Akademia hou laaste inligtingsessie voor laat-aansoeke sluit
Akademia hou laaste inligtingsessie voor laat-aansoeke sluit Gepubliseer op: 16 Februarie 2021 Wag jy vir matriekuitslae en wonder wat volgende? Of staan jy reeds in die werksplek en wil graag verder ontwikkel? Hier is goeie nuus! Akademia hou ʼn aanlyn inligtingsessie op Saterdag 20 Februarie om aan voornemende studente die geleentheid te bied om vir […]
Akademia wen CIMA-toekenning vir uitnemendheid
Akademia wen CIMA-toekenning vir uitnemendheid Gepubliseer op: 8 Februarie 2021 Die Geoktrooieerde Instituut vir Bestuursrekenmeesters (Chartered Institute of Management Accountants – CIMA) erken Akademia vir haar uitstekende bydrae tot die rekeningkundige beroep. Akademia het onlangs ʼn CIMA-toekenning vir onderriguitnemendheid, genaamd Groep-landkampioen, tydens ʼn virtuele toekenningsplegtigheid ontvang. Hierdie toekenning erken akademici wat in Bestuursrekeningkunde doseer vir […]
SR vir 2021 gerat vir die jaar
SR vir 2021 gerat vir die jaar Gepubliseer op: 4 Februarie 2021 Akademia se Studenteraad (SR) vir 2021 is opgewonde en gereed met nuwe idees en planne om die jaar se studenteaktiwiteite, ten spyte van die pandemie, steeds beter as ooit te vore te maak. Senior studente is tydens oriëntering op 23 Januarie terug verwelkom, […]
Oor die akademiese lewe
Oor die akademiese lewe Gepubliseer op: 2 Februarie 2021 Akademia-personeelvergadering, 29 Januarie 2021Deur prof. Danie Goosen, akademiese hoof Dit sou relatief maklik wees om vandag met allerlei planne vorendag te kom oor hoe ons vanjaar beslag aan die groot akademiese funksies (navorsing, onderrig en leer, asook gemeenskapsdiens) van die universiteitswese gaan gee. In plaas daarvan […]
Is ons voorbereid op die ongeldigwording van Moore se wet?
Is ons voorbereid op die ongeldigwording van Moore se wet? Gepubliseer op: 1 Februarie 2021 Geskryf deur dr. Corné de Ridder, dosent in rekenaarwetenskap Die Covid-19-pandemie het ons meer afhanklik van rekenaartegnologie gemaak as wat ons ooit was. Elektroniese rekenaars soos wat ons hul vandag ken is egter relatief nuut. Die eerste rekenaars dateer terug […]
Wysigings in belastingwetgewing
Wysigings in belastingwetgewing Gepubliseer op: 27 Januarie 2021 Geskryf deur Michelle Coetzee, dosent in Ouditkunde en Belasting by Akademia President Cyril Ramaphosa het op 24 Maart 2020 tussentydse belastingverligtingsmaatreëls teen Covid-19 aangekondig. Sedertdien is die volgende belastingmaatreëls bekragtig by wyse van die ondertekening van die Wet op Skale en Monetêre Bedrae en Wysiging van Inkomstewette, […]
Hoe werk akademiese krediete?
Hoe werk akademiese krediete? Gepubliseer op: 27 Januarie 2021 Geskryf deur Liana Venter (registrateur) en dr. Paul Steyn (provost) Akademia kry dikwels navrae oor die betekenis en hantering van akademiese krediete en kredietoordrag tussen verskillende hoëronderwysinstellings. Hier volg ʼn bondige uiteensetting. Wat is krediete en hoekom verskil die totale krediete van programme? Krediete is waardes […]
Akademia en ADK smee bande met deeltydse dramakursus vir studente
Akademia en ADK smee bande met deeltydse dramakursus vir studente Gepubliseer op: 25 Januarie 2021 Akademia is opgewonde oor ʼn ooreenkoms vir 2021 met die Akademie vir Dramakuns (ADK) om ʼn buitekurrikulêre dramakursus vir studente aan te bied. Hierdie samewerking het ten doel om ʼn studenteaktiwiteit te bied wat ook bydra daartoe om afgeronde studente […]
Covid-19 belemmer Akademia nie
Covid-19 belemmer Akademia nie Gepubliseer op: 20 Januarie 2021 Ten spyte van die ontwrigtende tyd waarin die wêreld tans verkeer is Akademia reeds goed op dreef om hierdie akademiese jaar op ʼn hoë noot af te skop. Terwyl daar wêreldwyd onsekerheid by talle studente heers oor wanneer hulle akademiese jaar afskop, sal Akademia-studente ongesteurd gehalte […]
Sosiale media: Kan jy aanspreeklik gehou word?
Sosiale media: Kan jy aanspreeklik gehou word? Gepubliseer op: 5 Januarie 2021 Geskryf deur Lichel Helmchen, dosent in Regsgeleerdheid by Akademia. Die uitbraak van die Covid-19-koronavirus het ʼn beduidende toename in aanlyn aktiwiteite veroorsaak. Nie alleen werk meer mense aanlyn nie, maar wend ook meer mense hulle ook tot digitale vermaak en sosiale media tydens […]
ʼn Waardevolle lugdruk-skenking aan Akademia
ʼn Waardevolle lugdruk-skenking aan Akademia Gepubliseer op: 15 Desember 2020 ʼn Groot eer het Akademia te beurt geval toe Elsa de Jager op 24 November 2020 besluit het om twee oorspronklike kwikbarometers aan die instansie te skenk. Elsa het onlangs afgetree uit ʼn lewensloopbaan by die Suid-Afrikaanse Weerdiens, waar sy diep spore getrap het as […]
Energie en kragvolhoubaarheid vir ons toekoms
Energie en kragvolhoubaarheid vir ons toekoms Gepubliseer op: 26 November 2020 Geskryf deur prof. Hannes Rautenbach, dekaan: Fakulteit Natuurwetenskappe Die konsep van energie is ʼn integrale deel van ons daaglikse lewe. Buiten dat ons liggaamlike energie nodig het om te werk en speel, dien geestelike energie ook as inspirasie vir toekomsbeplanning. Ons het egter ook […]
Akademia lei nuwe generasie mediapraktisyns met jongste kwalifikasie op
Akademia lei nuwe generasie mediapraktisyns met jongste kwalifikasie op Gepubliseer op: 26 November 2020 Die Afrikaanse hoëronderwysinstelling Akademia het op 25 November ʼn opwindende nuwe kwalifikasie, naamlik BA (Kommunikasie en Joernalistiek), tydens ʼn spoggeleentheid bekendgestel. Hierdie kwalifikasie sal vanaf 2021 voltyds in Afrikaans by die nuutingerigte kampus in Centurion aangebied word, en aansoeke vir dié […]
Só vestig ons ʼn vernuwe Afrikaanse universiteitwese
Só vestig ons ʼn vernuwe Afrikaanse universiteitwese Gepubliseer op: 25 November 2020 Suksesvolle kultuurgemeenskappe benodig gesonde, stabiele en florerende onderwys en beroepsopleiding. Daarom het Solidariteit destyds vanaf 2010 begin dink, droom en bou aan die idee van Akademia – om ʼn onafhanklike akademiese tuiste vir Afrikaanse taal- en kultuurgemeenskappe daar te stel. Na twee jaar […]
Akademia-planne goed op dreef vir gesonde studente-ervaring
Akademia-planne goed op dreef vir gesonde studente-ervaring Gepubliseer op: 25 November 2020 Dink maar net terug na die dae toe jy op universiteit was – middagetes by die kafeteria, die opwindende studentelewe waaraan jy kon deelneem en die onvergeetlike studentegees wat op kampus geheers het. Daar was dae waar jy in die biblioteek studeer het […]