Geldwassery en die gryslys – Implikasies vir Suid-Afrika

Geldwassery en die gryslys – Implikasies vir Suid-Afrika Gepubliseer op:  21 April 2023 Geskryf deur dr. Sandra Adendorff, dosent in Ekonomie en Internasionale Handel by Akademia Suid-Afrika het ʼn gesofistikeerde finansiële stelsel – van die beste ter wêreld. Ten spyte daarvan dat die Reserwebank finansiële instellings onder streng toesighouding plaas, loop instellings steeds die gevaar […]

Akademia-boekrakke kreun onder ryke literêre skenking

Akademia-boekrakke kreun onder ryke literêre skenking Gepubliseer op:  24 April 2023 Die opbou en uitbreiding van Akademia se mediasentrum – en meer nog die sentrum se Africana-versameling – het onlangs ʼn groot hupstoot gekry ná ʼn uitsonderlike skenking deur die bekende Afrikaanstaalkenner en -liefhebber, dr. Natie van Vuuren. Dié skenking, wat uit meer as 2 […]

Boeiende boek oor Afrikaanse media verskyn by Akademia Uitgewery

Boeiende boek oor Afrikaanse media verskyn by Akademia Uitgewery Gepubliseer op:  21 April 2023 Die boek van die akademikus, prof. Johannes D. Froneman, Ter wille van oorlewing, ideologie en geld: Perspektiewe op die geskiedenis van die Afrikaanse media het onlangs by Akademia Uitgewery verskyn. Volgens Karien Brits van die Akademia Uitgewery is dit nie net […]

Akademia-student jaag Olimpiese Spele-droom na

Akademia-student jaag Olimpiese Spele-droom na Gepubliseer op:  20 April 2023 Yvonne Robson, BCom (Ondernemingsbestuur)-student by Akademia is ʼn kranige hoogspringatleet. Sy droom daarvan om Suid-Afrika by die Olimpiese Spele te verteenwoordig en as jy na haar mees onlangse prestasies op die atletiekbaan kyk, is dié Fontie goed op dreef om haar droom te verwesenlik. Tydens […]

Akademia stel Loopbaansentrum vir studente bekend

Akademia stel Loopbaansentrum vir studente bekend Gepubliseer op:  19 April 2023 Akademia het op 18 April tydens ʼn funksie in Centurion die Loopbaansentrum vir die instelling se studente bekendgestel. Lynette Beer, bekende motiveringspreker, het ook met die studente kom gesels oor temperamente in die werksomgewing en hoe om hul persoonlike en professionele drome te bewaarheid. […]

Akademia lewer 384 studente af by jaarlikse kwalifikasieplegtigheid

Akademia lewer 384 studente af by jaarlikse kwalifikasieplegtigheid Gepubliseer op:  25 April 2023 Akademia het vanjaar ʼn rekordgetal van 384 kwalifikasies oor elf programme toegeken by die jaarlikse kwalifikasieplegtigheid wat op 25 April by die Choose Life-kerk in Pretoria gehou is. Volgens Liana van Rooy, registrateur by Akademia, is die kwalifikasieplegtigheid ʼn belangrike hoogtepunt op […]

Akademia renders 384 students at annual qualification ceremony

Akademia renders 384 students at annual qualification ceremony Akademia awarded a record number of 384 qualifications this year resulting from eleven programmes at their annual qualification ceremony that took place at the Choose Life Church in Pretoria on 25 April. According to Liana van Rooy, registrar at Akademia, the qualification ceremony is an important highlight […]

Wêrelderfenisdag – die mens as erfgenaam

Wêrelderfenisdag – die mens as erfgenaam Gepubliseer op:  18 April 2023 Geskryf deur prof. Danie Goosen, akademiese hoof by Akademia Een van die mees opvallende eienskappe van ons as mense is dat ons erfgename is. Sonder dat ons altyd daarvan bewus is, erf ons dinge wat ons nie self gemaak het nie, maar wat nogtans […]

Akademia vereer akademici en studente se akademiese uitnemendheid

Akademia vereer akademici en studente se akademiese uitnemendheid Gepubliseer op:  25 April 2023 Akademia het op 4 April by Atterbury Teater in Pretoria ʼn akademiese prestigefunksie aangebied waar die instelling se studente en personeel vir hul uitnemende akademiese prestasies vereer is. Volgens prof. Danie Goosen, akademiese hoof van Akademia, vier die instelling die uitsonderlike prestasies […]

Akademia stel eerste koffiewinkel Sowel As bekend

Akademia stel eerste koffiewinkel Sowel As bekend Gepubliseer op:  17 April 2023 Die reuk van vars geroosterde koffie, die geklingel van teelepels en die opgewekte neurie van saamgesels het op 17 April die opening van Akademia se nuwe koffiewinkel – Sowel As –vergesel. Sowel As verteenwoordig as ‘t ware ʼn kuier-oase vir Akademia se personeel, […]

Akademia-simposium bespreek geleenthede en uitdagings in die Afrikaanse media

Akademia-simposium bespreek geleenthede en uitdagings in die Afrikaanse media Die Departement Tale en Kultuurwetenskappe by Akademia het op Donderdag 13 April ʼn simposium by Leriba in Centurion aangebied. Die joernalistieksimposium het belangrike joernalistieke temas aangeraak wat die Afrikaanse medialandskap beïnvloed. Bekende mediapersone van dwarsoor die land het as sprekers opgetree en die simposium is bygewoon […]

Akademia koop “professor” ter viering van akademiese hoof se 70ste verjaarsdag

Akademia koop “professor” ter viering van akademiese hoof se 70ste verjaarsdag Gepubliseer op:  12 April 2023 Prof. Danie Goosen, wat sedert 2019 die rol as akademiese hoof by Akademia beklee, word beskou as een van die vooraanstaande lewende Afrikaanse filosofiese denkers. Hy vier op 12 April vanjaar ʼn merkwaardige mylpaal – sy sewentigste verjaarsdag. Ter […]

Akademia koop die woord Fontie in die WAT

Akademia koop die woord Fontie in die WAT Gepubliseer op:  12 April 2023 Akademia het onlangs die woord “Fontie” in die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) aangekoop. Studente wat aan hierdie instelling studeer word Fonties genoem. Die eienaam is afgelei uit die instelling se leuse, Ad futurum per fontes – na die toekoms deur […]

Die noodsaaklikheid van moedertaalonderrig

Die noodsaaklikheid van moedertaalonderrig Gepubliseer op: 10 Augustus 2022 Op 14 Augustus 2022 vier Suid-Afrika Afrikaanse Taaldag. Dr. Annelise de Vries, dosent in Opvoedkunde by Akademia, het onlangs op Pretoria FM se Skuins voor Pouse oor die noodsaaklikheid en voordele van moedertaalonderrig gesels. Moedertaalonderrig is volgens De Vries “die taal wat jy eerste geleer het, […]

Woon Akademia se aanlyn inligtingsessie oor nauurse afstandstudie by

Woon Akademia se aanlyn inligtingsessie oor nauurse afstandstudie by Gepubliseer op:  4 April 2023 Akademia bied vir jou die geleentheid om ʼn gehalte kwalifikasie in Afrikaans te voltooi, terwyl jy bedags werk of ander drome nastreef. Die nauurse afstandsmodel en verskeie nauurse studierigtings word by ʼn aanlyn inligtingsessie op 15 April bespreek wat vanaf 10:00-11:00 […]