Dra by tot die Solidariteit Beweging se maatskaplike noodfonds

Belastingverligtingsmaatreëls teen Covid-19

Belastingverligtingsmaatreëls teen Covid-19 Geskryf deur Michelle Coetzee, dosent in Ouditkunde en Belasting by Akademia Die koronavirus (Covid-19) is ʼn hoogs aansteeklike virus en blyk deel te vorm van ʼn virus­familie wat ʼn reeks siektes veroorsaak vanaf infeksie van die boonste lugweg tot ernstige akute respiratoriese sindroom. Die virus [...]

By |2020-03-30T10:57:39+02:00March 29th, 2020|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia vier Waterdag en Weerdag

Akademia vier Waterdag en Weerdag Akademia vier op 22 en 23 Maart onderskeidelik Wêreldwaterdag en Wêreldweerdag. Hierdie spesiale dae in die Natuurwetenskappe word jaarliks gevier om bewustheid te skep rakende die belangrike rol wat water en die klimaat in ons lewens speel. Die temas van beide Wêreldwaterdag en [...]

By |2020-03-20T21:23:56+02:00March 20th, 2020|nuus en gebeure|0 Comments

Hoe word die brandstofprys bereken en wat moet jy daaromtrent weet?

Hoe word die brandstofprys bereken en wat moet jy daaromtrent weet? Geskryf deur Rika Nieuwoudt, programkoördineerder van BCom (Bestuursrekeningkunde) by Akademia Meeste Suid-Afrikaners bevind hulself op ʼn gereelde basis by ʼn vulstasie om brandstof in hulle motors te gooi. Dit is ʼn gewoonte waarin mens maklik verval, [...]

By |2020-02-28T10:00:15+02:00February 28th, 2020|nuus en gebeure|0 Comments

Blootstellingsprogram skep waardevolle ervaring vir studente

Blootstellingsprogram skep waardevolle ervaring vir studente Akademia loods vanjaar ʼn Blootstellingsprogam – ʼn projek wat akademiese opvoeding en praktiese toepassing in die werksplek kombineer. Dié program vorm deel van Akademia se opvoedingsideaal om afgeronde studente aan Afrikaanse gemeenskappe te lewer. Hierdie program het ten doel om studente gereed [...]

By |2020-02-27T08:26:54+02:00February 27th, 2020|nuus en gebeure|0 Comments

21-jarige dame vlieg met haar drome

21-jarige dame vlieg met haar drome Nadine Slump, ʼn Akademia-graduandus wat al van jongs af ʼn liefde vir vlieg het, het groot drome om haar privaatvlieënierslisensie op die Sling II, ʼn Suid-Afrikaanse ligte vliegtuig, te verwerf. Nadat sy hierdie lisensie voltooi het beoog sy om ʼn lisensie-oorskakeling te [...]

By |2020-02-26T07:01:36+02:00February 24th, 2020|nuus en gebeure|0 Comments

Internasionale Moedertaaldag

Internasionale Moedertaaldag "Ons doen dit in Afrikaans" Internasionale Moedertaaldag, ʼn inisiatief deur die Verenigde Nasies, word jaarliks wêreldwyd op 21 Februarie gevier. Klem word veral gelê op die belangrike rol wat veeltaligheid in volhoubare ontwikkeling speel. Die Afrikaanse hoëronderwysinstelling Akademia vier hierdie dag om bewusmaking te skep dat [...]

By |2020-02-20T19:24:36+02:00February 20th, 2020|nuus en gebeure|0 Comments

Match in Africa, Kaapstad 2020

Match in Africa, Kaapstad 2020 Vertoonvenster van ons tegnologiese uitnemendheid Geskryf deur Riana Crafford, ʼn dosent in Bedryfsinligtingstelsels aan Akademia Een van die opmerkings wat ek gedurig by my Bedryfsinligtingstelsel-studente hoor is “Suid-Afrika is mos agter op die tegnologiese gebied”. Alhoewel ek dit my missie gemaak het [...]

By |2020-02-20T19:15:11+02:00February 20th, 2020|nuus en gebeure|0 Comments

Jan Taks gaan GRÓÓT

Jan Taks gaan GRÓÓT Geskryf deur Riana Crafford, ʼn dosent in Bedryfsinligtingstelsels aan Akademia Ek lees op BusinessTech* van 3 Februarie dat die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) aangekondig het dat hulle nuwe tegnologie wil implementeer om Suid-Afrikaanse belastingontduikers vas te vat. Hulle gaan blykbaar hulle inligtingtegnologie grootliks opskerp [...]

By |2020-02-07T08:55:54+02:00February 7th, 2020|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia hou suksesvolle eerste eerstejaarkamp

Akademia hou suksesvolle eerste eerstejaarkamp Een en veertig eerstejaarstudente het vanaf 24-26 Januarie van heinde en verre gekom om Akademia se heel eerste eerstejaarkamp by te woon wat by Camp Discovery, buite Pretoria, gehou is. Die doel van die kamp was sodat eerstejaars bymekaar kon kom sodat hulle [...]

By |2020-01-29T12:37:29+02:00January 28th, 2020|nuus en gebeure|0 Comments

Studenteverteenwoordigers vir 2020 so reg soos ’n roer

Studenteverteenwoordigers vir 2020 so reg soos ’n roer Akademia se studenteverteenwoordigers, die studenteraad (SR) en sentrumkomitee (SK) vir die akademiese jaar is pas aangewys. Dié groep studente is vuur en vlam met planne en idees om hierdie jaar se studentesake en sentrumaangeleenthede tot selfs hoër hoogtes te neem. Eerstejaarstudente [...]

By |2020-01-27T20:27:59+02:00January 27th, 2020|nuus en gebeure|0 Comments
Go to Top