Yelana Benade: ʼn Fontie van vele talente
Yelana Benade: ʼn Fontie van vele talente 6 Oktober 2023 Geskryf deur Marisha Hermann, Fontiepos-joernalis Yelana Benade kan mens nie net betower met haar stem nie, maar beïndruk mense gereeld deur haar styl en ander talente. Sy is ʼn BCom (Ondernemingsbestuur)-eerstejaarstudent aan Akademia en haar besigheid, Bloudraad, het ongeveer drie jaar gelede as ʼn stokperdjie […]
Komplimente vir die Lente
Komplimente vir die Lente 6 Oktober 2023 Geskryf deur Anien van Niekerk, Fontiepos-joernalis Die lang winter het uiteindelik tot ʼn einde gekom en lentebloeisels begin hul opwagting maak. Lente is hier: ʼn Spesiale seisoen wat nuwe hoop, hergeboorte en skoonheid simboliseer. In Suid-Afrika word die koms van die lente jaarliks op 1 September gevier omdat […]
Leer die koshuisouers van die Leriba-koshuise beter ken
Leer die koshuisouers van die Leriba-koshuise beter ken 6 Oktober 2023 Geskryf deur Marisha Hermann, Fontiepos-joernalis Die Dodds-egpaar het albei ʼn spesiale plek vir jongmense in hul harte en met die Hennops-manne is hulle hande altyd vol. By Huis Strelitzia is Karien Brits die koshuisouer wat dit geniet om te sien hoe studente ontwikkel, en […]
Wat is ʼn student?
Wat is ʼn student? 6 Oktober 2023 Geskryf deur Juné Jordaan, Fontiepos-adjunkredakteur ʼn Student is meer as net ʼn Burger King-ete tussendeur klasse, soveel meer as min slaap en baie take. ʼn Student is meer as iemand wat elke dag klasdraf en opsoek is na die balans tussen hul studies en hul studentelewe. Meer as […]
Top 10 – Fonties se Afrikaanse-musiekspeellys vir Augustus
Top 10 – Fonties se Afrikaanse musiekspeellys vir Augustus 31 Augustus 2023 Geskryf deur Anien van Niekerk, Fontiepos-joernalis Die winter is amper verby en Augustus is hier. Hierdie maand het die Fonties weer die geleentheid gehad om vir hulle gunstelingtreffers in Afrikaanse te stem en die resultate is uiteindelik hier. Lyntjie – Die Piesangskille Jonk […]
Studente-wenke vir ʼn goeie nagrus
Studente-wenke vir ʼn goeie nagrus 31 Augustus 2023 Geskryf deur Kayla Roets, Fontiepos-joernalis Om ʼn student te wees kan soms oorweldigend wees, met klasse, opdragte en sosiale verpligtinge wat al jou aandag verg. Te midde van die gewoel, is ʼn goeie nagrus die een ding wat nooit verruil of afgeskeep moet word nie. Niks is […]
Kantanoó-klub: ʼn Dag by Wits-kunsmuseum
Kantanoó-klub: ʼn Dag by Wits-kunsmuseum 31 Augustus 2023 Geskryf deur Kayla Roets, Fontiepos-joernalis Op 28 Julie het ʼn groep van sewe ywerige Fonties die betowerende Wits-kunsmuseum in Johannesburg besoek as deel van die Kantanoó-klub. Anouska Fouché het die ervaring opgesom as “insiggewend en interessant”, ʼn sentiment wat deur die hele groep gedeel is. Jamè Lukas […]
Verjaarsdaggeskenke 101: Wenke vir studente om die ideale geskenk te gee
Verjaarsdaggeskenke 101: Wenke vir studente om die ideale geskenk te gee 31 Augustus 2023 Geskryf deur Kayla Roets, Fontiepos-joernalis Die gee van geskenke is ʼn wonderlike kuns wat ons in staat stel om waardering, liefde en bewondering vir ons geliefdes uit te druk. Hetsy dit nou ʼn spontane verrassing of ʼn weldeurdagte gebaar is – […]
Hartklop van hoop: Omhels Wêreldorgaanskenkingsdag
Hartklop van hoop: Omhels Wêreldorgaanskenkingsdag 31 Augustus 2023 Geskryf deur Kayla Roets, Fontiepos-joernalis In ʼn wêreld wat dikwels vasgevang word in die warrelwind van vinnig lewe en digitale verbindings, is daar ʼn dag wat die kollig op ʼn daad van ware heldhaftigheid laat skyn: Wêreldorgaanskenkingsdag. Dit is die dag wanneer gewone mense superhelde word, nie […]
Balanseer jou werk en studies só as nauurse afstandstudent
Balanseer jou werk en studies só as nauurse afstandstudent 31 Augustus 2023 Geskryf deur Megan Ferreira, Fontiepos-joernalis Almal kry nou en dan ʼn dag waar mens voel dat jy eintlik voor is so agter is jy. Jy kom net by niks uit wat in jou dagboek staan nie. Tog kan mens soms rustigheid in die […]
Beleef hiérdie woorde
Beleef hiérdie woorde 31 Augustus 2023 Geskryf deur Marisha Hermann, Fontiepos-joernalis Dr. Jannet Davel, Akademia se hoof van Personeel en Ontwikkeling, het haar liefde vir lees as student onwikkel. Sy het van Donald Miller se Blue Like Jazz gehou, maar dis die inleiding wat haar aandag behou het. “Ná dit het ek geweet – lees […]
Verbeter jou Instagram-blad só
Verbeter jou Instagram-blad só 31 Augustus 2023 Geskryf deur Marisha Hermann, Fontiepos-joernalis Om ʼn goeie sosialemediateenwoordigheid te hê kan verskeie deure vir jou oopmaak. Jy kan wye netwerke bou, deel word van ʼn aanlyn gemeenskap, of selfs werksgeleenthede kry. Sosiale media moet egter versigtig gebruik word en die geleentheid vir verbetering is altyd daar. Gebruik […]
Skootrekenaar, tablet of harde kopie handboek?
Skootrekenaar, tablet of harde kopie handboek? 31 Augustus 2023 Geskryf deur Anien van Niekerk, Fontiepos-joernalis Om te studeer bly maar ʼn uitdaging. Baie van ons sou dit verkies het om die nuutste episode van ʼn Netflix-reeks te kyk, maar om ʼn blink toekoms te bou is dit nodig om elke nou en dan die handboeke […]
Koffieproe bevorder kennis sowel as geselligheid
Koffieproe bevorder kennis sowel as geselligheid 31 Augustus 2023 Geskryf deur Juné Jordaan, Fontiepos-adjunkredakteur Die reuk van vars koffie vroeg in die oggend of laat in die middag is genoeg om vir enige iemand gelukkig te maak. ʼn Koppie koffie saam met jou beste vriend of een saam met ʼn potensiële liefde is meer as […]
Pienk, pienker, pienkste! Van plastiek tot fliek – dis Barbie-koors!
Pienk, pienker, pienkste! Van plastiek tot fliek – dis Barbie-koors! 31 Augustus 2023 Geskryf deur André Muller, Fontiepos-subredakteur Sedert die speelgoedvervaardiger Mattel in 1959 die eerste Barbie-pop bekendgestel het, het dié modepop ’n ikoon geword met haar groeiende entourage en bykomstighede. Barbie en haar kêrel, Ken, se huis en kar het nou plek gemaak vir […]