Akademia-dosent deel ervaring van SAIBW-kongres
Akademia-dosent deel ervaring van SAIBW-kongres Gepubliseer op: 3 Oktober 2022 Salomien Boshoff, dosent in Ondernemingsbestuur by Akademia, het op 12 September ʼn voorlegging gelewer by die jaarlikse Suider-Afrikaanse Instituut vir Bestuurswetenskaplikes (SAIBW) se akademiese kongres. Die tema van haar voorlegging was: “Marketing graduates employer: ‘On my graduate competency potential wish list…’”. Van die hoofsprekers by […]
Internasionale Koffiedag – Akademia stel Die Pionier bekend
Internasionale Koffiedag – Akademia stel Die Pionier bekend Gepubliseer op: 1 Oktober 2022 Akademia stel vanjaar Die Pionier, ʼn spesiale ontbytkoffiemengsel, bekend ter viering van ʼn dekade se pionierswerk. Die Pionier bestaan uit twee versnitte, ʼn dompelpotkoffieversnit asook ʼn vriesgedroogte versnit. Hierdie spesiale koffie word vanaf 1 Oktober, wat ook as Internasionale Koffiedag bekendstaan, op […]
Blou Bul-speler studeer Ondernemingsbestuur nauurs by Akademia
Blou Bul-speler studeer Ondernemingsbestuur nauurs by Akademia Gepubliseer op: 28 September 2022 Reinhardt Ludwig is ʼn eerstejaar-BCom (Ondernemingsbestuur)-student op Akademia se nauurse afstandsmodel. Hy is ook ʼn raakvat rugbyspeler wat vir die Blou Bul Rugbyunie uitdraf. Sy liefde vir sport kom al van jongs af. “Ek het van kleins af rugbyballe bo karretjies en blokkies […]
Huiskomitees vir 2022/23 aangewys om koshuislewe by Akademia te bevorder
Huiskomitees vir 2022/23 aangewys om koshuislewe by Akademia te bevorder Gepubliseer op: 27 September 2022 Akademia se huiskomitees (HK’s) vir die 2022/2023-termyn is tydens ʼn koshuisdinee op 17 September aangekondig. Die nuwe HK’s staan gereed om die koshuislewe vir Akademia-studente se drie koshuise: Huis Valorem (gemeng), Huis Hennops (mans) en Huis Strelitzia (dames), vir alle […]
Natuurwetenskappe begin spesiale groenvoetspoor-inisiatief tydens Boomplantmaand
Natuurwetenskappe begin spesiale groenvoetspoor-inisiatief tydens Boomplantmaand Gepubliseer op: 16 September 2022 Geskryf deur prof. Hannes Rautenbach, dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe Met lente in die lug, en September as Boomplantmaand, het die Fakulteit Natuurwetenskappe by Akademia besluit om ʼn spesiale groenvoetspoor-inisiatief van stapel te stuur. Hierdie inisiatief het ten doel om honderde inheemse boompies te […]
Sekretaressedag: Wenke oor hoe om op hoogte van nuwe tendense te bly
Sekretaressedag: Wenke oor hoe om op hoogte van nuwe tendense te bly Gepubliseer op: 7 September 2022 Om ʼn kantoorpraktisyn te wees, is ʼn werk met baie verantwoordelikheid en jy is dikwels die spil waarom ʼn besigheid draai! Dit is op 7 September Sekretaressedag en daarom vier Akademia elke kantoorpraktisyn en Hoër Sertifikaat in Kantooradministrasie-student […]
Nasionale Boekweek: ʼn Kort reis deur die biblioteek
Nasionale Boekweek: ʼn Kort reis deur die biblioteek Gepubliseer op: 5 September 2022 Geskryf deur Lianda Coetzer, bibliotekaris by Akademia se mediasentrum Gedurende Nasionale Boekweek wat plaasvind vanaf 5 tot 11 September 2022 word die fokus gevestig op die uniekheid van boeke en hoe boeke eintlik ons beste vriende is. Ons besef voorts dat ons […]
Wenner van die 2022- BCom (Ondernemingsbestuur): Sakeplankompetisie bekendgemaak
Wenner van die 2022- BCom (Ondernemingsbestuur): Sakeplankompetisie bekendgemaak Gepubliseer op: 1 September 2022 Akademia het 1 September 2022, gedurende ʼn aandgeleentheid, die wenner van die BCom (Ondernemingsbestuur): Sakeplankompetisie aangewys. Die wenner is Carami van der Vyver en haar besigheid, Heart of Courage. Die besigheid is ʼn leefstylbesigheid wat fisiese opvoedingsprogramme en kognitiewe, sielkundige sessies aanbied […]
Akademia hou Bestuurswetenskappe-simposium ter voorbereiding van vyfde industriële revolusie
Akademia hou Bestuurswetenskappe-simposium ter voorbereiding van vyfde industriële revolusie Gepubliseer op: 1 September 2022 Akademia se Departement Bestuurswetenskappe binne die Fakulteit van Ekonomiese en Bestuurswetenskappe het op 1 September ʼn simposium aangebied met die tema: Samelewing 5.0. Hierdie simposium is by koshuis@Leriba aangebied en ook regstreeks na kykers uitgesaai. Die uitgesoekte gaste wat die simposium […]
Akademia-dosent help ontwikkel aan ʼn nuwe raamwerk vir akademici
Akademia-dosent help ontwikkel aan ʼn nuwe raamwerk vir akademici Gepubliseer op: 31 Augustus 2022 Salomien Boshoff is ʼn dosent in BCom (Ondernemingsbestuur) by Akademia. Sy het onlangs saam met Elzette le Roux van Universiteit Stellenboch ʼn raamwerk vir dosente en akademiese ondersteuningspersoneel ontwikkel om hulle te help om deur sekere uitdagings te navigeer. “Noodafstandonderrig”, “samelewing […]
Nuwe studenteraad aangewys om studentelewe by Akademia verder uit te bou
Nuwe studenteraad aangewys om studentelewe by Akademia verder uit te bou Gepubliseer op: 26 Augustus 2022 Akademia se studenteraad (SR) vir die 2022/2023-termyn is tydens ʼn spoggeleentheid op 25 Augustus ingehuldig. Die nuwe SR staan gereed om die studentelewe by die instelling vir alle Fonties opwindend en waardevol te maak. Volgens Douard d’Assonville, studentesakekoördineerder by […]
Topdriesakeplanne vir Sakeplankompetisie 2022 bekendgemaak
Topdriesakeplanne vir Sakeplankompetisie 2022 bekendgemaak Gepubliseer op: 17 Augustus 2022 Akademia het onlangs die topdriesakeplanne aangewys vir die BCom (Ondernemingsbestuur): Sakeplankompetisie. Daar was vanjaar agt inskrywings vir die kompetisie wat onder mekaar meegeding het vir een van die topdrieplekke. Die topdriefinaliste sal tydens die finale ronde van die Sakeplankompetisie wat op 1 September 2022 plaasvind […]
Lesse uit die lewe van ons volksmoeders
Lesse uit die lewe van ons volksmoeders Gepubliseer op: 12 Augustus 2022 Geskryf deur dr. Annelise de Vries, dosent in Opvoedkunde by Akademia “Voor my is daar slegs een beeld van ware liefde, trou en moed, naamlik die Afrikaanse vrou.” Met hierdie woorde het oudpresident M.T. Steyn, die Vrouemonument – enig in sy soort in […]
Die seggingskrag van die Afrikaanse boek
Die seggingskrag van die Afrikaanse boek Gepubliseer op: 12 Augustus 2022 Geskryf deur prof. Danie Goosen, akademiese hoof van Akademia. Dit is verrassend dat vandag steeds ’n groot aantal literêre werke in Afrikaans verskyn. Dit is verblydend, aangesien ons moedertaal onder druk verkeer. Enige mens met ʼn Afrikaanse hart is diep dankbaar daaroor. Verskeie van […]
Waarom is die studentelewe belangrik?
Waarom is die studentelewe belangrik? Gepubliseer op: 10 Augustus 2022 Geskryf deur prof. Danie Goosen, akademiese hoof van Akademia Volgens globale tendense bevind ons onsself toenemend in kunsmatige borrels. Binne dié borrels word ons van ons gemeenskapsgenote geïsoleer. Ons lewe draai toenemend rondom ons eie individuele self en ons ‘kleiner belange’. Tydens die Covid-pandemie is […]