Akademia-dosent lewer beste artikel by internasionale konferensie
Akademia-dosent lewer beste artikel by internasionale konferensie Zhan Goosen, dosent in Projekbestuur by Akademia, het onlangs by die 20ste Internasionale Konferensie oor Volhoubare en Strategiese Stadsontwerp ʼn toekenning vir die beste artikel verwerf. Hierdie toonaangewende konferensie vorm deel van die Wêreld Akademie van Wetenskap, Ingenieurswese en Tegnologie wat hierdie jaar vanaf 22 tot 23 [...]