Vakkeuse-aand 4 Augustus

Akademia-mediasentrum ontvang waardevolle Suid-Afrikaanse hofverslae

Akademia-mediasentrum ontvang waardevolle Suid-Afrikaanse hofverslae Akademia het onlangs ʼn stel Suid-Afrikaanse hofverslae ontvang. Hierdie hofverslae, wat vanaf 1947 tot 2008 strek, is deur Johan Olivier, vennoot by Webber Wentzel prokureursfirma, geskenk en het ʼn waardige tuiste in ons regsbiblioteek binne die Akademia-mediasentrum gevind. Akademia, en in besonder die [...]

By |2021-06-24T08:57:20+02:00June 24th, 2021|nuus en gebeure|0 Comments

Sien die wintersonstilstand in jou skaduwee

Sien die wintersonstilstand in jou skaduwee Geskryf deur prof. Hannes Rautenbach, dekaan van natuurwetenskappe by Akademia Deur die eeue heen het mense opgemerk dat die skaduwees van voorwerpe, soos byvoorbeeld mense en bome, in jaarsiklusse geleidelik langer en dan weer korter word. Hier in Suid-Afrika is die [...]

By |2021-06-24T06:53:34+02:00June 18th, 2021|nuus en gebeure|0 Comments

Die invloed van kragonderbrekings op die ekonomie

Die invloed van kragonderbrekings op die ekonomie Deur dr. Sandra Adendorff, dosent in ekonomie en internasionale bestuur aan Akademia As daar iets is wat almal in die land soms moedeloos maak, is dit kragonderbrekings; veral die onbeplande kragonderbrekings wat aan die toeneem is. Dit het nie slegs [...]

By |2021-06-18T11:30:30+02:00June 17th, 2021|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia vier Wêreldomgewingsmaand met nuwe herwinningsprojek op kampus

Akademia vier Wêreldomgewingsmaand met nuwe herwinningsprojek op kampus Vandag word ʼn kraakvars herwinningsprojek deur Akademia – in samewerking met AfriForum – geloods. Hierdie projek sal op Akademia se Centurion-kampus plaasvind waar herwinningsdromme vir die gebruik van Akademia-studente sowel as personeel gehuisves sal word. Op 5 Junie 2021 is [...]

By |2021-06-17T13:24:27+02:00June 8th, 2021|nuus en gebeure|0 Comments

Serebraal gestremde student vertel sy storie van hoop

Serebraal gestremde student vertel sy storie van hoop Om klas te draf, en ʼn graadkwalifikasie suksesvol te voltooi – dit alles terwyl jy nog nooit kon loop of skryf nie – is beslis ʼn bewys van ambisie en dryfkrag om drome te verwesenlik. Rico Welthagen is gebore met [...]

By |2021-06-08T07:27:29+02:00June 2nd, 2021|nuus en gebeure|0 Comments

So bou ons aan die skeppingslegkaart in ons strewe na ʼn betekenisvolle toekoms

So bou ons aan die skeppingslegkaart in ons strewe na ʼn betekenisvolle toekoms Geskryf deur prof. Hannes Rautenbach, dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe Die module Fisika word as deel van Akademia se eerste graad uit die Fakulteit Natuurwetenskappe, die BSc (Wiskundige Wetenskappe)-kwalifikasie, in die eerste studiejaar aangebied. [...]

By |2021-06-02T16:56:15+02:00June 1st, 2021|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia se jong leiers amptelik ingehuldig

Akademia se jong leiers amptelik ingehuldig Akademia het op 11 Mei haar studenteraad (SR), asook die private studenteverblyf se huiskomitee (HK), ingehuldig tydens ʼn seremonie wat op die Centurion-kampus plaasgevind het. Akademiese bestuur sowel as die leiers se ouers of geliefdes het hierdie spesiale aand saam met die [...]

By |2021-06-01T09:41:17+02:00May 25th, 2021|nuus en gebeure|0 Comments

Om ʼn Fontie te wees

Om ʼn Fontie te wees Geskryf deur Marthinus Visser, besturende direkteur van Akademia Die studentekorps aan universiteite het in meeste gevalle ʼn kollektiewe eienaam. Plaaslik word byvoorbeeld studente wat aan die Universiteit Stellenbosch studeer Maties genoem. Dan is daar (of was daar) Pukke, Kovsies, Tukkies en nog [...]

By |2021-05-25T09:21:44+02:00May 25th, 2021|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia-mediasentrum ontvang kosbare Joost van den Vondel-skenking

Akademia-mediasentrum ontvang kosbare Joost van den Vondel-skenking Akademia ontvang onlangs die versamelde werke van Joost van den Vondel, bekende Nederlandse digter uit die Goue Eeu. Tydgenote het Van den Vondel die “prins van digters” genoem, en hierdie waardevolle skenking is ʼn groot aanwins vir Akademia se mediasentrum. Van [...]

By |2021-05-25T09:13:57+02:00May 24th, 2021|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia se BA (Kommunikasie en Joernalistiek) baan die weg vir wêreldklas kommunikasiekundiges

Akademia se BA (Kommunikasie en Joernalistiek) baan die weg vir wêreldklas kommunikasiekundiges Geskryf deur dr. Alé Steyn, Departementshoof: Tale en Kultuurwetenskappe aan Akademia   Die voltydse kontakprogram BA (Kommunikasie en Joernalistiek) in die Departement Tale en Kultuurwetenskappe word vanjaar vir die eerste maal op Akademia se Centurion-kampus [...]

By |2021-05-24T16:08:03+02:00May 24th, 2021|nuus en gebeure|0 Comments
Go to Top