliseer op: 6 Desember 2022 Akademia het vanjaar ʼn opwindende inisiatief afgeskop om vir Fonties op die nauurse afstandsmodel ʼn platform te skep waar hul met mekaar kan sosialiseer en vriendskappe kan kweek. Hierdie inisiatief, die A-gemeenskap, help ook om Akademia se opvoedingsideaal oor te dra […]

Woon Akademia se eerste inligtingsessie oor studie vir 2023 by

Woon Akademia se eerste inligtingsessie oor studie vir 2023 by Gepubliseer op: 5 Desember 2022 Of jy nou wag vir jou matriekuitslae of ʼn nuwejaarvoorneme het om te studeer, daar is nog tyd om studie in 2023 ʼn werklikheid te maak. Akademia bied daarom op Woensdag 18 Januarie 2023 ʼn inligtingsessie aan oor studie in […]

Nagraadse Diploma in Bestuursrekeningkunde-student baan sy weg na geoktrooieerde bestuursrekenmeester

Nagraadse Diploma in Bestuursrekeningkunde-student baan sy weg na geoktrooieerde bestuursrekenmeester Gepubliseer op: 15 November 2022 Otto de Vries, ʼn nauurse afstandstudent by Akademia glo dat die Nagraadse Diploma in Bestuursrekeningkunde goeie voorbereiding is om die strategiese vlak van die Geoktrooieerde Instituut vir Bestuursrekenmeesters (CIMA)-kwalifikasie te slaag. Hy sien die Nagraadse Diploma in Bestuursrekeningkunde as die […]

Akademia se navorsingsweek vir personeel skep geleentheid vir uitbou van navorsing

Akademia se navorsingsweek vir personeel skep geleentheid vir uitbou van navorsing Gepubliseer op: 10 November 2022 Akademia se navorsingsweek wat vanaf 7-11 November by Leriba in Centurion plaasgevind het was nog ʼn hoogtepunt tydens die instelling se tiende jaar van klasgee. Die navorsingsweek is ʼn inisiatief wat deur die Navorsingsontwikkelings- en ondersteuningskomitee (NOOK), ʼn subkomitee […]

Studentesimposium in die natuurwetenskappe ʼn reusesukses

Studentesimposium in die natuurwetenskappe ʼn reusesukses Gepubliseer op: 7 November 2022 Op 3 en 4 November vanjaar het die Fakulteit Natuurwetenskappe by Akademia as gasheer opgetree vir die 21ste jaarlikse studentesimposium vir die natuurwetenskappe van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK). Die simposium het by Leriba in Centurion plaasgevind. Die simposium, wat deur […]

Die WL Grant-gedenklesing: ʼn Feestelike verjaarsdaggeleentheid

Die WL Grant-gedenklesing: ʼn Feestelike verjaarsdaggeleentheid Gepubliseer op: 7 November 2022 Die Fakulteit Natuurwetenskappe by Akademia het op 3 November 2022 die tweede WL Grant-gedenklesing in die Hemingways-lokaal by Leriba in Centurion, aangebied. Die gedenklesing het deel gevorm van die banket vir die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskappe en Kuns (SAAWK) se jaarlikse studentesimposium in die […]

Fontie deel haar ervaring van Entrepreneur van die Jaar-kompetisie

Fontie deel haar ervaring van Entrepreneur van die Jaar-kompetisie Gepubliseer op: 7 November 2022 Akademia is ʼn trotse vennoot in die jaarlikse Entrepreneur van die Jaar-kompetisie van AfriForum Sakenetwerk waar geleenthede geskep word vir jong entrepreneurs. Nie net het Akademia se BCom (Ondernemingsbestuur): Sakeplankompetisie-wenner, Carami van der Vyver, deurgedring na die finaal van die Entrepreneur […]

Bewaarheid jou studiedrome by Akademia terwyl jy werk

Bewaarheid jou studiedrome by Akademia terwyl jy werk Gepubliseer op: 3 November 2022 Akademia bied aan jou die geleentheid om gehalte onderrig in jou moedertaal te ontvang, terwyl jy werk of ander drome najaag. Die nauurse afstandsmodel en die verskeie nauurse voorgraadse studierigtings, word tydens ʼn aanlyn inligtingsessie bespreek wat op 12 November vanaf 10:00-11:00 gehou word. […]

Die bekendstelling van Akademia se universiteitslied ʼn hoogtepunt en geskiedkundige oomblik

Die bekendstelling van Akademia se universiteitslied ʼn hoogtepunt en geskiedkundige oomblik Gepubliseer op: 26 Oktober 2022 Elke universiteit het ʼn lied. Die liedere is simbole van die instelling, dit verteenwoordig die tradisie, geskiedenis, waardes en sy mense. Dit skep ʼn gevoel van samesyn, trots en gemeenskap. Tydens Akademia se prestige-tienjaarfunksie wat op 10 Oktober 2022 […]

Die Akademia-gedenkboek – ʼn stukkie geskiedenis vasgevang

Die Akademia-gedenkboek – ʼn stukkie geskiedenis vasgevang Gepubliseer op: 24 Oktober 2022 Die Akademia-gedenkboek is op 10 Oktober 2022 amptelik aan Marthinus Visser, besturende direkteur van Akademia, oorhandig by die instelling se prestige-tienjaarfunksie te Sol-Tech in Monumentpark. Hierdie boek vertel die storie van Akademia se pioniers en hoe die eerste dekade van Akademia as instelling […]