Vyf vinnige feite oor Akademia-personeel
Vyf vinnige feite oor Akademia-personeel Gepubliseer op: 6 Julie 2022 Geskryf deur Marisha Hermann, joernalis van die Fontiepos In hierdie uitgawe leer ons Nolo Chaba, Lucky Tladi Mahlatse en een van ons nuwe dosente, André Gouws, beter ken. Nolo en Lucky is bekende gesigte op die Centurion-kampus en doen baie vir die studente. Hulle groet […]
Fonties hou ʼn suksesvolle draaibraai
Fonties hou ʼn suksesvolle draaibraai Geskryf deur Miné Hermann, joernalis van die Fontiepos “Kom ons braai!” Dié inleiding van die gewilde televisiegeselsprogram Toks en Tjops is aan almal wel bekend. “Voor ons waai, kom ons braai,” sing Riaan Benadé. Fonties, op hul beurt, hou van ʼn draaibraai. ʼn Draaibraai, hoor ek jou vra? Dis reg! […]
Kantanoó-klub bereik nuwe hoogtes

Kantanoó-klub bereik nuwe hoogtes Geskryf deur Miné Hermann, joernalis van die Fontiepos Die Kantanoó-klub gaan in 2023 nuwe hoogtes bereik, en as jy hul eerste aksie –toe hulle ʼn drankie bo-op die dak van die Voortrekkermonument geniet het – in ag neem, is hulle goed op pad om dié doelwit te bereik. Die doel van […]
Akademia-koor leer mekaar kamp-kamp ken
Akademia-koor leer mekaar kamp-kamp ken Geskryf deur Miné Hermann, joernalis van die Fontiepos Die Akademia-koor sing nie net soos nagtegale nie, hulle is ook kampeerders van formaat! Ja, kamp in tente – reg langs die koue Hennopsrivier by Leriba. Tydens die naweek van 14 tot 16 April het die koorlede kamp opgeslaan en in die […]
Bekendes in die media deel kennis en ervaring by Akademia-simposium
Bekendes in die media deel kennis en ervaring by Akademia-simposium Geskryf deur Marisha Hermann, joernalis by die Fontiepos Die Departement van Kommunikasie en Joernalistiek het op Donderdag 13 April die eerste joernalistieksimposium aangebied. Tydens hierdie geleentheid het prof. Johannes Froneman ook sy splinternuwe boek, Ter wille van oorlewing, ideologie en geld, bekend gestel. Na afloop […]
Geen ouderdomsbeperking vir Akademia-student se onderwysdrome nie
Geen ouderdomsbeperking vir Akademia-student se onderwysdrome nie Geskryf deur Marisha Hermann, joernalis by die Fontiepos Anneré Koen is ʼn 34-jarige eerstejaarstudent by Akademia. Sy geniet dit om te gesels en die BEd (Grondslagfase-onderwys)-kwalifikasie waaarvoor sy op Akademia se Centurion-kampus studeer, pas beslis by haar vrolike persoonlikheid. Na skool het Koen eers skoonheid studeer en haar […]
Flip Buys en prof. Danie Goosen: Legendes in ons leeftyd
Flip Buys en prof. Danie Goosen: Legendes in ons leeftyd Geskryf deur Anien van Niekerk, joernalis by die Fontiepos Gedurende die afgelope twee maande het ons die geleentheid gehad om twee pioniers van Akademia se verjaarsdae te vier. Eerste aan die beurt was Flip Buys, ʼn direkteur van Akademia, wat op 1 Maart ʼn volle […]
Kunsmatige intelligensie en ChatGPT – Die toekoms is hier
Kunsmatige intelligensie en ChatGPT – Die toekoms is hier Geskryf deur Anien van Niekerk, joernalis by die Fontiepos Baie van ons is vertroud met die 2008 Pixar-animasiefilm, WALL-E. Dit is die storie van ʼn eensame robot, WALL-E, wat in die jaar 2805 op ʼn toekomstige, onbewoonbare en verlate aarde gelaat word om vullis op te […]
Finansiële bedagsaamheid: ja of nee?
Finansiële bedagsaamheid: ja of nee? Geskryf deur Megan Ferreira, joernalis by die Fontiepos Finansies bly nou maar net een van daardie tameletjie-onderwerpe en na afloop van die Covid-19-pandemie blyk dit nog meer so. In die lig hiervan is finansiële bedagsaamheid ʼn oorweging wat jou nie net uit ʼn verleentheid kan help nie, maar ook jou […]
Fonties se algemene kennis word getoets tydens Noot vir Noot-kompetisie
Fonties se algemene kennis word getoets tydens Noot vir Noot-kompetisie Geskryf deur Megan Ferreira, joernalis by die Fontiepos Akademia spog vanjaar met ʼn dinamiese studentegemeenskap van meer as 3 500 studente. En dié studente is dit eens: Fonties geniet ʼn bruisende studentelewe! Akademia se studentelewe is besig om eksponensieel te groei en dit sluit die voltydse […]
Top 10 – Fonties se Afrikaanse musiekspeellys
Top 10 – Fonties se Afrikaanse musiekspeellys Geskryf deur Miné Hermann, joernalis van die Fontiepos ʼn Fontie is iemand wat lekker kan sing én dans. Die vraag is egter: Watter tipe musiek is op julle speellys? Fonties het dié vraag beantwoord deur vir hulle top-10 Afrikaanse liedjies van die maand te stem. Die uitslae is […]
Akademia se kampusopedag is op almal se lippe

Akademia se kampusopedag is op almal se lippe Geskryf deur Juné Jordaan, adjunkredakteur by die Fontiepos Die gees by vanjaar se kampusopedag, wat op 12 en 13 Mei in Centurion plaasgevind het, was aansteeklik! Honderde voornemende Fonties se oë het in afwagting geglinster, terwyl huidige Fonties as ’t ware vlerke gegee het aan Akademia se […]
Ontmoet die nuwe Fontiepos-redaksiespan

Ontmoet die nuwe Fontiepos-redaksiespan Geskryf deur Megan Ferreira, joernalis en fotograaf by die Fontiepos Die Fontiepos sprei vanjaar behoorlik sy vlerke met ʼn span toegewyde joernaliste, fotograwe en redakteurs wat voorwaar hul passie lééf. Hierdie span sluit sedert vanjaar weer voltydse sowel as nauurse studente in om te verseker dat die lief en leed van […]
Klink ʼn glasie saam met die Akademia-wynvereniging

Klink ʼn glasie saam met die Akademia-wynvereniging Geskryf deur Megan Ferreira, joernalis en fotograaf by die Fontiepos Soos wat Akademia voortdurend groei, uitbrei en ontwikkel, hou dit opwindende geleenthede vir Fonties in. Een van hierdie geleenthede is die Sowel As-koffiewinkel by Leriba waar Fonties ʼn heerlike koppie boeretroos (én ʼn stukkie kaaskoek) kan geniet terwyl […]
Afrikaansdag: ʼn Uitnodiging om ons taal te koester

Afrikaansdag: ʼn Uitnodiging om ons taal te koester Geskryf deur Anien van Niekerk, joernalis by die Fontiepos Op 8 Mei vanjaar het ons die geleentheid gehad om Afrikaansdag te vier. Afrikaans is een van Suid-Afrika se elf amptelike landstale en is die derde mees gesproke taal in die land. Alhoewel Charlize Theron, bekende aktrise, glo […]