Akademiese hoof vertel van onlangse Amerikaanse kongres

Akademiese hoof vertel van onlangse Amerikaanse kongres Geskryf deur professor Danie Goosen   Ek was bevoorreg om pas namens Akademia ’n kongres aan die Universiteit van Louisville, Kentucky, by te woon. Die kongres is aangebied deur ’n belangrike konserwatiewe denkforum in die VSA, die Front Porch Republic (FPR). [...]

By |2019-09-19T10:57:08+02:00September 19th, 2019|nuus en gebeure|0 Comments

Insiggewende beplanning vir skoon lug nodig

Insiggewende beplanning vir skoon lug nodig Sekerlik een van die belangrikste lewensbronne is die lug wat ons inasem. Met ʼn toenemende bevolkingsgroei en die gepaardgaande industrialisasie en ekonomiese ontwikkeling, raak dit al hoe moeiliker om lugbesoedeling te voorkom. Daarom word gekoördineerde, en selfs ingrypende, optredes vereis om die atmosfeer ten minste aanvaarbaar skoon [...]

By |2019-09-19T10:10:37+02:00September 19th, 2019|nuus en gebeure|0 Comments

Verwarming bo Antarktika kan ons somerreënval beïnvloed

Verwarming bo Antarktika kan ons somerreënval beïnvloed Geskryf deur professor Hannes Rautenbach, dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe by Akademia   Die grootste bolugverwarming wat ooit in die geskiedenis in die Suidelike Halfrond gemeet is, het gedurende die laaste week van Augustus 2019 in die stratosfeer sowat 50 kilometer [...]

By |2019-09-18T16:27:14+02:00September 18th, 2019|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia-studente begin opvoedkundige speelruimte by Filadelfia Ark

Akademia-studente begin opvoedkundige speelruimte by Filadelfia Ark   Vyf Ondernemingsbestuurstudente in hulle finale jaar by Akademia het op Vrydag 6 September die rooi lint geknip tydens die amptelike opening van die nuutopgerigte Speelgrot by ʼn sorgsentrum in die weste van Pretoria. Hierdie sentrum, genaamd Filadelfia Ark, verskaf skuiling en voedsel aan ongeveer 500 [...]

By |2019-09-09T20:50:22+02:00September 9th, 2019|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia hou eerste gróót opedag

Akademia hou eerste gróót opedag   Met die eindeksamen vir matrieks wat al hoe nader kruip raak die realiteit groter oor wat hulle gaan doen na afloop van Graad 12. Sommige werkendes wonder weer wat hulle kan doen om hulle loopbaanmoontlikhede te verbreed. Akademia bied steeds geleenthede vir voornemende studente om uit te [...]

By |2019-09-05T12:27:57+02:00September 5th, 2019|nuus en gebeure|0 Comments

Wenke ter viering van Sekretaressedag

Wenke ter viering van Sekretaressedag Akademia vier vandag, 4 September 2019, Sekretaressedag ter erkenning van elke administrateur, persoonlike assistent en kantoorpraktisyn vir die belangrike taak wat hulle vervul om die kantoorsake bymekaar te hou en die kantoor se las te verlig.   “ʼn Kantoorpraktisyn is dikwels die spil [...]

By |2019-09-04T11:42:46+02:00September 4th, 2019|nuus en gebeure|0 Comments

Weervooruitsigte vir vanjaar se lente- en somerseisoen

Weervooruitsigte vir vanjaar se lente- en somerseisoen Geskryf deur Prof. Hannes Rautenbach, dekaan: Fakulteit Natuurwetenskappe, Akademia. Rautenbach is ʼn weerkundige. Die begin van September word alom beskou as die aanbreek van lente. Dit is ʼn tyd waar almal opgewonde is oor die vooruitsig van vernuwing en groei, wat [...]

By |2019-09-04T06:27:52+02:00September 4th, 2019|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia se leermodel help vrouens om drome te verwesenlik

Akademia se leermodel help vrouens om drome te verwesenlik Akademia vier hierdie Vrouemaand vrouwees ter erkenning van sterk dames wat hulle ambisies nastreef en ʼn positiewe bydrae tot hulle gesinne en die werksplek maak. By Akademia strek die profiel van damesstudente oor ʼn wye spektrum – van jong dames wat skool voltooi het [...]

By |2019-08-27T08:23:51+02:00August 27th, 2019|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia-student inspireer as entrepreneur

Akademia-student inspireer as entrepreneur Entrepreneurs is persone wat met innoverende besigheidsidees vorendag kom, weldeurdagte risiko’s neem, glo in die behoeftes wat deur hulle besigheidsidees bevredig kan word, en sakeondernemings met volharding op die been bring. Jaarliks word Wêreldentrepreneursdag op 21 Augustus gevier om bewustheid van entrepreneurskap, innovasie en leierskap te bevorder. [...]

By |2019-08-21T13:23:34+02:00August 21st, 2019|nuus en gebeure|0 Comments

Akademici besoek vyf lande in Julie

Akademici besoek vyf lande in Julie Akademici van Akademia het onlangs bande in die buiteland gaan smee tydens akademiese besoeke aan Duitsland, Griekeland, Italië, Switserland en Taiwan. Tydens hierdie besoeke is konferensies bygewoon, werkswinkels aangebied, referate gelewer en ʼn rondetafelbespreking gefasiliteer. “Ten grondslag van hierdie internasionale besoeke lê die [...]

By |2019-08-01T08:33:47+02:00July 30th, 2019|nuus en gebeure|0 Comments