Nuwe program vir 2025 | BA (Taalstudies)

Search
Close this search box.

Sekretaressedag: Wenke oor hoe om op hoogte van nuwe tendense te bly

Sekretaressedag: Wenke oor hoe om op hoogte van nuwe tendense te bly Gepubliseer op: 7 September 2022 Om ʼn kantoorpraktisyn te wees, is ʼn werk met baie verantwoordelikheid en jy is dikwels die spil waarom ʼn besigheid draai! Dit is op 7 September Sekretaressedag en daarom vier Akademia elke kantoorpraktisyn en Hoër Sertifikaat in Kantooradministrasie-student […]

Nasionale Boekweek: ʼn Kort reis deur die biblioteek

Nasionale Boekweek: ʼn Kort reis deur die biblioteek Gepubliseer op: 5 September 2022 Geskryf deur Lianda Coetzer, bibliotekaris by Akademia se mediasentrum Gedurende Nasionale Boekweek wat plaasvind vanaf 5 tot 11 September 2022 word die fokus gevestig op die uniekheid van boeke en hoe boeke eintlik ons beste vriende is. Ons besef voorts dat ons […]

Wenner van die 2022- BCom (Ondernemingsbestuur): Sakeplankompetisie bekendgemaak

Wenner van die 2022- BCom (Ondernemingsbestuur): Sakeplankompetisie bekendgemaak Gepubliseer op: 1 September 2022 Akademia het 1 September 2022, gedurende ʼn aandgeleentheid, die wenner van die BCom (Ondernemingsbestuur): Sakeplankompetisie aangewys. Die wenner is Carami van der Vyver en haar besigheid, Heart of Courage. Die besigheid is ʼn leefstylbesigheid wat fisiese opvoedingsprogramme en kognitiewe, sielkundige sessies aanbied […]

Akademia hou Bestuurswetenskappe-simposium ter voorbereiding van vyfde industriële revolusie

Akademia hou Bestuurswetenskappe-simposium ter voorbereiding van vyfde industriële revolusie Gepubliseer op: 1 September 2022 Akademia se Departement Bestuurswetenskappe binne die Fakulteit van Ekonomiese en Bestuurswetenskappe het op 1 September ʼn simposium aangebied met die tema: Samelewing 5.0. Hierdie simposium is by koshuis@Leriba aangebied en ook regstreeks na kykers uitgesaai. Die uitgesoekte gaste wat die simposium […]

Akademia-dosent help ontwikkel aan ʼn nuwe raamwerk vir akademici

Akademia-dosent help ontwikkel aan ʼn nuwe raamwerk vir akademici Gepubliseer op: 31 Augustus 2022 Salomien Boshoff is ʼn dosent in BCom (Ondernemingsbestuur) by Akademia. Sy het onlangs saam met Elzette le Roux van Universiteit Stellenboch ʼn raamwerk vir dosente en akademiese ondersteuningspersoneel ontwikkel om hulle te help om deur sekere uitdagings te navigeer. “Noodafstandonderrig”, “samelewing […]

Nuwe studenteraad aangewys om studentelewe by Akademia verder uit te bou

Nuwe studenteraad aangewys om studentelewe by Akademia verder uit te bou Gepubliseer op: 26 Augustus 2022 Akademia se studenteraad (SR) vir die 2022/2023-termyn is tydens ʼn spoggeleentheid op 25 Augustus ingehuldig. Die nuwe SR staan gereed om die studentelewe by die instelling vir alle Fonties opwindend en waardevol te maak. Volgens Douard d’Assonville, studentesakekoördineerder by […]

Topdriesakeplanne vir Sakeplankompetisie 2022 bekendgemaak

Topdriesakeplanne vir Sakeplankompetisie 2022 bekendgemaak Gepubliseer op: 17 Augustus 2022 Akademia het onlangs die topdriesakeplanne aangewys vir die BCom (Ondernemingsbestuur): Sakeplankompetisie. Daar was vanjaar agt inskrywings vir die kompetisie wat onder mekaar meegeding het vir een van die topdrieplekke. Die topdriefinaliste sal tydens die finale ronde van die Sakeplankompetisie wat op 1 September 2022 plaasvind […]

Lesse uit die lewe van ons volksmoeders

Lesse uit die lewe van ons volksmoeders Gepubliseer op: 12 Augustus 2022 Geskryf deur dr. Annelise de Vries, dosent in Opvoedkunde by Akademia “Voor my is daar slegs een beeld van ware liefde, trou en moed, naamlik die Afrikaanse vrou.” Met hierdie woorde het oudpresident M.T. Steyn, die Vrouemonument – enig in sy soort in […]

Die seggingskrag van die Afrikaanse boek

Die seggingskrag van die Afrikaanse boek Gepubliseer op: 12 Augustus 2022 Geskryf deur prof. Danie Goosen, akademiese hoof van Akademia. Dit is verrassend dat vandag steeds ’n groot aantal literêre werke in Afrikaans verskyn. Dit is verblydend, aangesien ons moedertaal onder druk verkeer. Enige mens met ʼn Afrikaanse hart is diep dankbaar daaroor. Verskeie van […]

Waarom is die studentelewe belangrik?

Waarom is die studentelewe belangrik? Gepubliseer op: 10 Augustus 2022 Geskryf deur prof. Danie Goosen, akademiese hoof van Akademia Volgens globale tendense bevind ons onsself toenemend in kunsmatige borrels. Binne dié borrels word ons van ons gemeenskapsgenote geïsoleer. Ons lewe draai toenemend rondom ons eie individuele self en ons ‘kleiner belange’. Tydens die Covid-pandemie is […]

Reeds ʼn kwalifikasie voltooi en wil graag hoërskoolonderwys gee?

Reeds ʼn kwalifikasie voltooi en wil graag hoërskoolonderwys gee? Gepubliseer op: 7 Augustus 2022 Akademia bied op Saterdag 27 Augustus ʼn aanlyn inligtingsessie oor die Nagraadse Onderwyssertifikaat (ook bekend as NGOS) vir Senior Fase- en Verdere Onderwys en Opleiding-onderwys. Hierdie kwalifikasie is een van Akademia se gewildste programme en dit bied vir persone wat reeds […]

Beproef jou studiemoontlikhede tydens Akademia-inligtingsessie

Beproef jou studiemoontlikhede tydens Akademia-inligtingsessie Gepubliseer op: 7 Augustus 2022 Maak gereed om jou studiedrome te bewaarheid! Akademia bied vir jou en ander die geleentheid om gehalte onderrig in jou moedertaal te ontvang – dit terwyl jy werk of ander drome najaag. Die nauurse afstandsmodel met die verskeie studieopsies word by ʼn inligtingsessie bespreek wat […]

Beleef ʼn voorsmakie van studentwees by Akademia se kampusopedag

Beleef ʼn voorsmakie van studentwees by Akademia se kampusopedag Gepubliseer op: 7 Augustus 2022 Akademia, die privaat hoëronderwysinstelling, bied vanjaar ʼn tweede kampusopedag op 9 en 10 September by die Centurion-kampus aan. Ouers en voornemende studente word hartlik uitgenooi om hierdie dag vol opwinding by te woon waar hulle meer kan uitvind oor die instelling […]

Akademia-taalliefhebbers smee bande in Europa

Akademia-taalliefhebbers smee bande in Europa Gepubliseer op: 2 Augustus 2022 Die hartklop van ʼn gesonde universiteitslewe is om in akademiese gesprek met ander akademici te tree. Dit is vir Akademia as privaat hoëronderwysinstelling belangrik om goeie verhoudinge en wedersydse samewerking in die universitêre wêreld te handhaaf. Een van die maniere is deelname aan konferensies en […]

Akademia hou weer suksesvolle gholfdag ten bate van Skenkingsfonds

Akademia hou weer suksesvolle gholfdag ten bate van Skenkingsfonds Gepubliseer op: 1 Augustus 2022 Op 26 Julie 2022 het Akademia sy tweede gholfdag by die Wingate-buiteklub, in Pretoria aangebied. Die gholfdag is ʼn jaarlikse instelling om fondse ten bate van Akademia se skenkingsfonds in te samel. Vanjaar was weereens ʼn sukses met byna R75 000 […]