Kampusopedag 10 en 11 Mei 2024

Search
Close this search box.

Akademia-konferensie bespreek uitwerking van nuwe energiebelange op die Suid-Afrikaanse staat

Akademia-konferensie bespreek uitwerking van nuwe energiebelange op die Suid-Afrikaanse staat Die Departement Sosiale Wetenskappe by Akademia het op Woensdag 29 Maart ʼn konferensie by Leriba in Centurion gehou. Die konferensie het gehandel oor die uitwerking van nuwe energiebelange op die desentralisering en sentralisering van politieke mag in Suid-Afrika. Akademici van Noordwes-Universiteit, die Universiteit van Suid-Afrika, […]

Gerekende SAIMS-konferensie vanjaar by Akademia aangebied

Gerekende SAIMS-konferensie vanjaar by Akademia aangebied Die Suider-Afrikaanse Instituut vir Bestuurswetenskaplikes (SAIBW; in Engels SAIMS) bied vanjaar vir die 34ste keer hulle jaarlikse konferensie aan. Dit vind vanjaar vir die eerste keer in samewerking met Akademia plaas. Dié konferensie sal by Leriba se konferensiefasiliteite in Centurion vanaf 10 tot 13 September plaasvind. SAIMS is in […]

Akademia stel ereleerstoel in veiligheidstudies bekend

Akademia stel ereleerstoel in veiligheidstudies bekend Dr. Heinrich Matthee, bekende politieke en veiligheidsake-ontleder, is op Dinsdag 28 Maart bekendgestel as die eerste bekleër van die ereleerstoel in veiligheidstudies vir die Fakulteit Geesteswetenskappe by Akademia. Matthee het tydens ʼn bekendstellingsfunksie by Leriba in Centurion ook sy eerste toespraak met die titel “Verkenners en besluitnemers in politieke […]

Akademia-koor warm stemme op vir 2023

Akademia-koor warm stemme op vir 2023 Die Akademia-koor het in 2021 begin met ʼn klein groepie van twaalf lede. Vandag staan die koor trots met meer as 50 koorsangers. “Elke jaar groei die koor teen ʼn ongelooflike pas en ek sien baie uit na wat die toekoms inhou,” vertel Franco Prinsloo, koordirigent. Die eerste oudisies […]

Akademia-dekaan aangestel as hoofredakteur van Natuurwetenskappe-vaktydskrif

Akademia-dekaan aangestel as hoofredakteur van Natuurwetenskappe-vaktydskrif Prof. Hannes Rautenbach, dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe by Akademia, is met ingang Maart 2023 aangestel as die hoofredakteur van die Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie (SATNT). Hierdie invloedryke vaktydskrif, wat reeds internasionale blootstelling geniet, word deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK) uitgegee. Volgens Rautenbach […]

Nóg kursusse op die horison vir Maroela Media en Akademia se skryfskool

Nóg kursusse op die horison vir Maroela Media en Akademia se skryfskool Skryfnet – ’n gesamentlike projek van Akademia en Maroela Media – bied vanjaar reeds vir die derde jaar aan voornemende skrywers, professionele persone en skoolleerders die geleentheid om hul skryftalent te ontwikkel met ’n wye verskeidenheid pasmaakkursusse. Van Skryfnet se kursusse word al […]

Die toekoms van weer, klimaat en water oor geslagte heen

Die toekoms van weer, klimaat en water oor geslagte heen Geskryf deur prof. Hannes Rautenbach, dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe Op 23 Maart 2023 word Wêreldmeteorologiedag, oftewel Weerkundedag, gevier. Hierdie dag is ingestel om die ontstaan van die Wêreld- Weerkundige Organisasie (WWO) wat op 23 Maart 1950 gestig is te vier. Die WWO, wat uit […]

Akademia stel navorsingsuitslae van #Studentelewe-veldtog bekend

Die toekoms van weer, klimaat en water oor geslagte heen Geskryf deur prof. Hannes Rautenbach, dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe Akademia het op Donderdag 23 Maart die navorsingsuitslae van die #Studentelewe-veldtog aanlyn bekendgemaak. Die bekendstelling het gepaardgegaan met ʼn paneelgesprek en die deelnemers was Marthinus Visser, besturende direkteur, Douard d’Assonville, bestuurder: studentelewe en koshuise en […]

Gryp die geleentheid aan om jou kennis te verdiep

Gryp die geleentheid aan om jou kennis te verdiep Geskryf deur Michelle van Niekerk, studenteondersteuningskoördineerder by Akademia Toetse en eksamens kan baie stresvol wees, veral as dit voel of mens nie genoeg voorberei het vir die toets nie. Stres is egter nie altyd ʼn slegte ding nie, soms help die stres ons juis om aan […]

Akademia-mediasentrum – van 2021 tot nou

Akademia-mediasentrum – van 2021 tot nou Ter viering van Nasionale Biblioteekweek wat op 20 Maart afskop, word daar teruggekyk op die reis van die Akademia-mediasentrum wat op die Centurion-kampus geleë is. Die Akademia-mediasentrum het op 4 Januarie 2021 onder leiding van Lianda Coetzer, bibliotekaris, sy deure oopgemaak op die Centurion-kampus van Akademia. Voorheen was daar […]

Vyf interessante feite oor Wiskunde

Vyf interessante feite oor Wiskunde Geskryf deur Delene van Wyk de Ridder, dosent in Statistiek by Akademia Wiskunde is een van die hoekstene in die wêreld van Natuurwetenskappe. Om Internasionale Wiskundedag, oftewel Pi-dag, op 14 Maart te vier, is ʼn klompie interessante feite oor Wiskunde en wiskundige elemente ingesamel. Wiskundige simbole bestaan al ongeveer 600 […]

Die betekenis agter Sowel As

Die betekenis agter Sowel As Geskryf deur prof. Danie Goosen, akademiese hoof by Akademia Ek wil graag oor die naam van Akademia se koffiekroeg op Leriba besin. Soos julle weet, is die naam “Sowel As”. Maar waarom? Is dit ʼn blote naam, of sê dit iets van ons wese? Ons wil hieronder aanvoer dat dit […]

Akademia belê verder in moedertaalonderrig met Afrikaanse handboekvertaling

Akademia belê verder in moedertaalonderrig met Afrikaanse handboekvertaling Die eerste Afrikaanse uitgawe van die boek, Help! Ek is ʼn studente-onderwyser, is op Maandag 27 Februarie by ʼn oggendfunksie by Leriba in Centurion bekendgestel. Akademia het saam met Van Schaik Uitgewers die projek aangepak om Afrikaanse opvoedkundestudente selfs beter toe te rus in hul moedertaal. Die […]

Akademia-paneelgesprek reflekteer oor begrotingsrede

Akademia-paneelgesprek reflekteer oor begrotingsrede Die begrotingsrede is op Woensdag 22 Februarie deur die minister van finansies, Enoch Godongwana, gelewer. In refleksie op hierdie begrotingsrede het Akademia se Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe ʼn paneelgesprek op Donderdag 23 Februarie by Leriba in Centurion aangebied om die implikasies daarvan te bespreek. Die paneelgesprek is vir die tweede opeenvolgende […]

ʼn Liefde vir taal word deur die gemeenskap blootgelê

ʼn Liefde vir taal word deur die gemeenskap blootgelê Geskryf deur dr. Annelise de Vries, dosent in Opvoedkunde by Akademia en voorsitter van die Afrikaanse Taalraad Ek is van kindsbeen af blootgestel aan die rykheid wat taal bied. My ma, wat al vir meer as veertig jaar ʼn kleuterskooljuffrou is, het reeds in ons kinders […]