*Die Paarl-kampus is voorlopig goedgekeur

Die Feesbundel neem Afrikaanse navorsing by Akademia na nuwe hoogtes

Die Feesbundel neem Afrikaanse navorsing by Akademia na nuwe hoogtes Gepubliseer op: 21 Junie 2023 Die Feesbundel is vanjaar op 4 April by Akademia se akademiese prestigefunksie by Atterbury Teater bekendgestel. Hierdie bundel is ʼn spesiale multidissiplinêre publikasie met die tema “Dekade van pionierswerk” ter viering van Akademia se tiende jaar van klasgee in 2022. […]

KI en kletsbotte, ʼn bedreiging of geleentheid vir joernalistiek?

KI en kletsbotte, ʼn bedreiging of geleentheid vir joernalistiek? Geskryf deur Yolandi Groenewald, ʼn dosent in Joernalistiek by Akademia. Gepubliseer op: 19 Junie 2023 Kunsmatige intelligensie (KI), die gonsterm van 2023, het ook sy tentakels in nuuskantore dwarsoor die wêreld ingeslaan. Dit word duidelik dat joernaliste algoritmes en KI-instrumente, soos byvoorbeeld kletsbotte, onder die knie […]

Akademia se Krugersdorp-sentrum reik uit na kwesbare kinders

Akademia se Krugersdorp-sentrum reik uit na kwesbare kinders Gepubliseer op: 19 Junie 2023 Nauurse afstandstudente verbonde aan Akademia se Krugersdorp-sentrum het gedurende Meimaand vir ʼn wyle hul handboeke en kontaksessies verruil vir ʼn uitstappie na die Baba Moses-kinderhuis, ʼn plaaslike tuiste vir kwesbare kinders. Die doel van die besoek was tweeledig. Eerstens het dit aan […]

Beraders word sepieslim en leer meer oor verhoudings by Akademia-dosent

Beraders word sepieslim en leer meer oor verhoudings by Akademia-dosent Gepubliseer op: 19 Junie 2023 Daar word gesê dat om na sepies te kyk, óf te luister, is soos om by jarelange geliefde vriende te kuier. Om die waarheid te sê, dit is juis hierdie gehegtheid tussen die karakters en sepievolgelinge wat dié genre een […]

Bevry jouself só van skuldstrik

Bevry jouself só van skuldstrik Geskryf deur Monique Brasler, deeltydse dosent in Finansiële Beplanning by Akademia. Gepubliseer op: 13 Junie 2023 As dit kom by persoonlike geldsake dan trek menige Suid-Afrikaner swaar aan stygende lewenskostes. Om die waarheid te sê, dit raak al hoe moeiliker vir Jan en San Alleman om nie skuld aan te […]

Akademia-dosent een van sestien kenners wat Multimodaliteit-kollokwium bywoon

Akademia-dosent een van sestien kenners wat Multimodaliteit-kollokwium bywoon Gepubliseer op: 12 Junie 2023 Dr. Nic de Jager, ʼn dosent in die Fakulteit Opvoedkunde by Akademia, en ʼn kenner op die gebied van multimodale pedagogiek, was een van sestien deelnemers aan die Multimodaliteit-kollokwium wat vanaf 28 tot 31 Mei in Stellenbosch aangebied is. Hierdie byeenkoms is […]

Oos, wes, Akademia bes vir Roets-susters

Oos, wes, Akademia bes vir Roets-susters Gepubliseer op:  14 Junie 2023 Niné, Kayla en Cathleen Roets is méér as net susters, hulle is mekaar se beste vriendinne, jarelange vertrouelinge, passievolle ondersteuners én met die ingang van 2024 ook almal klasdrafmaats by Akademia se kampus in Centurion. Die oudste twee Roets-sussies, Niné (20) en Kayla (18), […]

Op die spoor van die klassieke Europese filosowe

Op die spoor van die klassieke Europese filosowe Gepubliseer op:  12 Junie 2023 Prof. Pieter Duvenage, dekaan van die Fakulteit Geesteswetenskappe by Akademia, het gedurende Meimaand besoek aan Europa afgelê. Hierdie besoek het aan hom die geleentheid gebied om as reisende filosoof in die voetspore van verskeie klassieke filosowe soos Fichte, Schelling, Hegel, Goethe en […]

Akademia vier Wêreldakkreditasiedag

Akademia vier Wêreldakkreditasiedag Gepubliseer op:  9 Junie 2023 Ter viering van Wêreldakkreditasiedag wat vanjaar op 9 Junie plaasvind, deel Akademia antwoorde op gereelde vrae rakende akkreditasie en erkenning van kwalifikasies wat aan die instelling gerig word. Deur watter instansie word die programme wat Akademia aanbied geakkrediteer? Akademia is ʼn privaat verskaffer wat geakkrediteerde universiteitsvlakkwalifikasies in […]

Akademia se vormingsideaal voer ook die opdrag van die kerk uit

Akademia se vormingsideaal voer ook die opdrag van die kerk uit Gepubliseer op:  7 Junie 2023 Geskryf deur Henk Schalekamp, voorsitter van Akademia se direksie Johannes 21:15-18 (2020-vertaling) 15 Toe hulle klaar was met ontbyt, vra Jesus vir Simon Petrus: “Simon, seun van Johannes het jy My baie lief, meer as hulle?” Hy sê vir […]

Akademia-paneelgesprek bespreek vertaling van Plato-werke

Akademia-paneelgesprek bespreek vertaling van Plato-werke Gepubliseer op:  2 Junie 2023 Die Afrikaanse vertaling vanuit Grieks van die boek, Plato se dialoogtrilogie uit die laaste dae van Sokrates, is onlangs deur die Akademia Uitgewery gepubliseer. In refleksie hiervan het Akademia ʼn bekendstellingsfunksie op Vrydag 2 Junie by Leriba in Centurion aangebied. ʼn Latere paneelgesprek het gevolg […]

Akademia-alumnus maak ʼn daadwerklike bydrae tot die bevordering van vroueregte

Akademia-alumnus maak ʼn daadwerklike bydrae tot die bevordering van vroueregte Gepubliseer op:  5 Junie 2023 Daniélle Hayward, Akademia-alumnus in BCom (Ekonomie en Regte), glo dat om ʼn verskil in die wêreld te sien, jy self ʼn verskilmaker moet wees. Getrou aan dié lewensfilosofie, kyk sy doelbewus anders na die omgewing waarin sy haar bevind, asook […]

Kragopwekkers en geraas in woonbuurte, só eerbiedig jy burereg

Kragopwekkers en geraas in woonbuurte, só eerbiedig jy burereg Gepubliseer op:  29 Mei 2023 Geskryf deur prof. Reghard Brits, ʼn deeltydse dosent in Sakereg by Akademia. Kragopwekkers is besig om ʼn alledaagse verskynsel in woonbuurte te word. Die redes hiervoor hoef skaars genoem te word. Alhoewel selfstandige kragopwekking ʼn handige manier is om die gevolge […]

Generators and noise in neighbourhoods: How to respect neighbours’ rights

Generators and noise in neighbourhoods: How to respect neighbours’ rights Written by Prof. Reghard Brits, part-time lecturer in Business Law at Akademia. Generators are becoming an everyday phenonemon in neighbourhoods. The reasons for this need barely be mentioned. Although generating power indepently is a useful way to restrict the consequences of loadshedding, this unfortunately goes […]

Slaan só eksamenvrees hok

Slaan só eksamenvrees hok Gepubliseer op:  26 Mei 2023 Geskryf deur dr. Mandie Dubery, ʼn maatskaplike werker verbonde aan Akademia se Studentelewe-afdeling Eksamen en eksamenvrees loop hand aan hand, en studente ervaar dikwels groter druk om gedurende hierdie noodsaaklike assesseringstydperk te presteer. Junie is weereens eksamentyd, ook by Akademia, en indien jy angstig en kwesbaar […]