Kampusopedag 10 en 11 Mei 2024

Search
Close this search box.

Akademia rol opwindende aanlyn inisiatief uit vir nauurse afstandstudente

Akademia rol opwindende aanlyn inisiatief uit vir nauurse afstandstudente Gepubliseer op: 6 Desember 2022 Akademia het vanjaar ʼn opwindende inisiatief afgeskop om vir Fonties op die nauurse afstandsmodel ʼn platform te skep waar hul met mekaar kan sosialiseer en vriendskappe kan kweek. Hierdie inisiatief, die A-gemeenskap, help ook om Akademia se opvoedingsideaal oor te dra […]

Woon Akademia se eerste inligtingsessie oor studie vir 2023 by

Woon Akademia se eerste inligtingsessie oor studie vir 2023 by Gepubliseer op: 5 Desember 2022 Of jy nou wag vir jou matriekuitslae of ʼn nuwejaarvoorneme het om te studeer, daar is nog tyd om studie in 2023 ʼn werklikheid te maak. Akademia bied daarom op Woensdag 18 Januarie 2023 ʼn inligtingsessie aan oor studie in […]

Nagraadse Diploma in Bestuursrekeningkunde-student baan sy weg na geoktrooieerde bestuursrekenmeester

Nagraadse Diploma in Bestuursrekeningkunde-student baan sy weg na geoktrooieerde bestuursrekenmeester Gepubliseer op: 15 November 2022 Otto de Vries, ʼn nauurse afstandstudent by Akademia glo dat die Nagraadse Diploma in Bestuursrekeningkunde goeie voorbereiding is om die strategiese vlak van die Geoktrooieerde Instituut vir Bestuursrekenmeesters (CIMA)-kwalifikasie te slaag. Hy sien die Nagraadse Diploma in Bestuursrekeningkunde as die […]

Akademia se navorsingsweek vir personeel skep geleentheid vir uitbou van navorsing

Akademia se navorsingsweek vir personeel skep geleentheid vir uitbou van navorsing Gepubliseer op: 10 November 2022 Akademia se navorsingsweek wat vanaf 7-11 November by Leriba in Centurion plaasgevind het was nog ʼn hoogtepunt tydens die instelling se tiende jaar van klasgee. Die navorsingsweek is ʼn inisiatief wat deur die Navorsingsontwikkelings- en ondersteuningskomitee (NOOK), ʼn subkomitee […]

Studentesimposium in die natuurwetenskappe ʼn reusesukses

Studentesimposium in die natuurwetenskappe ʼn reusesukses Gepubliseer op: 7 November 2022 Op 3 en 4 November vanjaar het die Fakulteit Natuurwetenskappe by Akademia as gasheer opgetree vir die 21ste jaarlikse studentesimposium vir die natuurwetenskappe van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK). Die simposium het by Leriba in Centurion plaasgevind. Die simposium, wat deur […]

Die WL Grant-gedenklesing: ʼn Feestelike verjaarsdaggeleentheid

Die WL Grant-gedenklesing: ʼn Feestelike verjaarsdaggeleentheid Gepubliseer op: 7 November 2022 Die Fakulteit Natuurwetenskappe by Akademia het op 3 November 2022 die tweede WL Grant-gedenklesing in die Hemingways-lokaal by Leriba in Centurion, aangebied. Die gedenklesing het deel gevorm van die banket vir die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskappe en Kuns (SAAWK) se jaarlikse studentesimposium in die […]

Fontie deel haar ervaring van Entrepreneur van die Jaar-kompetisie

Fontie deel haar ervaring van Entrepreneur van die Jaar-kompetisie Gepubliseer op: 7 November 2022 Akademia is ʼn trotse vennoot in die jaarlikse Entrepreneur van die Jaar-kompetisie van AfriForum Sakenetwerk waar geleenthede geskep word vir jong entrepreneurs. Nie net het Akademia se BCom (Ondernemingsbestuur): Sakeplankompetisie-wenner, Carami van der Vyver, deurgedring na die finaal van die Entrepreneur […]

Bewaarheid jou studiedrome by Akademia terwyl jy werk

Bewaarheid jou studiedrome by Akademia terwyl jy werk Gepubliseer op: 3 November 2022 Akademia bied aan jou die geleentheid om gehalte onderrig in jou moedertaal te ontvang, terwyl jy werk of ander drome najaag. Die nauurse afstandsmodel en die verskeie nauurse voorgraadse studierigtings, word tydens ʼn aanlyn inligtingsessie bespreek wat op 12 November vanaf 10:00-11:00 gehou word. […]

Die bekendstelling van Akademia se universiteitslied ʼn hoogtepunt en geskiedkundige oomblik

Die bekendstelling van Akademia se universiteitslied ʼn hoogtepunt en geskiedkundige oomblik Gepubliseer op: 26 Oktober 2022 Elke universiteit het ʼn lied. Die liedere is simbole van die instelling, dit verteenwoordig die tradisie, geskiedenis, waardes en sy mense. Dit skep ʼn gevoel van samesyn, trots en gemeenskap. Tydens Akademia se prestige-tienjaarfunksie wat op 10 Oktober 2022 […]

Die Akademia-gedenkboek – ʼn stukkie geskiedenis vasgevang

Die Akademia-gedenkboek – ʼn stukkie geskiedenis vasgevang Gepubliseer op: 24 Oktober 2022 Die Akademia-gedenkboek is op 10 Oktober 2022 amptelik aan Marthinus Visser, besturende direkteur van Akademia, oorhandig by die instelling se prestige-tienjaarfunksie te Sol-Tech in Monumentpark. Hierdie boek vertel die storie van Akademia se pioniers en hoe die eerste dekade van Akademia as instelling […]

Akademia koop “kortkursus” ter viering van nuwe kortkursusplatform

Akademia koop “kortkursus” ter viering van nuwe kortkursusplatform Gepubliseer op: 18 Oktober 2022 Akademia het op 18 Oktober 2022 onlangs die nuus bekendgemaak dat die instelling ʼn nuwe fase betree met ʼn opwindende kortkursusplatform, genaamd Akademia et al. Die instelling het die woord “kortkursus” in die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) gekoop om hierdie […]

Akademia brei uit met kortkursusplatform, Akademia et al.

Akademia brei uit met kortkursusplatform, Akademia et al. Gepubliseer op: 18 Oktober 2022 Akademia het op 18 Oktober 2022 tydens ʼn bekendstellingsfunksie by Leriba in Centurion die nuus bekendgemaak dat die instelling ʼn opwindende kortkursusplatform genaamd Akademia et al. van stapel stuur. Akademici, bekende sakelui en vriende van Akademia het die funksie bygewoon om ʼn […]

Onderskei jouself in die werkplek met die Gevorderde Diploma in Projekbestuur

Onderskei jouself in die werkplek met die Gevorderde Diploma in Projekbestuur Gepubliseer op: 17 Oktober 2022 Het jy reeds ʼn driejaarkwalifikasie op NKR-vlak 6 voltooi en besef dat jy ʼn liefde vir projekbestuur het? Akademia bied ʼn Gevorderde Diploma in Projekbestuur aan vir persone wat hulleself verder in die rigting wil bekwaam. Die doel van […]

ʼn Resensie van die Akademia-gedenkboek

ʼn Resensie van die Akademia-gedenkboek Gepubliseer op: 14 Oktober 2022 Geskryf deur APM Moen, die man wat hou van suksesverhale Wanneer ʼn mens tien jaar lank aan ʼn projek van onbepaalde duur gewerk het, mag jy seker met reg ʼn oomblik stilstaan en, soos Janus die Romeinse god, terugkyk. Soos hierdie gedenkboek toon, kan Akademia […]

Woordeboekdag: Is jou woordeboek ʼn deurstopper of ʼn deur na ʼn lewende taal?

Woordeboekdag: Is jou woordeboek ʼn deurstopper of ʼn deur na ʼn lewende taal? Gepubliseer op: 13 Oktober 2022 Geskryf deur Karien Brits, Akademia se taalpraktisyn “Ek gebruik my woordeboek elke dag,” hoor ek ʼn jongmens, so met die selfoon in die een hand, nou die dag in ʼn koffiewinkel gesels. My hart swel sommer van […]