Dra by tot die Solidariteit Beweging se maatskaplike noodfonds

Klasse by Akademia gaan ononderbroke voort

Klasse by Akademia gaan ononderbroke voort Verskeie artikels verwys daarna dat van Shakespeare en Isaac Newton se beste werk tydens hulle eie inperkingstyd met die Groot Pes van Londen gedoen is. Akademia se onderrigleermodel laat nie toe dat die inperking haar studente se leerervaring beïnvloed nie. Studente [...]

By |2020-05-12T19:52:37+02:00April 23rd, 2020|nuus en gebeure|0 Comments

Vanjaar ontvang 191 Akademia-studente kwalifikasies in absentia

Vanjaar ontvang 191 Akademia-studente kwalifikasies in absentia In die lig van die Covid-19-maatreëls wat wêreldwyd van krag is, oorhandig Akademia vanjaar 191 kwalifikasies in absentia. Akademia se agste jaarlikse kwalifikasieplegtigheid sou op Vrydag 17 April plaasgevind het. In totaal word 91 grade, 13 gevorderde diplomas, 4 diplomas en [...]

By |2020-05-12T17:29:13+02:00April 17th, 2020|nuus en gebeure|0 Comments

Namakwaland se blomme in die tuin van die Skepper

Namakwaland se blomme in die tuin van die Skepper Geskryf deur professor Hannes Rautenbach, dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe by Akademia Elke jaar gedurende die lentemaande ontwaak die sluimerende westelike dorsland van Suid-Afrika in ʼn dankbare skouspel van golwende kleure. Selfs onder die plaaslike gemeenskappe bestaan die [...]

By |2020-05-14T09:42:15+02:00April 15th, 2020|nuus en gebeure|0 Comments

Kan Covid-19 ons laat herbesin oor die waarde van ons leefruimtes?

Kan Covid-19 ons laat herbesin oor die waarde van ons leefruimtes? Geskryf deur professor Hannes Rautenbach, dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe by Akademia. Die aarde bied aan ons ʼn lewensruimte waarbinne ekosisteme kan oorleef. ʼn Ekosisteem bestaan uit gemeenskappe van lewende organismes wat interaktief saamleef binne ʼn [...]

By |2020-04-14T14:11:26+02:00April 14th, 2020|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia en die Christelike universiteitswese

Akademia en die Christelike universiteitswese (In die tyd van die koronavirus) Geskryf deur professor Danie Goosen, akademiese hoof by Akademia Kwalik enige historikus sal met die stelling verskil dat die wortels van die moderne universiteitswese diep in die Christelike geloof en denke lê. Die universiteite soos [...]

By |2020-04-09T16:12:23+02:00April 9th, 2020|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia bied eerste nagraadse kwalifikasies en eerste in opvoedkunde

Akademia bied eerste nagraadse kwalifikasies en eerste in opvoedkunde Die Afrikaanse hoëronderwysinstelling Akademia het op Woensdag 8 April 2020 opwindende nuwe kwalifikasies vir 2021 bekendgemaak. Hierdie kwalifikasies sluit onder andere die instelling se eerste nagraadse kwalifikasies in, en ʼn eerste programaanbod vanuit die Fakulteit Opvoedkunde. Hierdie studierigtings word [...]

By |2020-04-07T14:40:34+02:00April 8th, 2020|nuus en gebeure|0 Comments

JSE kondig moratorium aan betreffende verslagdoening

JSE kondig moratorium aan betreffende verslagdoening Geskryf deur Michelle Coetzee, dosent in Ouditkunde en Belasting by Akademia Die Johannesburgse aandelebeurs (JSE), gestig op 8 November 1887, is die grootste aandelebeurs in Afrika en die 19de grootste ter wêreld ingevolge markkapitalisasie. Dié beurs vervul sy primêre funksie as regulateur [...]

By |2020-04-08T08:31:30+02:00April 7th, 2020|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia ondersteun Helpmekaardag

Akademia ondersteun Helpmekaardag Geskryf deur prof. Danie Goosen, akademiese hoof by Akademia.       Akademia, wat vanuit die gemeenskap se klein bydraes gebore is, vier Helpmekaardag op 7 April saam met haar susterinstellings van die Solidariteit Beweging. Dié dag rus op die gedagte dat ʼn klein [...]

By |2020-04-06T16:30:29+02:00April 6th, 2020|nuus en gebeure|0 Comments

Covid-19 en skuldverpligtinge

Covid-19 en skuldverpligtinge Geskryf deur Anton Schutte, dosent in Finansiële Beplanning aan Akademia     Ons is tans te midde van die inperkingsfase as gevolg van die koronavirus. Ons weet dat dit vir nou tot 16 April 2020 gaan duur, maar ons weet nie of dié aanvanklike [...]

By |2020-04-05T15:45:54+02:00April 5th, 2020|nuus en gebeure|0 Comments

Paniekaankope affekteer voorsieningskettings regoor die wêreld: Wat van Suid-Afrika?

Paniekaankope affekteer voorsieningskettings regoor die wêreld: Wat van Suid-Afrika? Geskryf deur Carla Schutte en Salomien Boshoff, dosente in Akademia se Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe   Talle Suid-Afrikaners het winkels gestormloop in ’n poging om huishoudelike benodighede aan te koop. Hierdie paniekaankope het gevolg nadat President Cyril Ramaphosa [...]

By |2020-04-02T12:39:04+02:00April 2nd, 2020|nuus en gebeure|0 Comments
Go to Top