Nuwe program vir 2025 | BA (Taalstudies)

Search
Close this search box.

Die gevegskuns van datawetenskap

Die gevegskuns van datawetenskap Gepubliseer op: 31 Januarie 2023 Geskryf deur Delene van Wyk de Ridder, dosent in Statistiek by Akademia Data is die swaard van die 21ste eeu en dié wat dit vaardig hanteer, die samoerai. Jonathan Rosenberg, die voormalige senior visepresident van produkte by Google het hierdie uitlating in 2009 gemaak. Nie eers […]

Akademia teken samewerkingsooreenkoms met Hongaarse universiteit

Akademia teken samewerkingsooreenkoms met Hongaarse universiteit Gepubliseer op: 31 Januarie 2023 Die Hongaarse Universiteit van Landbou- en Lewenswetenskappe (afgekort as MATE) en Akademia het op Dinsdag 31 Januarie amptelik ʼn samewerkingsooreenkoms tydens ʼn geleentheid by die instelling se Centurion-kampus onderteken. Dr. Dávid Bencsik, hoof van die Direktoraat van Internasionale Sake en Buitelandse Verhoudinge van MATE […]

Akademia-student werk en studeer vanuit Europa

Akademia-student werk en studeer vanuit Europa Gepubliseer op: 27 Januarie 2023 Alida Jacobs, ʼn 21-jarige student, studeer tans vir die graad BCom (Ondernemingsbestuur) deur middel van die nauurse afstandsmodel by Akademia. Sy het in Bloemfontein grootgeword en aan die Hoër Meisieskool Oranje gematrikuleer. Sy woon en werk tans in Hauset in België wat op die […]

Akademia-dosent wen CIMA-toekenning vir tweede keer

Akademia-dosent wen CIMA-toekenning vir tweede keer Gepubliseer op: 26 Januarie 2023 Michelle Coetzee, ʼn passievolle Akademia-dosent, het in 2021 en weer in 2022 die Uitnemendheidstoekenning vir Onderrig (eervolle vermelding) van CIMA (Chartered Institute of Management Accountants) ontvang. Coetzee doseer tans Rekeningkunde, Belasting en Ouditkunde by Akademia. Coetzer is deur haar eie studente vir hierdie toekenning […]

Matriek van 2022, jy kan nog vanjaar studeer! 

Matriek van 2022, jy kan nog vanjaar studeer! Gepubliseer op: 23 Januarie 2023 Ná ʼn lang wag het die matrieks van 2022 uiteindelik hul matriekuitslae ontvang. Baie geluk aan elkeen! Jy wonder dalk – wat nou? Jy het nou jou skoolloopbaan afgesluit en wonder wat volgende in die pyplyn is. Indien jy studie vir 2023 […]

Akademia stig vanjaar die NP van Wyk Louw-sentrum

Akademia stig vanjaar die NP van Wyk Louw-sentrum Gepubliseer op: 24 Januarie 2023 Geskryf deur prof. Danie Goosen, akademiese hoof van Akademia Vanaf die agtiende eeu word die moderne era gekenmerk deur verskeie rewolusies wat soos golwe oor ons wêreld breek. In ʼn sekere sin begin die rewolusies by die Franse Rewolusie van 1789, maar […]

Onderwys – ʼn langtermynbelegging in die mensdom

Onderwys – ʼn langtermynbelegging in die mensdom Gepubliseer op: 19 Januarie 2023 Geskryf deur dr. Maretha Steyn, Santie Louw, Elana Kriel en Susan O’Reilly van die Fakulteit Opvoedkunde by Akademia  Die Verenigde Nasies se Opvoedkundige, Wetenskaplike en Kulturele Organisasie, bekend as Unesco, het sewentien kerndoelwitte geformuleer wat hul verbintenis tot die bou van ʼn internasionale […]

Skakel die Edison-ingesteldheid aan met matriekuitslae

Skakel die Edison-ingesteldheid aan met matriekuitslae Gepubliseer op: 18 Januarie 2023 Geskryf deur Elana Kriel, dosent in die Fakulteit Opvoedkunde Stories oor skoolprestasies en -uitdagings van Albert Einstein en Thomas Edison is alombekend. Maar wat beïndruk, is die getuienis van veral Thomas Edison en hoe sy ma, ʼn opgeleide onderwyseres, hom letterlik onder hande geneem […]

Akademia se eerste dosent deel wenke vir jou eerste jaar op universiteit

Akademia se eerste dosent deel wenke vir jou eerste jaar op universiteit Gepubliseer op: 17 Januarie 2023 Geskryf deur Johann Smith, dosent in Statistiek en Sakeberekeninge by Akademia Ek kan my eerste jaar op universiteit soos gister onthou. Ek was opgewonde om iets te studeer wat ek gekies het. Ek was benoud oor die nuwe […]

Brits-boerseun met baritonstem pak sy studies by Akademia aan

Brits-boerseun met baritonstem pak sy studies by Akademia aan Gepubliseer op: 18 Januarie 2023 Braam du Toit is ʼn agtienjarige boerseun van Brits. Hy het onlangs hoofopskrifte gehaal nadat hy die gemeenskap se gemoedere verlig het deur ʼn liedjie van Gé Korsten in ʼn inkopiesentrum in KwaZulu-Natal te sing. Die video is meer as tweeduisend […]

Akademia skop 2023 af met ʼn suksesvolle STEAM-kongres

Akademia skop 2023 af met ʼn suksesvolle STEAM-kongres Gepubliseer op: 17 Januarie 2023 Die Fakulteit Natuurwetenskappe by Akademia (AkNat) het reeds vroeg in 2023 met die STEAM-kongres vanaf 5 en 7 Januarie afgeskop waar daar in diepte gesels is oor die bevordering van inter- en transdissiplinêre pedagogie vir Wiskunde- en Wetenskaponderrig. Die kongres, wat by […]

Akademia se eerste honneurskwalifikasie in 2023 aangebied

Akademia se eerste honneurskwalifikasie in 2023 aangebied Gepubliseer op: 4 Januarie 2023 Akademia het op Woensdag 4 Januarie 2023 die nuus bekendgemaak dat die instelling se heel eerste honneurskwalifikasie vanjaar van stapel gestuur gaan word. Die BComHons (Ondernemingsbestuur)-kwalifikasie sal vanaf 1 Maart 2023 in Afrikaans op die nauurse afstandsmodel by die instelling aangebied word, wat […]

Akademia-dosent neem innovasie in Wiskunde-onderrig na die volgende vlak in Europa

Akademia-dosent neem innovasie in Wiskunde-onderrig na die volgende vlak in Europa Gepubliseer op: 9 Desember 2022 Johann Smith het ʼn referaat gelewer by die International Conference on Education Research and Innovation (iCERi) in Sevilla, Spanje, wat vanaf 7-9 November plaasgevind het. Sy referaat se titel was: “Moviefication of mathematical word problems: Using entertainment mechanisms to […]

Standbeeldreeks van oudpresident Paul Kruger vind veilige tuiste by Akademia

Standbeeldreeks van oudpresident Paul Kruger vind veilige tuiste by Akademia Gepubliseer op: 8 Desember 2022 Akademia het op 10 Oktober die instelling se dekade van pionierswerk gevier. Op dieselfde dag, die tiende van die tiende maand, het oudpresident Paul Kruger verjaar en Akademia het ter viering hiervan ʼn standbeeldreeks bekendgestel wat in die instelling se […]

Tien hoogtepunte van Akademia se dekade van pionierswerk

Tien hoogtepunte van Akademia se dekade van pionierswerk Gepubliseer op: 8 Desember 2022 Die jaar 2022 het op ʼn hoë noot vir Akademia afgeskop. ʼn Dekade se pionierswerk is deur die loop van die jaar gevier met menigte hoogtepunte en mylpale wat die instelling bekendgemaak het. Die instelling wat op 3 Maart 2012 sy deure […]