Aansoeke is steeds oop
Geskryf deur Miné Hermann, joernalis van die Fontiepos
ʼn Fontie is iemand wat lekker kan sing én dans. Die vraag is egter: Watter tipe musiek is op julle speellys?
Fonties het dié vraag beantwoord deur vir hulle top-10 Afrikaanse liedjies van die maand te stem. Die uitslae is soos volg:
Foto’s – Dodo Nyoka
As jy nog nie het nie, gaan voeg die bogenoemde liedjies by jou speellys, want dit is duidelik die gewildste onder die Fonties. Hou Akademia se WhatsApp-groepe dop om te stem vir volgende maand se Fontie top-10!
Alle Fontiepos-artikels is deur studente vir studente geskryf en weerspieël nie noodwendig Akademia se mening of standpunt nie.
Akademia MSW (Maatskappyregistrasienommer: 2005/024616/08) is by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding as privaat hoëronderwysinstelling geregistreer ingevolge die Wet op Hoër Onderwys, 1997 • Registrasienommer: 2011/HE08/005 | © Kopiereg 2023 – Akademia – Alle Regte Voorbehou
Privaatheidbeleid | Vrywaring | HelpDesk tool provider: HelpDesk | Chat provider: LiveChat