Waarom is museums steeds vir die jeug relevant?

Waarom is museums steeds vir die jeug relevant? Gepubliseer op: 18 Mei 2022 Geskryf deur Jandré du Plessis, tweedejaar-LLB-student by Akademia en primarius van Huis Hennops. “Vaal ooms met lang baarde en ou gewere, vergeelde familieportrette, stowwerige uniforms op ʼn solder, datums wat ʼn eentonige onderwyser probeer inprop in jou kop …” Dít is moontlik […]
Gildeweek: Wat ʼn gilde-geleentheid!

Gildeweek: Wat ʼn gilde-geleentheid! Gepubliseer op: 16 Mei 2022 Die gildeweek wat van 9 tot 13 Mei op die Centurion-kampus aangebied is, was vanjaar weereens ʼn reusesukses. Dié gildeweek is deel van Akademia se loopbaanontwikkelingsprogram en dit word in samewerking met die Solidariteit-gildes en die Solidariteit Beroepsnetwerk aangebied. “Akademia streef daarna om ʼn student so […]
LLB nou ook via voltydse kontakmodel by Akademia-kampus aangebied

LLB nou ook via voltydse kontakmodel by Akademia-kampus aangebied Gepubliseer op: 12 Mei 2022 Akademia het die nuus op Donderdag 12 Mei 2022 aangekondig dat LLB vanaf 2023 ook voltyds via die kontakmodel by die Centurion-kampus aangebied gaan word. Die instelling bied reeds vanaf 2020 LLB nauurs aan deur middel van telematiese ondersteuning aan studente. […]
Akademia-student spog met CIMA-vrystellings

Akademia-student spog met CIMA-vrystellings Gepubliseer op: 11 Mei 2022 Om uiteindelik die titel as ʼn globale geoktrooieerde bestuursrekenmeester (CGMA, oftewel ʼn chartered global management accountant) te ontvang moet jy aan twee vereistes voldoen. Eerstens moet jy praktiese ervaring opdoen en tweedens aan sekere akademiese vereistes voldoen. Die akademiese sy kan deur die Geoktrooieerde Instituut vir […]
Akademia-student wenner van die eerste #StudenteStem

Akademia-student wenner van die eerste #StudenteStem Gepubliseer op: 10 Mei 2022 Op Vrydag 6 Mei is die ambassadeurs van Solidariteit Jeug se #StudenteStem-veldtog by die Solidariteit-hoofkantoor bekendgestel. Sewe uit die tien ambassadeursfinaliste was Akademia-studente, oftewel Fonties, en die wenner van die mansafdeling is Raino Botha, BA (Kommunikasie en Joernalistiek)-student van die instelling. Die wenner van […]
Op reis met Afrikaans

Op reis met Afrikaans Gepubliseer op: 8 Mei 2022 Op 8 Mei vier ons Afrikaans se 97ste verjaarsdag as ʼn amptelike taal van Suid-Afrika en vanjaar val dit saam met Moedersdag wat op Sondag gevier word. Oor drie jaar is Afrikaans amptelik honderd jaar oud, maar ons moedertaal is eintlik al vir amper vier eeue […]
Enkele gedagtes oor vryheid van spraak

Enkele gedagtes oor vryheid van spraak Gepubliseer op: 3 Mei 2022 Wêreldwyd gons dit oor die begrip ‘vryheid van spraak.’ Op die sosiale media, aan universiteite, in parlemente, in die vergadersale van groot besighede – orals word oor vryheid van spraak geargumenteer. Vryheid van spraak het ʼn brandende kwessie geword. ʼn Onlangse voorbeeld van die […]
Nauurse BCom (Bestuursrekeningkunde)-student vertel oor sy studiereis

Nauurse BCom (Bestuursrekeningkunde)-student vertel oor sy studiereis Gepubliseer op: 3 Mei 2022 Tiaan Herbst is ʼn BCom (Bestuursrekeningkunde)-student by Akademia wat sy passie in die rekeningkunde volg en beoog om later sy CIMA-kwalifikasie te voltooi. Hy vertel dat hy juis besluit het om dié kwalifikasie by Akademia te studeer omdat dit rondom die CIMA-kwalifikasie gebou […]
Bevorder jou loopbaan met nauurse studies by Akademia

Bevorder jou loopbaan met nauurse studies by Akademia Gepubliseer op: 29 April 2022 Daar bestaan talle debatte oor wat die meeste tel vir jou loopbaan – studies of werkservaring. Akademia, bied aan studente die geleentheid om steeds ʼn kwalifikasie te voltooi, terwyl hulle werk of ander belangstellings najaag. Dus hoef jy nie te kies tussen […]
Tien wenke vir ʼn veiliger en gesonder werksplek

Tien wenke vir ʼn veiliger en gesonder werksplek Gepubliseer op: 26 April 2022 Een van die positiewe gevolge van Covid-19 is die bevordering van veiligheid en gesondheid in en om die werksplek dwarsoor die wêreld. Die pandemie het die belangrikheid van samewerking beklemtoon en versterk tussen afdelings soos fasiliteitebestuur, menslike hulpbronne en beroepsgesondheid en veiligheidverteenwoordigers. […]
Akademia help inlig oor die belangrikheid van vakkeuses by aanlyn vakkeuse-aand

Akademia help inlig oor die belangrikheid van vakkeuses by aanlyn vakkeuse-aand Gepubliseer op: 26 April 2022 Vakkeuses in graad 9 hoef nie vreesaanjaend te wees nie. Akademia bied vanjaar weer ʼn vakkeuse-aand op Woensdag 4 Mei vanaf 18:30 tot 20:00 aan om skoliere met die nodige kennis toe te rus oor die belangrikheid van vakkeuses. […]
Terug na die toekoms met onderwysleierskap by Akademia-simposium

Terug na die toekoms met onderwysleierskap by Akademia-simposium Gepubliseer op: 25 April 2022 Die Fakulteit Opvoedkunde het op 13 April 2022 by koshuis@Leriba ʼn onderwysleierskapsimposium aangebied met die tema “Terug na die toekoms”. Kenners op die gebied het die lesse wat hulle uit die verlede geleer het met ander onderwysleiers gedeel. Marthinus Visser, die besturende […]
Goeie Wiskunde- en Natuurwetenskappe-onderrig maak ʼn wennernasie

Goeie Wiskunde- en Natuurwetenskappe-onderrig maak ʼn wennernasie Gepubliseer op: 25 April 2022 Prof. Hannes Rautenbach het in sy hoedanigheid as dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe by Akademia op Donderdag 7 April 2022 saam met ʼn afvaardiging van die Govan Mbeki Wiskunde-ontwikkelingsentrum, ʼn besoek gebring aan die Thabo Mbeki Stigting in Johannesburg. Die Govan Mbeki Wiskunde-ontwikkelingsentrum […]
Akademia stel koshuishandelsmerke bekend en koop die woord “koshuis”

Akademia stel koshuishandelsmerke bekend en koop die woord “koshuis” Gepubliseer op: 25 April 2022 Die woord “koshuis” lê Akademia na aan die hart. Ter viering van drie koshuisname wat bekend gemaak is, het Akademia die woord “koshuis” by die Woordeboek van die Afrikaanse Taal, oftewel WAT, gekoop. Hierdie drie koshuise staan bekend as Huis Valorem, […]
Akademia ken die meeste kwalifikasies nog toe

Akademia ken die meeste kwalifikasies nog toe Gepubliseer op: 21 April 2022 Akademia ken die meeste kwalifikasies nog toe tydens die jaarlikse kwalifikasieplegtigheid wat op 21 en 22 April gehou is. ʼn Totaal van 339 kwalifikasies is in persoon by die Atterbury Teater in Pretoria oorhandig. In totaal word 146 grade, 16 gevorderde diplomas, 14 […]