Die publiek is in die duister oor die ramptoestand

Die publiek is in die duister oor die ramptoestand Gepubliseer op: 12 April 2022 President Cyril Ramaphosa het uiteindelik op Maandag 4 April 2022 die amptelike ramptoestand beëindig wat sedert 27 Maart 2020 weens die Covid-pandemie geheers het. Die beëindiging van die ramptoestand beteken dat die Wet op Rampbestuur 57 van 2002 en die regulasies […]
Akademia-koor skop 2022 op ʼn hoë noot af

Akademia-koor skop 2022 op ʼn hoë noot af Gepubliseer op: 7 April 2022 Die jaar 2022 het vir die Akademia-koor op ʼn hoë noot afgeskop met gereelde kooroefening, bykomende nuwe stemme wat tydens oudisies gekies is, en ʼn prettige kroegkoorgeleentheid (oftewel “bar choir”) wat saam met die Vox Chamber Choir aangepak is. Die Akademia-koor se […]
ʼn Brief aan my alma mater

ʼn Brief aan my alma mater Gepubliseer op: 7 April 2022 Om te studeer is ʼn reis. Jy staan douvoordag op, laai die bagasie, maak seker daar is genoeg brandstof in die tenk en is kinderlik opgewonde oor die avontuur wat voorlê. Wanneer die brandstof min en die wiele pap raak, is ʼn halfwegstop en […]
Die waarde van nuwe tale

Die waarde van nuwe tale Gepubliseer op: 6 April 2022 Geskryf deur Karien Brits, taalpraktisyn by Akademia Ek is te oud om ʼn nuwe taal aan te leer. Dit is dikwels die verskoning wat aangevoer word hoekom mense skrikkerig is om ʼn nuwe taal aan te pak. Dan het ek vandag vir jou goeie nuus […]
Die impak van inflasie op lewenskoste

Die impak van inflasie op lewenskoste Gepubliseer op: 4 April 2022 Die oorlog wat Rusland in Oekraïne geïnisieer het, raak ons almal; veral op ekonomiese gebied. Asof ons nie alreeds voos geslaan is deur die ekonomie nie, wil dit voorkom asof inflasie weghol. Inflasie, oftewel die kontinue toename in pryse, is ʼn bekommernis vir almal. […]
“Pionierswerk” vind ʼn tuiste by Akademia

“Pionierswerk” vind ʼn tuiste by Akademia Gepubliseer op: 18 Maart 2022 Die Afrikaanse hoëronderwysinstelling, Akademia, vier vanjaar ʼn dekade van pionierswerk. Ter viering van hierdie groot mylpaal het die instelling die woord “pionierswerk” in die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) aangekoop. Die instelling besit nou tans vyf woorde in die WAT, naamlik pionierswerk, alumni, […]
Kom ervaar studentwees by Akademia tydens opedag

Kom ervaar studentwees by Akademia tydens opedag Gepubliseer op: 16 Maart 2022 Akademia, die privaat hoëronderwysinstelling, vier vanjaar ʼn dekade van pionierswerk en nooi jou uit om te kom kyk wat in hierdie tien jaar verrig is. Die kampusopedag word op 8 en 9 April by die Centurion-kampus aangebied. Hier kan jy verwag om verskeie […]
Student vertel oor groot gees by eerste koshuisinblynaweek

Student vertel oor groot gees by eerste koshuisinblynaweek Gepubliseer op: 16 Maart 2022 Geskryf deur Elisma van der Watt, primaria van Huis Valorem Die twee koshuise by koshuis@Leriba, Huis Strelitzia en Huis Hennops, asook die daghuis, Huis Valorem, het op 25 tot 27 Februarie hul eerste inblynaweek gehou. Hierdie naweek het ʼn uitstekende geleentheid vir […]
Wêreldpoësiedag: ʼn Maatskaplike noodsaaklikheid

Wêreldpoësiedag: ʼn Maatskaplike noodsaaklikheid Gepubliseer op: 16 Maart 2022 Geskryf deur Karien Brits, taalpraktisyn by Akademia Dit is dalk toevallig dat Wêreldpoësiedag en Menseregtedag op dieselfde dag gevier word, maar daar is tog ʼn besonderse simboliek daaraan dat ons dit saam op 21 Maart in Suid-Afrika kan vier. Letterkunde, en poësie in die besonder, is […]
Internasionale Dag van Geluk: Kies om gelukkig te wees, studente!

Internasionale Dag van Geluk: Kies om gelukkig te wees, studente! Gepubliseer op: 16 Maart 2022 Geskryf deur Michelle van Niekerk, studenteondersteuningskoördineerder by Akademia Die wêreld is geneig om op al die negatiewe en swaar dinge van die lewe te fokus. Daarom is dit nodig en goed om ten minste een dag per jaar te hê […]
Internasionale Wiskundedag: Wiskundestudent deel haar passie vir probleemoplossing

Internasionale Wiskundedag: Wiskundestudent deel haar passie vir probleemoplossing Gepubliseer op: 15 Maart 2022 Bianca van Wyk, eerstejaarstudent in die program BSc (Wiskundige Wetenskappe) vier vanjaar saam met Akademia op 14 Maart Internasionale Wiskundedag. Sy glo dat dit belangrik is om hierdie dag te vier aangesien dit die belangrike rol wat Wiskunde deur die jare tot […]
Ekonomiese gevolge van die oorlog op die oliepryse

Ekonomiese gevolge van die oorlog op die oliepryse Gepubliseer op: 14 Maart 2022 Geskryf deur dr. Sandra Adendorff, dosent in Ekonomie en Internasionale Handel aan Akademia. Ons is almal diep bekommerd en geskok deur die oorlog wat Rusland in Oekraïne geïnisieer het. Ongelukkig is dit ʼn gebeurtenis wat ons almal diep raak op verskeie maniere, […]
Eerstejaar in Kantooradministrasie spog met topmatriekuitslae

Eerstejaar in Kantooradministrasie spog met topmatriekuitslae Gepubliseer op: 14 Maart 2022 Een van Akademia se eie Fonties, Anaïs Herman, was verlede jaar ʼn toppresteerder in matriek, met nege onderskeidings en ʼn 90,5%-gemiddeld op haar Nasionale Senior Sertifikaat. Vanjaar studeer dié student die Hoër Sertifikaat in Kantooradministrasie, deel van Akademia se nauurse onderrigmodel, terwyl sy voltyds […]
Π bring wiskundevreugde na Centurion-kampus

Π bring wiskundevreugde na Centurion-kampus Gepubliseer op: 11 Maart 2022 Geskryf deur prof. Hannes Rautenbach, dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe by Akademia. Daar is min konstante getalle wat ʼn mens meer bewus maak van wiskunde as juis die getal pi (π), en daarom het die fisikus Larry Shaw in 1988 besluit om pi-dag as ʼn […]
Onderwysstudente ervaar eerstehands verskillende skoolkontekste

Onderwysstudente ervaar eerstehands verskillende skoolkontekste Gepubliseer op: 11 Maart 2022 Die eerstejaarsgroep van die BEd-programme, onderskeidelik BE d (Intermediêre Fase-onderwys) en BEd (Grondslagfase-onderwys), het vier topskole besoek tydens ʼn uitstappie op 9 Maart vanjaar. Elkeen van die skole wat die groep Fonties besoek het, verteenwoordig ʼn bepaalde skoolkonteks. “Dit is belangrik om ons studenteonderwysers aan […]