Nuwe studenteraad aangewys om studentelewe by Akademia verder uit te bou

Nuwe studenteraad aangewys om studentelewe by Akademia verder uit te bou Gepubliseer op: 26 Augustus 2022 Akademia se studenteraad (SR) vir die 2022/2023-termyn is tydens ʼn spoggeleentheid op 25 Augustus ingehuldig. Die nuwe SR staan gereed om die studentelewe by die instelling vir alle Fonties opwindend en waardevol te maak. Volgens Douard d’Assonville, studentesakekoördineerder by […]

Topdriesakeplanne vir Sakeplankompetisie 2022 bekendgemaak

Topdriesakeplanne vir Sakeplankompetisie 2022 bekendgemaak Gepubliseer op: 17 Augustus 2022 Akademia het onlangs die topdriesakeplanne aangewys vir die BCom (Ondernemingsbestuur): Sakeplankompetisie. Daar was vanjaar agt inskrywings vir die kompetisie wat onder mekaar meegeding het vir een van die topdrieplekke. Die topdriefinaliste sal tydens die finale ronde van die Sakeplankompetisie wat op 1 September 2022 plaasvind […]

Lesse uit die lewe van ons volksmoeders

Lesse uit die lewe van ons volksmoeders Gepubliseer op: 12 Augustus 2022 Geskryf deur dr. Annelise de Vries, dosent in Opvoedkunde by Akademia “Voor my is daar slegs een beeld van ware liefde, trou en moed, naamlik die Afrikaanse vrou.” Met hierdie woorde het oudpresident M.T. Steyn, die Vrouemonument – enig in sy soort in […]

Die seggingskrag van die Afrikaanse boek

Die seggingskrag van die Afrikaanse boek Gepubliseer op: 12 Augustus 2022 Geskryf deur prof. Danie Goosen, akademiese hoof van Akademia. Dit is verrassend dat vandag steeds ’n groot aantal literêre werke in Afrikaans verskyn. Dit is verblydend, aangesien ons moedertaal onder druk verkeer. Enige mens met ʼn Afrikaanse hart is diep dankbaar daaroor. Verskeie van […]

Waarom is die studentelewe belangrik?

Waarom is die studentelewe belangrik? Gepubliseer op: 10 Augustus 2022 Geskryf deur prof. Danie Goosen, akademiese hoof van Akademia Volgens globale tendense bevind ons onsself toenemend in kunsmatige borrels. Binne dié borrels word ons van ons gemeenskapsgenote geïsoleer. Ons lewe draai toenemend rondom ons eie individuele self en ons ‘kleiner belange’. Tydens die Covid-pandemie is […]

Reeds ʼn kwalifikasie voltooi en wil graag hoërskoolonderwys gee?

Reeds ʼn kwalifikasie voltooi en wil graag hoërskoolonderwys gee? Gepubliseer op: 7 Augustus 2022 Akademia bied op Saterdag 27 Augustus ʼn aanlyn inligtingsessie oor die Nagraadse Onderwyssertifikaat (ook bekend as NGOS) vir Senior Fase- en Verdere Onderwys en Opleiding-onderwys. Hierdie kwalifikasie is een van Akademia se gewildste programme en dit bied vir persone wat reeds […]

Beproef jou studiemoontlikhede tydens Akademia-inligtingsessie

Beproef jou studiemoontlikhede tydens Akademia-inligtingsessie Gepubliseer op: 7 Augustus 2022 Maak gereed om jou studiedrome te bewaarheid! Akademia bied vir jou en ander die geleentheid om gehalte onderrig in jou moedertaal te ontvang – dit terwyl jy werk of ander drome najaag. Die nauurse afstandsmodel met die verskeie studieopsies word by ʼn inligtingsessie bespreek wat […]

Beleef ʼn voorsmakie van studentwees by Akademia se kampusopedag

Beleef ʼn voorsmakie van studentwees by Akademia se kampusopedag Gepubliseer op: 7 Augustus 2022 Akademia, die privaat hoëronderwysinstelling, bied vanjaar ʼn tweede kampusopedag op 9 en 10 September by die Centurion-kampus aan. Ouers en voornemende studente word hartlik uitgenooi om hierdie dag vol opwinding by te woon waar hulle meer kan uitvind oor die instelling […]

Akademia-taalliefhebbers smee bande in Europa

Akademia-taalliefhebbers smee bande in Europa Gepubliseer op: 2 Augustus 2022 Die hartklop van ʼn gesonde universiteitslewe is om in akademiese gesprek met ander akademici te tree. Dit is vir Akademia as privaat hoëronderwysinstelling belangrik om goeie verhoudinge en wedersydse samewerking in die universitêre wêreld te handhaaf. Een van die maniere is deelname aan konferensies en […]

Language lovers from Akademia forge ties in Europe

Language lovers from Akademia forge ties in Europe The heartbeat of a healthy university life is to engage in academic discussions with other academics. It is important to Akademia as a private higher education institution to maintain good relations and mutual cooperation in the collegiate world. One of the methods is participation in conferences and […]

Akademia hou weer suksesvolle gholfdag ten bate van Skenkingsfonds

Akademia hou weer suksesvolle gholfdag ten bate van Skenkingsfonds Gepubliseer op: 1 Augustus 2022 Op 26 Julie 2022 het Akademia sy tweede gholfdag by die Wingate-buiteklub, in Pretoria aangebied. Die gholfdag is ʼn jaarlikse instelling om fondse ten bate van Akademia se skenkingsfonds in te samel. Vanjaar was weereens ʼn sukses met byna R75 000 […]

Akademia loods nasionale veldtog om studentelewe uit te bou

Akademia loods nasionale veldtog om studentelewe uit te bou Gepubliseer op: 28 Julie 2022 Wat het gedurende jou studiedae ʼn blywende impak op jou gehad? Studentwees is meer as net studies. Dit is ʼn bruisende fase waar jy tuis voel, lewenslange vriendskappe en netwerke vorm, pret ervaar, en ʼn betekenisvolle en vrye toekoms bou. Akademia […]

Akademia’s hands strengthened by the dean of the Faculty of Law

Akademia’s hands strengthened by the dean of the Faculty of Law Akademia announced that Professor Hermie Coetzee, a seasoned academic and admitted attorney, was appointed as the dean of the Faculty of Law. She has already been Akademia’s department head of Law since 2020 and will now fill the position of the first official dean […]

Akademia se hande versterk met dekaan vir Fakulteit Regsgeleerdheid

Akademia se hande versterk met dekaan vir Fakulteit Regsgeleerdheid Gepubliseer op: 26 Julie 2022 Akademia het aangekondig dat professor Hermie Coetzee, gesoute akademikus en toegelate prokureur, as die dekaan van die Fakulteit Regsgeleerdheid aangestel is. Sy is reeds sedert 2020 die departementshoof van Regsgeleerdheid by Akademia en sal nou haar skoene as eerste volwaardige dekaan […]

Entrepreneursvaardighede en die werksmag van die toekoms

Entrepreneursvaardighede en die werksmag van die toekoms Gepubliseer op: 25 Julie 2022 Geskryf deur dr. Amorié Blignaut, dosent in Ondernemingsbestuur by Akademia Ons staan tans in die Vierde Industriële Revolusie (4IR) en dit is van kritieke belang dat entrepreneurs wat in hierdie revolusie wil uitblink, hul entrepreneuriese vaardighede moet opskerp. Volgens ’n verslag van die […]