Splinternuwe kwalifikasie | BEd (Intermediêre Fase-onderwys)

Akademia verwelkom eerstejaars

Akademia verwelkom eerstejaars Vanjaar skop Akademia se voltydse studie-aanbod op die Centurion-kampus af, en is hierdie pionierstudente op ʼn unieke wyse verwelkom met ʼn kampusdeurry wat op Saterdag 6 Maart plaasgevind het. Akademia wou graag studente en hulle ouers in persoon ontmoet, maar weens Covid-19-regulasies moes die instelling [...]

By |2021-03-10T16:54:59+02:00March 10th, 2021|nuus en gebeure|0 Comments

Groot gees by Akademia-eerstejaarskamp

Groot gees by Akademia-eerstejaarskamp Akademia het van 2-4 Maart vir 94 eerstejaars ʼn eerstejaarskamp by Zwartkloof Privaat Natuurreservaat aangebied. Studente van regoor die land het hierdie studentegeleentheid bygewoon. Die kamp is daarop gerig om studente te help om bande te bou met medestudente, asook die Studenteraad en Akademia-ambassadeurs. [...]

By |2021-03-10T07:02:18+02:00March 9th, 2021|nuus en gebeure|0 Comments

Word kunsmatige intelligensie-stelsels (KI) op onetiese maniere aangewend? DEEL I

Word kunsmatige intelligensie-stelsels (KI) op onetiese maniere aangewend? DEEL I Geskryf deur Riana Crafford, dosent in Bedryfsinligtingstelsels aan Akademia. Het jy al die nare gedagte gekry dat inligtingstelsels op die ou end gebruik gaan word om die mensdom te manipuleer en te terroriseer? Veral nou dat die [...]

By |2021-03-09T11:08:23+02:00March 9th, 2021|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia en Maroela Media begin nuwe skryfskool

Akademia en Maroela Media begin nuwe skryfskool Akademia, in samewerking met Maroela Media, het ʼn splinternuwe inisiatief genaamd Skryfnet bekendgestel. Skryfnet is ʼn skryfskool waar voornemende skrywers, professionele persone en skoolleerders toegerus word om hul skryfvaardighede op te skerp. Dit is vir Akademia belangrik om mense toe te [...]

By |2021-03-09T10:20:50+02:00March 9th, 2021|nuus en gebeure|0 Comments

Grendelmaatreëls en die staatskas

Grendelmaatreëls en die staatskas Deur dr. Sandra Adendorff, dosent in Ekonomie en Internasionale Bestuur by Akademia. Suid-Afrika is ʼn interessante land. Daar gebeur altyd iets wat almal aan die praat het. Selfs die pandemie word in Suid-Afrika uniek bestuur. As uitvloeisel van President Cyril Ramaphosa se staatsrede, [...]

By |2021-03-09T10:13:50+02:00March 7th, 2021|nuus en gebeure|0 Comments

Wêreldwye afstandsonderrig by Akademia se aansoeke verleng

Wêreldwye afstandsonderrig by Akademia se aansoeke verleng Die Afrikaanse privaat hoëronderwysinstelling Akademia het op Woensdag 3 Maart aangekondig dat aansoeke vir nauurse afstandsonderrig in Afrikaans nog tot 12 Maart om 12:00 moontlik is. Aansoeke vir nauurse studies by dié instelling sou reeds 2 Maart sluit, maar weens die navrae [...]

By |2021-03-07T20:46:38+02:00March 3rd, 2021|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia open deure van nuut-ingerigte voltydse kampus

Akademia open deure van nuut-ingerigte voltydse kampus Die Afrikaanse privaat hoëronderwysinstelling Akademia het op Vrydag 26 Februarie haar splinternuwe kampusaanbod aanlyn bekendgestel. Studente sal bedags voltyds op ʼn veilige en vriendelike kampus in Centurion kan klas draf, terwyl hulle aan ʼn verrykende studentelewe deelneem. Hierdie eerste studente gaan [...]

By |2021-02-26T10:55:52+02:00February 26th, 2021|nuus en gebeure|0 Comments

Gesoute akademikus in strategiese bestuur neem leisels as Akademia-dekaan

Gesoute akademikus in strategiese bestuur neem leisels as Akademia-dekaan Akademia kondig met trots aan dat die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe versterk het met die aanstelling van dr. Rachel Maritz. Maritz – met ʼn besondere passie vir strategiese bestuur, sowel as onderrig en leer – word getaak om in [...]

By |2021-02-25T06:59:17+02:00February 25th, 2021|nuus en gebeure|0 Comments

Buitelandse student vertel van studiereis by Akademia

Buitelandse student vertel van studiereis by Akademia Sean Blignaut is ʼn Afrikaanse student wat na Nieu-Seeland verhuis het, maar wat steeds in sy moedertaal wou studeer. Akademia het vir hom die oplossing gebied, en hy is tans besig om sy BCom (Bestuursrekeningkunde)-kwalifikasie deur middel van e-leer by Akademia te [...]

By |2021-03-02T15:37:46+02:00February 23rd, 2021|nuus en gebeure|0 Comments

Matriek, jou loopbaanreis begin hier

Matriek, jou loopbaanreis begin hier Met groot verligting kan matrieks uiteindelik hulle skoolloopbaan afsluit nadat hulle die wenstreep bereik het. Matriekuitslae is pas bekendgemaak en duisende matrieks wonder waarskynlik “Wat nou?”. Terwyl talle hoër­onderwysinstellings se aansoeke vir studies reeds gesluit het, bied Akademia steeds die geleentheid aan skoolverlaters [...]

By |2021-02-23T13:37:11+02:00February 23rd, 2021|nuus en gebeure|0 Comments
Go to Top