Bespreek jou plek vir die kampusopedag | 4 September

Namakwaland se blomme in die tuin van die Skepper

Namakwaland se blomme in die tuin van die Skepper Geskryf deur professor Hannes Rautenbach, dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe by Akademia Elke jaar gedurende die lentemaande ontwaak die sluimerende westelike dorsland van Suid-Afrika in ʼn dankbare skouspel van golwende kleure. Selfs onder die plaaslike gemeenskappe bestaan die [...]

By |2020-05-14T09:42:15+02:00April 15th, 2020|nuus en gebeure|0 Comments

Kan Covid-19 ons laat herbesin oor die waarde van ons leefruimtes?

Kan Covid-19 ons laat herbesin oor die waarde van ons leefruimtes? Geskryf deur professor Hannes Rautenbach, dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe by Akademia. Die aarde bied aan ons ʼn lewensruimte waarbinne ekosisteme kan oorleef. ʼn Ekosisteem bestaan uit gemeenskappe van lewende organismes wat interaktief saamleef binne ʼn [...]

By |2020-04-14T14:11:26+02:00April 14th, 2020|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia en die Christelike universiteitswese

Akademia en die Christelike universiteitswese (In die tyd van die koronavirus) Geskryf deur professor Danie Goosen, akademiese hoof by Akademia Kwalik enige historikus sal met die stelling verskil dat die wortels van die moderne universiteitswese diep in die Christelike geloof en denke lê. Die universiteite soos [...]

By |2020-04-09T16:12:23+02:00April 9th, 2020|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia bied eerste nagraadse kwalifikasies en eerste in opvoedkunde

Akademia bied eerste nagraadse kwalifikasies en eerste in opvoedkunde Die Afrikaanse hoëronderwysinstelling Akademia het op Woensdag 8 April 2020 opwindende nuwe kwalifikasies vir 2021 bekendgemaak. Hierdie kwalifikasies sluit onder andere die instelling se eerste nagraadse kwalifikasies in, en ʼn eerste programaanbod vanuit die Fakulteit Opvoedkunde. Hierdie studierigtings word [...]

By |2020-04-07T14:40:34+02:00April 8th, 2020|nuus en gebeure|0 Comments

JSE kondig moratorium aan betreffende verslagdoening

JSE kondig moratorium aan betreffende verslagdoening Geskryf deur Michelle Coetzee, dosent in Ouditkunde en Belasting by Akademia Die Johannesburgse aandelebeurs (JSE), gestig op 8 November 1887, is die grootste aandelebeurs in Afrika en die 19de grootste ter wêreld ingevolge markkapitalisasie. Dié beurs vervul sy primêre funksie as regulateur [...]

By |2020-04-08T08:31:30+02:00April 7th, 2020|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia ondersteun Helpmekaardag

Akademia ondersteun Helpmekaardag Geskryf deur prof. Danie Goosen, akademiese hoof by Akademia.       Akademia, wat vanuit die gemeenskap se klein bydraes gebore is, vier Helpmekaardag op 7 April saam met haar susterinstellings van die Solidariteit Beweging. Dié dag rus op die gedagte dat ʼn klein [...]

By |2020-04-06T16:30:29+02:00April 6th, 2020|nuus en gebeure|0 Comments

Covid-19 en skuldverpligtinge

Covid-19 en skuldverpligtinge Geskryf deur Anton Schutte, dosent in Finansiële Beplanning aan Akademia     Ons is tans te midde van die inperkingsfase as gevolg van die koronavirus. Ons weet dat dit vir nou tot 16 April 2020 gaan duur, maar ons weet nie of dié aanvanklike [...]

By |2020-04-05T15:45:54+02:00April 5th, 2020|nuus en gebeure|0 Comments

Paniekaankope affekteer voorsieningskettings regoor die wêreld: Wat van Suid-Afrika?

Paniekaankope affekteer voorsieningskettings regoor die wêreld: Wat van Suid-Afrika? Geskryf deur Carla Schutte en Salomien Boshoff, dosente in Akademia se Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe   Talle Suid-Afrikaners het winkels gestormloop in ’n poging om huishoudelike benodighede aan te koop. Hierdie paniekaankope het gevolg nadat President Cyril Ramaphosa [...]

By |2020-04-02T12:39:04+02:00April 2nd, 2020|nuus en gebeure|0 Comments

Belastingverligtingsmaatreëls teen Covid-19

Belastingverligtingsmaatreëls teen Covid-19 Geskryf deur Michelle Coetzee, dosent in Ouditkunde en Belasting by Akademia Die koronavirus (Covid-19) is ʼn hoogs aansteeklike virus en blyk deel te vorm van ʼn virus­familie wat ʼn reeks siektes veroorsaak vanaf infeksie van die boonste lugweg tot ernstige akute respiratoriese sindroom. Die virus [...]

By |2020-03-30T10:57:39+02:00March 29th, 2020|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia vier Waterdag en Weerdag

Akademia vier Waterdag en Weerdag Akademia vier op 22 en 23 Maart onderskeidelik Wêreldwaterdag en Wêreldweerdag. Hierdie spesiale dae in die Natuurwetenskappe word jaarliks gevier om bewustheid te skep rakende die belangrike rol wat water en die klimaat in ons lewens speel. Die temas van beide Wêreldwaterdag en [...]

By |2020-03-20T21:23:56+02:00March 20th, 2020|nuus en gebeure|0 Comments
Go to Top