Slaan só eksamenvrees hok

Slaan só eksamenvrees hok Gepubliseer op: 26 Mei 2023 Geskryf deur dr. Mandie Dubery, ʼn maatskaplike werker verbonde aan Akademia se Studentelewe-afdeling Eksamen en eksamenvrees loop hand aan hand, en studente ervaar dikwels groter druk om gedurende hierdie noodsaaklike assesseringstydperk te presteer. Junie is weereens eksamentyd, ook by Akademia, en indien jy angstig en kwesbaar […]
Afrikadag – Afrikaans is ʼn geleentheid in uitdagend tye

Afrikadag – Afrikaans is ʼn geleentheid in uitdagend tye Gepubliseer op: 24 Mei 2023 Geskryf deur Karien Brits, taalpraktisyn by Akademia Op 25 Mei word Afrikadag gevier. Die tema van die dag is “Geleenthede in Uitdagende Tye”. Sestig jaar gelede is die Organisasie vir Afrika-eenheid in Addis Abeba (Ethiopië) op hierdie datum gestig en dit […]
Akademia-opedag rigtingaanwyser vir talle voornemende Fonties

Akademia-opedag rigtingaanwyser vir talle voornemende Fonties Gepubliseer op: 15 Mei 2023 Die jaarlikse Akademia-kampusopedag is soveel meer as net ʼn inligtingsdag vir skoolverlaters – dit verteenwoordig die begin van ʼn studiereis sonder gelyke! Só sê Lizán Maree, bestuurder: Studentewerwing aan Akademia. Tydens vanjaar se opedag het meer as 1 200 besoekers (ouers, vriende en voornemende studente) […]
Akademia help entrepreneurskap onder skoolleerders kweek

Akademia help entrepreneurskap onder skoolleerders kweek Gepubliseer op: 20 Mei 2023 Akademia vat vanjaar weer hande met AfriForum Sakenetwerk om ʼn platform vir jong entrepreneurs te skep waar hulle ʼn sakeplan kan opstel en hul entrepreneurskapsvaardighede kan kweek. Die Besigheidsbytjies-kompetisie word sedert 2019 aangebied waar deelnemers ʼn besigheidsplan vir ʼn idee van ʼn besigheid of […]
Akademia-simposium bou aan die laerskoolonderwys-legkaart vir die toekoms

Akademia-simposium bou aan die laerskoolonderwys-legkaart vir die toekoms Gepubliseer op: 19 Mei 2023 Akademia se Fakulteit Opvoedkunde het op 17 Mei ʼn simposium met die tema “Die laerskoolonderwys-legkaart: Bou die toekoms saam” by Leriba in Centurion aangebied. By hierdie geleentheid het skoolhoofde en ander kenners hulle kennis en ervaring met laerskoolonderwysers en -onderwysleiers gedeel. Die […]
Akademia-student jaag op 61 haar studiedrome na

Akademia-student jaag op 61 haar studiedrome na Gepubliseer op: 17 Mei 2023 Terwyl die gedagte om ouer te word vir baie mense dalk vreesaanjaend mag wees, meen Akademia-student, Eurita van der Merwe, dat dié lewensfase geensins ʼn verskoning is om nie uitdrukking aan jou drome te gee nie. Op 65 jaar is Van der Merwe […]
Akademia Uitgewery stel pret-aktiwiteitsboek vir kinders bekend

Akademia Uitgewery stel pret-aktiwiteitsboek vir kinders bekend Gepubliseer op: 17 Mei 2023 Die Akademia Uitgewery het op 17 Mei die pret-aktiwiteitsboek vir kinders, Fontieland, bekendgestel. Hierdie boek, wat ideaal is vir leerders in graad 4 tot 7, is tydens die Fakulteit Opvoedkunde se leierskapsimposium by Leriba bekendgestel. As ʼn toekomsgerigte gemeenskapsinstelling strewe Akademia daarna om […]
Persvryheid – ook vir dié nuus waarvan jy dalk nie hou nie

Persvryheid – ook vir dié nuus waarvan jy dalk nie hou nie Gepubliseer op: 17 Mei 2023 Geskryf deur Yolandi GroenewaldAndré Gouws en Landi Slatter – dosente in Joernalistiek en Kommunikasie by Akademia. Meimaand staan bekend as Wêreldpersvryheidsmaand en vanjaar se tema is: Persvryheid as die drywer van alle menseregte. ʼn Eenvoudige definisie vir persvryheid […]
Kenners staan reg met raad by Akademia-vakkeuseaand vir graad 9’s

Kenners staan reg met raad by Akademia-vakkeuseaand vir graad 9’s Gepubliseer op: 16 Mei 2023 Indien jy of jou kind tans in graad 9 is, is julle moontlik tans besig om die groot besluit van vakkeuses te neem. Akademia bied weer vanjaar ʼn aanlyn vakkeuseaand op Donderdag 25 Mei vanaf 18:30-20:30 aan. Volgens Juanmarie Pretorius, […]
Die waarde van die tradisionele skoolbiblioteek in die 21ste eeu

Die waarde van die tradisionele skoolbiblioteek in die 21ste eeu Geskryf deur dr. Nic de Jager, dosent: Opvoedkunde by Akademia Daar is baie te sê oor die gevoel van ʼn boek in ʼn mens se hande. Vergeet van die clichés, dit is die gevoel van die papier, die reuk van die ink, die aksie van […]
Net een letter kan ʼn groot verskil maak

Net een letter kan ʼn groot verskil maak Gepubliseer op: 12 Mei 2023 Geskryf deur Karien Brits, Akademia se taalpraktisyn Sosiale media gons oor die Suid-Afrikaanse Reserwebank wat daarvan beskuldig is dat hulle ʼn “spelfout” op die R100-banknoot gemaak het. Die Tsonga vir Reserwebank het van Banginkulu na Bangikulu (sonder die n) verander en nou […]
Die impak van kunsmatige intelligensie op die onderwys

Die impak van kunsmatige intelligensie op die onderwys Gepubliseer op: 11 Mei 2023 Geskryf deur DJ Cloete, dosent: Afrikaans, Afrikaansonderwys en Afrikaans as Taal van Onderrig en Leer by Akademia Kunsmatige intelligensie (KI) het reeds ʼn groot verskeidenheid industrieë getransformeer en die onderwys is geen uitsondering nie. Met die vermoë om groot hoeveelhede data te […]
Eerste openbare lesing vanuit die NP van Wyk Louw-sentrum ʼn sukses

Eerste openbare lesing vanuit die NP van Wyk Louw-sentrum ʼn sukses Gepubliseer op: 11 Mei 2023 Geskryf deur dr. Daniël Maritz, bestuurder van die NP van Wyk Louw-sentrum by Akademia Ek het vir professor Reitze Rodseth saam met sy vrou, Miranda, en twee seuns, Joshua en Nathan in 2017 in Pietermaritzburg ontmoet toe ek en […]
Tuisskoolleerders vind aanklank by Akademia se nauurse afstandsmodel

Tuisskoolleerders vind aanklank by Akademia se nauurse afstandsmodel Gepubliseer op: 11 Mei 2023 Bianca Pretorius is ʼn eerstejaarstudent by Akademia wat besig is om haar LLB-kwalifikasie op die nauurse afstandsmodel te voltooi. Sy werk ook bedags voltyds as ʼn persoonlike assistent en ontvangsdame by ʼn gevestigde regsfirma in Centurion. Pretorius was vanaf graad 10 ʼn […]
Akademia vier Afrikaansdag as trotse Afrikaanse hoëronderwysinstelling

Akademia vier Afrikaansdag as trotse Afrikaanse hoëronderwysinstelling Gepubliseer op: 8 Mei 2023 Afrikaans is op 8 Mei 1925 as amptelike taal van Suid-Afrika erken en dit word sedertdien jaarliks as Afrikaansdag gevier. Vandag, 98 jaar later, staan hierdie taal steeds volwaardig sy plek binne die hutspot van ampstale vol. Akademia, as ʼn trotse privaat hoëronderwysinstelling […]