Bespreek jou plek vir die kampusopedag | 4 September

Akademia open deure van nuut-ingerigte voltydse kampus

Akademia open deure van nuut-ingerigte voltydse kampus Die Afrikaanse privaat hoëronderwysinstelling Akademia het op Vrydag 26 Februarie haar splinternuwe kampusaanbod aanlyn bekendgestel. Studente sal bedags voltyds op ʼn veilige en vriendelike kampus in Centurion kan klas draf, terwyl hulle aan ʼn verrykende studentelewe deelneem. Hierdie eerste studente gaan [...]

By |2021-02-26T10:55:52+02:00February 26th, 2021|nuus en gebeure|0 Comments

Gesoute akademikus in strategiese bestuur neem leisels as Akademia-dekaan

Gesoute akademikus in strategiese bestuur neem leisels as Akademia-dekaan Akademia kondig met trots aan dat die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe versterk het met die aanstelling van dr. Rachel Maritz. Maritz – met ʼn besondere passie vir strategiese bestuur, sowel as onderrig en leer – word getaak om in [...]

By |2021-02-25T06:59:17+02:00February 25th, 2021|nuus en gebeure|0 Comments

Buitelandse student vertel van studiereis by Akademia

Buitelandse student vertel van studiereis by Akademia Sean Blignaut is ʼn Afrikaanse student wat na Nieu-Seeland verhuis het, maar wat steeds in sy moedertaal wou studeer. Akademia het vir hom die oplossing gebied, en hy is tans besig om sy BCom (Bestuursrekeningkunde)-kwalifikasie deur middel van e-leer by Akademia te [...]

By |2021-03-02T15:37:46+02:00February 23rd, 2021|nuus en gebeure|0 Comments

Matriek, jou loopbaanreis begin hier

Matriek, jou loopbaanreis begin hier Met groot verligting kan matrieks uiteindelik hulle skoolloopbaan afsluit nadat hulle die wenstreep bereik het. Matriekuitslae is pas bekendgemaak en duisende matrieks wonder waarskynlik “Wat nou?”. Terwyl talle hoër­onderwysinstellings se aansoeke vir studies reeds gesluit het, bied Akademia steeds die geleentheid aan skoolverlaters [...]

By |2021-02-23T13:37:11+02:00February 23rd, 2021|nuus en gebeure|0 Comments

Só lyk Akademia se nuut-ingerigte Centurion-kampus

Só lyk Akademia se nuut-ingerigte Centurion-kampus Akademia het verlede jaar die opwindende nuus aangekondig dat die instelling, bykomend tot die bestaande nauurse aanbod by landwye studiesentrums, ʼn kampus in Centurion gaan inrig. Hier sal studente vanaf 2021 voltyds kan klas draf en aan ʼn aktiewe studentelewe deelneem. Die [...]

By |2021-02-23T08:19:54+02:00February 22nd, 2021|nuus en gebeure|0 Comments

Gedagtes in aanloop tot die begrotingsrede

Gedagtes in aanloop tot die begrotingsrede Geskryf deur Michelle Coetzee, dosent in Belasting en Ouditkunde by Akademia Op Woensdag 24 Februarie 2021 sal die minister van finansies, Tito Mboweni, die begrotingsrede vir 2021 lewer. Benewens die COVID-19-pandemie se humanitêre ontwrigting, het dit ook ekonomiese onstuimigheid teweeggebring. Na [...]

By |2021-02-22T16:46:46+02:00February 22nd, 2021|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia vier Internasionale Moedertaaldag

Akademia vier Internasionale Moedertaaldag Die 21ste Februarie word wêreldwyd as Internasionale Moedertaaldag gevier. Hierdie inisiatief is gestig met die doel om veeltaligheid te bevorder en die diverse ontwikkeling van tale te beklemtoon. Vandag vier Akademia met trots Afrikaans as onderrigtaal, en bedank elke Afrikaanssprekende vir hul rol om [...]

By |2021-02-22T16:53:38+02:00February 21st, 2021|nuus en gebeure|0 Comments

Ontmoet Akademia se nuwe studentesakebestuurder

Ontmoet Akademia se nuwe studentesakebestuurder Akademia se studente-ondersteuning is onlangs selfs verder uitgebou deur die aanstelling van dr. Desiree Muller, studentesakebestuurder, by Akademia. Sy is getaak met die onderhou en verdere verfyning van die instelling se studentelewe en studenteaangeleenthede. Sy sal ook haar plek as voltydse koshuisouer by [...]

By |2021-02-21T13:17:31+02:00February 18th, 2021|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia hou laaste inligtingsessie voor laat-aansoeke sluit

Akademia hou laaste inligtingsessie voor laat-aansoeke sluit Wag jy vir matriekuitslae en wonder wat volgende? Of staan jy reeds in die werksplek en wil graag verder ontwikkel? Hier is goeie nuus! Akademia hou ʼn aanlyn inligtingsessie op Saterdag 20 Februarie om aan voornemende studente die geleentheid te bied [...]

By |2021-02-18T16:48:19+02:00February 16th, 2021|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia wen CIMA-toekenning vir uitnemendheid

Akademia wen CIMA-toekenning vir uitnemendheid Die Geoktrooieerde Instituut vir Bestuursrekenmeesters (Chartered Institute of Management Accountants – CIMA) erken Akademia vir haar uitstekende bydrae tot die rekeningkundige beroep. Akademia het onlangs ʼn CIMA-toekenning vir onderriguitnemendheid, genaamd Groep-landkampioen, tydens ʼn virtuele toekenningsplegtigheid ontvang. Hierdie toekenning erken akademici wat in [...]

By |2021-02-16T08:03:33+02:00February 8th, 2021|nuus en gebeure|0 Comments
Go to Top