Aansoeke vir studie in 2022 oop.

Afri-tegnies – die moeite werd?

Afri-tegnies - die moeite werd? Geskryf deur Riana Crafford, dosent in Bedryfsinligtingstelsels aan Akademia en Trots Afrikaans.   In ʼn vorige artikel het ek tot dié slotsom gekom: Suid-Afrikaners is vindingryk en kom met interessante nuwe idees vorendag. Dis nog meer waar as dit kom by spitsvondige [...]

By |2020-09-30T21:56:19+02:00July 29th, 2020|nuus en gebeure|0 Comments

Wenke hoe om skuld af te betaal

Wenke hoe om skuld af te betaal Geskryf deur Nicolene Steenkamp, programkoördineerder van BCom (Finansiële Beplanning) by Akademia Spaar is makliker gesê as gedaan. Waar moet ek begin spaar as ek soveel skuld het om af te betaal? Soos dr. Sandra Adendorff, dosent in Ekonomie en Internasionale [...]

By |2020-07-29T12:25:38+02:00July 17th, 2020|nuus en gebeure|0 Comments

Bespaar ouditfooie só hierdie Spaarmaand

Bespaar ouditfooie só hierdie Spaarmaand Geskryf deur Michelle Coetzee, dosent in Ouditkunde en Belasting by Akademia Die Suid-Afrikaanse Spaarinstituut (SASI) is ʼn onafhanklike organisasie sonder winsoogmerk wat toegespits is op die ontwikkeling van ʼn lewenskragtige besparingskultuur in Suid-Afrika. SASI loods jaarliks in Julie, wat bekend staan as [...]

By |2020-07-17T09:42:35+02:00July 7th, 2020|nuus en gebeure|0 Comments

Lewensiklusse van welvaart, ekonomie-dosent vertel

Lewensiklusse van welvaart, ekonomie-dosent vertel Deur dr. Sandra Adendorff, dosent in Ekonomie en Internasionale Bestuur by Akademia In Desember 2019 het die Covid-19-pandemie sy oorsprong in China gehad met ernstige gevolge vir ons plaaslike ekonomie. Benewens menslike en ontberings, het die pandemie ʼn algehele ekonomiese insinking ontketen. [...]

By |2020-07-07T10:53:17+02:00July 3rd, 2020|nuus en gebeure|0 Comments

ʼn Vrou is gebou om te hóú

’n Vrou is gebou om te hóú Daniëlla du Preez is ʼn dosent in Bestuursrekeningkunde by Akademia. Maar sy is ook besig met haar meestersgraad, swanger én was alleen verantwoordelik vir hulle klein seuntjie terwyl haar man as gevolg van Covid-19-inperkingsmaatreëls in die buiteland vasgekeer was. “Kobus het [...]

By |2020-07-03T16:37:23+02:00July 3rd, 2020|nuus en gebeure|0 Comments

Wiskundige Wetenskappe – ’n trotse nuwe dagbreek vir Akademia

Wiskundige Wetenskappe - ’n trotse nuwe dagbreek vir Akademia Wiskunde is ʼn uitsonderlike vak omdat dit ʼn rol speel in baie uiteenlopende dissiplines, soos sosiale wetenskappe, ekonomiese kwessies en ingenieurswese. Só sê prof. Hannes Rautenbach, dekaan van die nuutgestigte Fakulteit Natuurwetenskappe by Akademia. Hierdie fakulteit bied van 2021 [...]

By |2020-07-03T12:09:05+02:00June 30th, 2020|nuus en gebeure|0 Comments

Ontsluit jou toekoms in die media- of kommunikasiebedryf

Ontsluit jou toekoms in die media- of kommunikasiebedryf In die snel veranderende wêreld waarin ons leef, speel goeie joernalistiek steeds – en toenemend – ʼn uiters belangrike rol. Só vertel dr. Alé Steyn, die programkoördineerder van Akademia se nuwe BA (Kommunikasie en Joernalistiek)-graad, tydens ʼn gemeenskapsgesprek wat op [...]

By |2020-06-30T16:43:59+02:00June 29th, 2020|nuus en gebeure|0 Comments

Afrikaanse filosoof in “internasionale” gedenkbundel vereer

Afrikaanse filosoof in “internasionale” gedenkbundel vereer Akademia het onlangse nóg ʼn eerste prestasie bereik in die publikasie van haar eerste oorspronklike boek, Knooppunte: Opstelle vir en oor Danie Goosen. Akademia Uitgewery het reeds in 2018 ʼn Afrikaanse weergawe (uit die Grieks vertaal deur dr. Piet Boshoff) van Plato se verdediging van Sokrates – wat [...]

By |2020-06-29T09:44:10+02:00June 25th, 2020|nuus en gebeure|0 Comments

Moot-student vertel hoe sy die inperking oorleef

Moot-student vertel hoe sy die inperking oorleef Surina Meintjes, eerstejaarstudent, Hoër Sertifikaat in Rekeningkunde     As ʼn werkende student is dit nie altyd maklik om alles in my lewe te balanseer nie. Ek hou nie altyd kop bo water nie, en sukkel om soms aan te [...]

By |2020-06-25T16:00:56+02:00June 25th, 2020|nuus en gebeure|0 Comments

Een van die korona-‘wolk’ se silwer randjies

Een van die korona-‘wolk’ se silwer randjies Geskryf deur Riana Crafford, dosent in Bedryfsinligtingstelsels aan Akademia.   Elke jaar skop ek my reeks lesings vir Bedryfsinligtingstelsels 101 af met ʼn aptytwekkertjie om die plek wat IT-stelsels in ons lewens het aan studente te illustreer. Ek gaan maak [...]

By |2020-06-25T16:03:04+02:00June 16th, 2020|nuus en gebeure|0 Comments
Go to Top