Taaldag: Ons eie Afrikaanse werklikheid
Taaldag: Ons eie Afrikaanse werklikheid Gepubliseer op: 5 Augustus 2021 Geskryf deur prof. Danie Goosen, akademiese hoof by Akademia. Verskeie van ons ken vroeë Afrikaanse gedigte soos Eugene Marais se Winternag (1905) of Jan F Celliers se Dis al (1908). Jonger lesers van die Afrikaanse digkuns ken waarskynlik ook verskeie gedigte wat die afgelope dekades […]
Taaldag: Hoeveel moeite gaan jy doen vir jou hartstaal?
Taaldag: Hoeveel moeite gaan jy doen vir jou hartstaal? Gepubliseer op: 3 Augustus 2021 Geskryf deur Riana Crafford, dosent in Bedryfsinligtingstelsels aan Akademia. Een van die uitdagings verbonde aan ʼn minderheidstaal is die feit dat die sprekers daarvan oorweldig word deur die taal wat deur die meerderheid gepraat word. Hulle hoor hulle tweede taal meer […]
Top drie vir sakeplankompetisie vir studente aangekondig
Top drie vir sakeplankompetisie vir studente aangekondig Gepubliseer op: 28 Julie 2021 Daar heers groot opgewondenheid nadat die top drie inskrywers vir Akademia se sakeplankompetisie vir Ondernemingsbestuurstudente aangekondig is. Dié kompetisie, wat vanjaar vir die tweede keer aangebied word, bied die ideale hupstoot vir studente met ʼn sake-idee om ʼn omvattende sakeplan op te stel […]
Kapitaalwinsbelastingverligting vir klein besighede
Kapitaalwinsbelastingverligting vir klein besighede Gepubliseer op: 27 Julie 2021 Geskryf deur Mariska Wannenburg, dosent in belasting, koste- en finansiële rekeningkunde aan Akademia Nuwe wetgewing op kapitaalwinsbelasting, wat deel vorm van natuurlike persone, soos individue, trusts of maatskappye se inkomstebelasting, is bekendgestel in die Republiek van Suid-Afrika (RSA) tydens die 2001/2002-jaar van aanslag. Wat is kapitaalwinsbelasting? […]
Akademia stel wêreldbekende koordirigent aan
Akademia stel wêreldbekende koordirigent aan Gepubliseer op: 27 Julie 2021 In koorkringe sal die naam Franco Prinsloo beslis ʼn klokkie lui. Hy is onlangs aangestel as koordirigent vir Akademia se kraakvars koor wat binnekort aanvang neem. Prinsloo, die bekroonde komponis en dirigent, is vanaf laerskool af betrokke by verskeie kore. Hy het na skool musiek […]
Ervaar jou eerste dag van studentwees by Akademia se opedag
Ervaar jou eerste dag van studentwees by Akademia se opedag Gepubliseer op: 26 Julie 2021 Kom vind meer uit oor studentwees by Akademia tydens die opedag wat op Saterdag 4 September by die kampus in Centurion gehou word. Hier gaan voornemende studente eerstehands ervaar hoe dit voel om een van die baanbrekerstudente op kampus te […]
Piekfyn wyn sonder pyn
Piekfyn wyn sonder pyn Gepubliseer op: 22 Julie 2021 (met die hulp van groot data en kunsmatige intelligensie) Geskryf deur Riana Crafford, dosent in bedryfsinligtingstelsels aan Akademia Terwyl Suid-Afrikaners alweer wynloos gelaat is na die president se aankondiging tydens die vorige “familievergadering”, kan ons net droom van die wyne wat ons nog gaan koop. Nietemin, […]
Vlieënier van Namibië sprei sy vlerke as Akademia-student
Vlieënier van Namibië sprei sy vlerke as Akademia-student Gepubliseer op: 20 Julie 2021 Wayne van der Linde is as kommersiële vlieënier opgelei en is al ongeveer tien jaar in dié bedryf. Om te vlieg is vir hom ʼn passie, maar dit was die strategiese denkwyse en benadering in die industrie wat hom van die begin […]
Graad 9, neem ingeligte besluite oor vakkeuses
Graad 9, neem ingeligte besluite oor vakkeuses Gepubliseer op: 14 Julie 2021 Om skoolvakke in graad 9 te moet kies is nie altyd ʼn maklike taak nie. Besluite hieroor veroorsaak dikwels onnodige spanning by beide skoliere en ouers. Daarom hou Akademia vanjaar weer ʼn spesiale aanlyn vakkeuse-aand op Woensdag 4 Augustus vanaf 18:00 tot 19:00 […]
Coenie de Villiers skenk boeke aan Akademia
Coenie de Villiers skenk boeke aan Akademia Gepubliseer op: 12 Julie 2021 Die bekende sanger en radio- en TV-persoonlikheid Coenie de Villiers het onlangs ʼn waardevolle skenking van joernalistiek- en kommunikasieboeke – veral oor die uitsaaiwese – aan Akademia se mediasentrum geskenk. De Villiers, wat al vir dekades lank self uitsaai en ook op tersiêre […]
Tien spaarwenke vir studente
Tien spaarwenke vir studente Gepubliseer op: 12 Julie 2021 Deur dr. Sandra Adendorff, dosent in ekonomie en internasionale bestuur aan Akademia. Spaar is doodeenvoudig om minder uit te gee as wat jou inkomste is. Die idee is natuurlik om die gaping tussen inkomste en uitgawes so groot as moontlik te maak. Hier volg ʼn paar […]
Spaaruitdagings vir studente van vandag
Spaaruitdagings vir studente van vandag Gepubliseer op: 12 Julie 2021 Deur dr. Sandra Adendorff, dosent in ekonomie en internasionale bestuur aan Akademia. William Shakespeare verwys in sy bekende gedig na die sewe stadia van die mens en hoe daar van kleuter na jong student en dan uiteindelik die ouer generasie gevorder word. Akademia se studente […]
Akademia laat prestasies van SA-natuurwetenskaplikes voortleef
Akademia laat prestasies van SA-natuurwetenskaplikes voortleef Gepubliseer op: 7 Julie 2021 Geskryf deur dr. Petro Uys, dosent in fisika en toegepaste wiskunde aan Akademia. Die WL Grant-gedenklesing word vanjaar vir die eerste keer in September 2021 deur Akademia se Fakulteit Natuurwetenskappe aangebied. Met die jaarlikse instelling van hierdie lesing word daar erkenning aan uitnemende geskiedkundige […]
Akademia vier Spaarmaand
Akademia vier Spaarmaand Gepubliseer op: 2 Julie 2021 Geskryf deur Nicolene Steenkamp, programkoördineerder: BCom (Finansiële Beplanning) en Nagraadse Diploma in Belasting Volgens navorsing wat deur die Wêreldbank gedoen is, was Suid-Afrika se bruto spaarkoers tydens Desember 2019 slegs 14,6% teenoor die wêreld se gemiddelde 25%. Hieruit kan afgelei word dat Suid-Afrikaners nie noodwendig bewus is […]
Enkele riglyne omtrent die indiening van inkomstebelastingopgawes
Enkele riglyne omtrent die indiening van inkomstebelastingopgawes Gepubliseer op: 1 Julie 2021 Geskryf deur Michelle Coetzee, dosent in belasting en ouditkunde aan Akademia Op 1 Julie 2021 open die Suid-Afrikaanse inkomstebelastingseisoen te midde van die derde Covid-19-vlaag. Hier volg enkele riglyne omtrent die indiening van inkomstebelastingopgawes. Wanneer open die belastingseisoen vir individue en trusts? Die […]