Dra by tot die Solidariteit Beweging se maatskaplike noodfonds

Akademia smee buitelandse bande tydens besoek aan België

Akademia smee buitelandse bande tydens besoek aan België Twee van Akademia se akademiese personeellede besoek België aan die einde van September 2017, waar hulle ’n kongres gaan bywoon en bande met oorsese universiteite smee. Elzette le Roux, programbestuurder van die BCom (Ekonomie en Regte)-graadprogram en Felicia Snyman, vakhoof van [...]

By |2018-08-07T08:50:52+02:00September 21st, 2017|nuus en gebeure|0 Comments

Studenteadviseurs bied bystand aan voornemende studente

Studenteadviseurs bied bystand aan voornemende studente Ses studenteadviseurs oor die land heen is aangestel om voornemende Akademia-studente met raad en daad by te staan. In Gauteng is Tap du Plessis en Leah van Heerden aan stuur van sake, terwyl Pieter Jordaan die leisels in die Vrystaat hou. Die Kaap [...]

By |2018-08-07T08:52:57+02:00September 14th, 2017|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia-student vir klerkskap gekies

Akademia-student vir klerkskap gekies David Keyter, ʼn BCom Ekonomie en Regte-eerstejaarstudent by Akademia, is ná ʼn keuringsproses en onderhoude met verskeie kandidate as kandidaatprokureur by ʼn prokureursfirma in Pretoria aangestel. Hy is vir vyf jaar as klerk aangestel, ʼn tydperk waarbinne hy sy BCom-graad, asook ʼn LLB-graad wil [...]

By |2018-09-06T13:09:31+02:00September 4th, 2017|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia betree nuwe groeifase

Akademia betree nuwe groeifase Aan die einde van Augustus verlaat Piet le Roux diens as Akademia se Akademiese Hoof. Alhoewel hy steeds op ʼn ondersteunende basis by die ontwikkeling van ʼn toekomstige kampus vir Akademia betrokke sal wees, begin hy in September in ʼn ander betrekking. Hy gebruik [...]

By |2018-09-06T13:35:28+02:00August 25th, 2017|nuus en gebeure|0 Comments

Studiesentrums in PE en Namibië open deure in 2018

Studiesentrums in PE en Namibië open deure in 2018 Akademia brei in 2018 na die Oos-Kaap en Namibië uit, wanneer studiesentrums in Port Elizabeth en Windhoek hul deure vir voornemende studente oopgooi. Dít bring Akademia se voetspoor op 13 studiesentrums te staan. Port Elizabeth se studiesentrum is op [...]

By |2018-09-06T13:36:22+02:00August 25th, 2017|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia besit die WAT se “universiteit”

Akademia besit die WAT se “universiteit” Akademia is die trotse eienaar van die woord “universiteit”, nadat die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) die woord eksklusief en permanent aan die instelling toegeskryf het. [one] universiteit s.nw. Inrigting vir gevorderde naskoolse studie en navorsing wat gemagtig is om akademiese grade [...]

By |2018-09-06T13:45:05+02:00August 21st, 2017|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia-studente kuier saam in Augustus

Akademia-studente kuier saam in Augustus Akademia het in Julie en Augustus ʼn reeks studentekuiers gehou, waar studente en dosente gesellig saam verkeer en die akademiese bande ook op persoonlike vlak gesmee het. Volgens Runé James en Suné Samons, studenteraadslede vir Centurion en Lynnwood se studiesentrum onderskeidelik, was die [...]

By |2018-09-06T13:51:23+02:00August 7th, 2017|nuus en gebeure|0 Comments

Doen nou aansoek vir rentevrye studielenings

Doen nou aansoek vir rentevrye studielenings Akademia bied aan sy studente rentevrye studielenings deur die Helpende Hand Studiefonds. Studente wat aansoek doen om by Akademia te studeer, en graag ook wil aansoek doen om ‘n rentevrye studielening (wat eers terugbetaalbaar is wanneer die student afgestudeer het), kan by die Solidariteit Helpende Hand Studiefondssentrum [...]

By |2018-09-06T14:01:51+02:00August 2nd, 2017|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia hou opedag landwyd

Akademia hou opedag landwyd Akademia het in Julie en Augustus opedae by die meeste van sy studiesentrums gehou, sodat voornemende studente landwyd meer inligting oor ons kursusse kon bekom en daar aansoek kon doen vir studies in 2018. Op 29 Julie het voornemende studente van die Pretoria-omgewing die [...]

By |2018-11-15T14:20:19+02:00July 25th, 2017|nuus en gebeure|0 Comments

Honderd jaar sedert Lenin se Russiese Rewolusie

Honderd jaar sedert Lenin se Russiese Rewolusie Akademia bied op 31 Julie 2017 'n gedenklesing aan by die eeuwording van die Russiese Rewolusie, waartydens Wladimir Lenin aan die mag gekom het en die grondslag vir die USSR gelê is. Die Russiese ekonoom en ekonomiese historikus, prof Yuri Maltsev, gaan as hoofspreker die USSR [...]

By |2018-11-16T10:12:21+02:00July 10th, 2017|nuus en gebeure|0 Comments